fbpx
Wikipedia

YouTube

YouTube is 'n webwerf wat gebruikers in staat stel om video's op te laai, koers, kommentaar, deel, en na ander opgelaaide video's te kyk. Die webwerf behels films, musiek videos, nuus, opvoedkundige programme, sowel as video blogs, skyfievertonings, humoristiese video's, en nog baie meer te kyk. YouTube is tans die grootste video webwerf op die Internet.

YouTube
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 14 Februarie 2005
Hoofkantoor San Bruno, Kalifornië, Verenigde State
SleutelpersoneSusan Wojcicki (hoofuitvoerendebeampte)
Chad Hurley (raadgewer)
Gebied bedienWêreldwyd, behalwe vir afkeurende lande
IndustrieInternet
ProdukteVideooplaaidiens
MoedermaatskappyAlphabet Inc.
SlagspreukBroadcast Yourself (2005–2012)
Webwerf
Van links na regs: Chad Hurley, Steve Chen en Jawed Karim.
YouTube se hoofkantoor in San Bruno, Kalifornië
YouTube
Taal(e) Veeltalig, onder andere Afrikaans, Engels, Frans, Duits, Pools, Russies, Spaans, Italiaans, Portugees, Koreaans, Chinees en Nederlands.
Registrasie Opsioneel
Eienaar Google
Opgerig 15 Februarie 2005
Huidige status Aktief
URL

YouTube is in Februarie 2005 opgerig deur drie voormalige PayPal medewerkers. 'n Groot verskil met ander video webwerwe in die tyd was dat alle video's outomaties omgeskakel word na een formaat wat vir baie mense toeganklik is, Flash video (.flv). Dit, gekombineerd daarmee dat die hele webwerf gratis vir gebruik is, het daarvoor gesorg dat YouTube nou die grootste videowebwerf op die internet geword het, en één van die grootste webwerwe op die internet in sy geheel.

Die meerderheid van die video's op YouTube word deur indiwiduë uit die publiek uit opgelaai, alhoewel sommige mediamaatskappye soos CBS, BBC, VEVO, Hulu en andere ook van hulle eie materiaal beskikbaar stel. Ongeregistreerde YouTube gebruikers kan gratis na video's kyk, terwyl geregistreerde gebruikers video's kan oplaai. Sommige video's wat as moontlik beledigend of aanstootlik beskou word, kan slegs deur geregistreerde gebruikers van ouer as 18 jaar gekyk word. In November 2006 is YouTube deur Google oorgeneem, teen 'n bedrag van 1.65 miljard Amerikaanse dollar. YouTube is dus tans as 'n onderafdeling van Google.

Daar word nie baie statistieke uitgegee nie, maar in Julie 2006 het YouTube 'n berig uitgegee dat daar elke dag meer as 100 miljoen video's gekyk word, en in die hele maand was uiteindelik 2,5 miljard video's afgelaai. Net in Januarie 2008 is daar al 3 miljard video's deur slegs 79 miljoen mense afgelaai.

Inhoud

Voor die loods van hierdie webwerf, was daar baie min geleenthede gewees om video's op die Internet te laai. Ná YouTube begin is, het daar 'n hele aantal ander webwerwe opgespring wat ook gebruikers in staat gestel het om video's op die Internet te laai.

In ruil vir die stoor van die video's moet die oplaaier van alle outeursregte afstand doen. Dit beteken dat jy nie iemand anders se werk mag oplaai indien dit onder kopiereg beskerm word nie. In sommige gevalle bevat opgelaaide video's wel materiaal wat onder kopiereg staan, en kan hulle soms deur YouTube geblokkeer word.

Die skending van kopiereg deur YouTube gebruikers het al tot verskeie regsgedinge gelei. In Maart 2007 het Viacom in 'n saak teen Google, die YouTube eienaar, 'n bedrag van 1 miljard dollar geëis omdat daar 160 000 van sy video's op YouTube beskikbaar was. In September 2007 is YouTube deur 20th Century Fox gedwing om honderde video's te verwyder. Verskeie mediagroepe, waaronder Sony BMG, BBC en Samsung het egter al ooreenkomste met YouTube bereik waarvolgens hulle video- en klankmateriaal wel in sommige gevalle gebruik mag word.

Op YouTube mag gebruikers video's oplaai met 'n maksimum grootte van 1 024 MB, maar elke video mag slegs 10 minute lank wees. Formate soos .avi (XviD met MP3), .mp4 (H.264 met AAC+,) .mov, .mpeg word aanvaar. Die video's word omgeskakel na .flv, met daarin die H.263 videoenkodering en 64kbit/s MP3 monogeluid. Die datastroom het 'n totale bitrate van +/- 330 kbit/s, die resolusie is 320x240. Sedert Maart 2008 gee YouTube ook die keuse om die video's in hoër gehalte af te laai. Die resolusie is verhoog van 320x240 na 480x360.

Daar is twee moontlikhede: tik jy &fmt=6 agter die adres van die video in jou webblaaier, dan kry jy 'n H.263 stroom van +/- 600kbit/s met 96kbit/s MP3 mono. Met &fmt=18 kan jy luister na 'n stereostroom, die formaat is dan nie .flv nie, maar .mp4. Die .mp4 bestaan uit 'n H.264-beeldstroom van 300-400kbit/s en +/- 128kbit/s AAC-geluid.

Lande met YouTube-lokalisering
YouTube se status volgens lande:██ Plaaslike YouTube-weergawe██ Geblokkeer██ Voorheen geblokkeer██ Toeganklik

Op 19 Junie 2007 was Eric E. Schmidt in Parys om die nuwe lokaliseringstelsel van stapel te stuur. In die volgende lande is die stelsel al in werking gestel:

Land Tale Oprigtingsdatum
Verenigde State (en wêreldwyde bekendstelling) Engels 15 Februarie 2005
Brasilië Portugees 19 Junie 2007
Frankryk Frans en Baskies 19 Junie 2007
Ierland Hiberno-Engels 19 Junie 2007
Italië Italiaans 19 Junie 2007
Japan Japannees 19 Junie 2007
Nederland Nederlands 19 Junie 2007
Pole Pools 19 Junie 2007
Spanje Spaans, Galicies, Katalaans en Baskies 19 Junie 2007
Verenigde Koninkryk Engels 19 Junie 2007
Meksiko Spaans 11 Oktober 2007
Hongkong Chinees en Engels 17 Oktober 2007
Republiek van China Chinees 18 Oktober 2007
Australië Engels 22 Oktober 2007
Nieu-Seeland Engels 22 Oktober 2007
Kanada Kanadese Frans en Kanadese Engels 6 November 2007
Duitsland Duits 8 November 2007
Rusland Russies 13 November 2007
Suid-Korea Koreaans 23 Januarie 2008
Indië Hindi, Bengaals, Engels, Gujarati, Kannada, Malayalam, Marathi, Tamil, Telugu en Oerdoe 7 Mei 2008
Israel Hebreeus 16 September 2008
Tsjeggië Tsjeggies 9 Oktober 2008
Swede Sweeds 22 Oktober 2008
Suid-Afrika Afrikaans, Zoeloe en Engels 17 Mei 2010
Argentinië Spaans 8 September 2010
Algerië Frans en Arabies 9 Maart 2011
Egipte Arabies 9 Maart 2011
Jordanië Arabies 9 Maart 2011
Marokko Frans en Arabies 9 Maart 2011
Saoedi-Arabië Arabies 9 Maart 2011
Tunisië Frans en Arabies 9 Maart 2011
Jemen Arabies 9 Maart 2011
Kenia Swahili en Engels 1 September 2011
Filippyne Filippyns en Engels 13 Oktober 2011
Singapoer Engels, Maleis, Chinees en Tamil 20 Oktober 2011
België Frans, Nederlands, en Duits 16 November 2011
Colombia Spaans 30 November 2011
Uganda Engels 2 Desember 2011
Nigerië Engels 7 Desember 2011
Chili Spaans 20 Januarie 2012
Hongarye Hongaars 29 Februarie 2012
Maleisië Maleis en Engels 22 Maart 2012
Peru Spaans 25 Maart 2012
Verenigde Arabiese Emirate Arabies en Engels 1 April 2012
Griekeland Grieks 1 Mei 2012
Indonesië Indonesies en Engels 17 Mei 2012
Ghana Engels 5 Junie 2012
Senegal Frans en Engels 4 Julie 2012
Turkye Turks 1 Oktober 2012
Oekraïne Oekraïens 13 Desember 2012
Denemarke Deens 1 Februarie 2013
Finland Fins en Sweeds 1 Februarie 2013
Noorweë Noors 1 Februarie 2013
Switserland Duits, Frans en Italiaans 29 Maart 2013
Oostenryk Duits 29 Maart 2013
Roemenië Roemeens 18 April 2013
Portugal Portugees 25 April 2013
Slowakye Slowaaks 25 April 2013
Bahrein Arabies 16 Augustus 2013
Koeweit Arabies 16 Augustus 2013
Oman Arabies 16 Augustus 2013
Katar Arabies 16 Augustus 2013
Bosnië en Herzegowina Bosnies, Kroaties en Serwies 17 Maart 2014
Bulgarye Bulgaars 17 Maart 2014
Kroasië Kroaties 17 Maart 2014
Estland Estnies 17 Maart 2014
Letland Lets 17 Maart 2014
Litaue Litaus 17 Maart 2014
Montenegro Serwies en Kroaties 17 Maart 2014
Noord-Masedonië Macedonies, Serwies en Turks 17 Maart 2014
Serwië Serwies 17 Maart 2014
Slowenië Sloweens 17 Maart 2014
Thailand Thai 1 April 2014
Libanon Arabies 1 Mei 2014
Puerto Rico Spaans en Engels 23 Augustus 2014
Ysland Yslands ?, 2014
Luxemburg Frans en Duits ?, 2014
Viëtnam Viëtnamees 1 Oktober 2014
Libië Arabies 1 Februarie 2015
Tanzanië Swahili en Engels 2 Junie 2015
Zimbabwe Engels 2 Junie 2015
Azerbeidjan Azerbeidjans 12 Oktober 2015
Belarus Russies 12 Oktober 2015
Georgië Georgies 12 Oktober 2015
Kasakstan Kasaks 12 Oktober 2015
Nepal Nepalees 12 Januarie 2016
Pakistan Oerdoe en Engels 12 Januarie 2016
Sri Lanka Singalees en Tamil 12 Januarie 2016
Irak Arabies ?, 2016
Jamaika Engels ?, 2016
  1. Sayer, Peter (19 Junie 2007). (in Engels). PC Advisor. vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2011. Besoek op3 Augustus 2009.
  2. (in Spaans). El Universal. 11 Oktober 2007. Geargiveer vanaf op 16 Mei 2009. Besoek op9 September 2008.
  3. (in Chinees). Stanley5. 17 Oktober 2007. vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op2 Januarie 2012.
  4. (in Engels). ZDNet. 18 Oktober 2007. Geargiveer vanaf op 6 Julie 2010. Besoek op2 Januarie 2012.
  5. Nicole, Kristen (22 Oktober 2007). (in Engels). Mashable. vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020. Besoek op3 Augustus 2009.
  6. Nicole, Kristen (6 November 2007). (in Engels). Mashable. vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020. Besoek op3 Augustus 2009.
  7. Ostrow, Adam (8 November 2007). (in Engels). Mashable. vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020. Besoek op3 Augustus 2009.
  8. (in Russies). Kommersant Moscow. 14 November 2007. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op22 Maart 2012.
  9. Williams, Martyn (23 Januarie 2008). (in Engels). PC World. vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2012. Besoek op22 Maart 2012.
  10. Joshi, Sandeep (8 Mei 2008). . The Hindu (in Engels). Chennai, India. vanaf die oorspronklike op 28 November 2013. Besoek op3 Augustus 2009.
  11. Bokuvka, Petr (12 Oktober 2008). . The Czech Daily Word (in Engels). Wordpress.com. vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020. Besoek op3 Augustus 2009.
  12. (in Engels). 23 Oktober 2008. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op7 Desember 2012.
  13. (in Engels). 9 September 2010. vanaf die oorspronklike op 9 September 2010. Besoek op9 September 2010.
  14. (in Engels). ArabCrunch. Geargiveer vanaf op 9 Oktober 2019. Besoek op13 Maart 2011.
  15. Jidenma, Nmachi (1 September 2011). (in Engels). The Next Web. vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020. Besoek op22 Maart 2012.
  16. (en) Nod, Tam (13 Oktober 2011). . The Philippine Star. Besoek op13 Oktober 2011.
  17. (in Engels). Geargiveer vanaf op 21 Oktober 2011. Besoek op23 September 2015.
  18. (in Engels). 1 Desember 2011. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op1 Desember 2011.
  19. (en) . 2 Desember 2011. Besoek op15 Januarie 2012.
  20. (en) . 7 Desember 2011. Besoek op15 Januarie 2012.
  21. (in Engels). 19 Maart 2012. Geargiveer vanaf op 25 Maart 2012. Besoek op22 Maart 2012.
  22. (en) . 12 Maart 2012. Geargiveer vanaf op 17 Januarie 2013. Besoek op22 Maart 2012.
  23. (in Engels). 22 Maart 2012. vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2017. Besoek op22 Maart 2012.
  24. (in Engels). 27 Maart 2012. vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2017. Besoek op1 April 2012.
  25. Bindu Suresh Rai (2 April 2012). (in Engels). Emirates 247. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op14 Februarie 2014.
  26. (en) . 15 Junie 2012. Besoek op8 Julie 2012.
  27. (in Engels). 22 Junie 2012. vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2017. Besoek op8 Julie 2012.
  28. (in Engels). 16 Julie 2012. vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2012. Besoek op25 Julie 2012.
  29. (en) . 1 Oktober 2012. Besoek op1 Oktober 2012.
  30. Tarasova, Maryna (13 Desember 2012). (in Oekraïens). Oekraïne: Google Ukraine Blog. vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2016.
  31. (in Deens). Denemarke: iProspect. vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2013. Besoek op17 April 2013.
  32. Sormunen, Vilja (6 Februarie 2013). (in Engels). Nordies: KLOK. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op11 Februarie 2013.
  33. (no) . Noorweë: TONO. Besoek op17 April 2013.
  34. (in Engels). Switserland: swissinfo. Geargiveer vanaf op 3 Desember 2013. Besoek op17 April 2013.
  35. (in Duits). Oostenryk: Wiener Zeitung. vanaf die oorspronklike op 10 September 2018. Besoek op17 April 2013.
  36. (in Roemeens). Roemenië: ZF.ro. vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2014. Besoek op14 Mei 2013.
  37. (pt) . Portugal: Luso Noticias. Besoek op14 Mei 2013.
  38. Tomáš Švec (21 Mei 2013). (in Slowaaks). Vat Pravda. vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020. Besoek op24 Februarie 2014.
  39. Nick Rego (16 September 2013). (in Engels). tbreak Media. Geargiveer vanaf op 10 September 2018. Besoek op14 Februarie 2014.
  40. Ивелина Атанасова (18 Maart 2014). (in Bulgaars). New Trend. Geargiveer vanaf op 21 Desember 2017. Besoek op5 April 2014.
  41. (in Kroaties). Lider. 19 Maart 2014. Geargiveer vanaf op 23 April 2016. Besoek op5 April 2014.
  42. (et) Siiri Oden (19 Maart 2014). . Meedium. Besoek op5 April 2014.
  43. Marta (19 Maart 2014). (in Litaus). Marketing. Geargiveer vanaf op 2 Julie 2014. Besoek op5 April 2014.
  44. (sl) STA (18 Maart 2014). (in Sloweens). Dnevnik. vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op5 April 2014.
  45. (en) Asina Pornwasin (3 April 2014). . The Nation. Besoek op4 April 2014.
  46. Stephen Hall (22 Oktober 2015). (in Engels). 9to5 Google. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op18 Maart 2016.
  47. (en) . The Himalayan Times. 13 Januarie 2016. Besoek op31 Januarie 2016.
  48. (en) . The Express Tribune. 12 Januarie 2016. Besoek op31 Januarie 2016.
Wikimedia Commons bevat media in verband met YouTube.
  • (en)
  • (en) Sensuur by Youtube: , deur die International Business Times

YouTube
youtube, webwerf, gebruikers, staat, stel, video, lees, ander, taal, wysig, webwerf, gebruikers, staat, stel, video, laai, koers, kommentaar, deel, ander, opgelaaide, video, webwerf, behels, films, musiek, videos, nuus, opvoedkundige, programme, sowel, video, . YouTube Webwerf wat gebruikers in staat stel om video s te kyk Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig YouTube is n webwerf wat gebruikers in staat stel om video s op te laai koers kommentaar deel en na ander opgelaaide video s te kyk Die webwerf behels films musiek videos nuus opvoedkundige programme sowel as video blogs skyfievertonings humoristiese video s en nog baie meer te kyk YouTube is tans die grootste video webwerf op die Internet YouTubeTipe FiliaalmaatskappyGestig 14 Februarie 2005Hoofkantoor San Bruno Kalifornie Verenigde StateSleutelpersoneSusan Wojcicki hoofuitvoerendebeampte Chad Hurley raadgewer Gebied bedienWereldwyd behalwe vir afkeurende landeIndustrieInternetProdukteVideooplaaidiensMoedermaatskappyAlphabet Inc SlagspreukBroadcast Yourself 2005 2012 Webwerfyoutube comVan links na regs Chad Hurley Steve Chen en Jawed Karim YouTube se hoofkantoor in San Bruno Kalifornie YouTubeTaal e Veeltalig onder andere Afrikaans Engels Frans Duits Pools Russies Spaans Italiaans Portugees Koreaans Chinees en Nederlands Registrasie OpsioneelEienaar GoogleOpgerig 15 Februarie 2005Huidige status AktiefURL www youtube com YouTube is in Februarie 2005 opgerig deur drie voormalige PayPal medewerkers n Groot verskil met ander video webwerwe in die tyd was dat alle video s outomaties omgeskakel word na een formaat wat vir baie mense toeganklik is Flash video flv Dit gekombineerd daarmee dat die hele webwerf gratis vir gebruik is het daarvoor gesorg dat YouTube nou die grootste videowebwerf op die internet geword het en een van die grootste webwerwe op die internet in sy geheel Die meerderheid van die video s op YouTube word deur indiwidue uit die publiek uit opgelaai alhoewel sommige mediamaatskappye soos CBS BBC VEVO Hulu en andere ook van hulle eie materiaal beskikbaar stel Ongeregistreerde YouTube gebruikers kan gratis na video s kyk terwyl geregistreerde gebruikers video s kan oplaai Sommige video s wat as moontlik beledigend of aanstootlik beskou word kan slegs deur geregistreerde gebruikers van ouer as 18 jaar gekyk word In November 2006 is YouTube deur Google oorgeneem teen n bedrag van 1 65 miljard Amerikaanse dollar YouTube is dus tans as n onderafdeling van Google Daar word nie baie statistieke uitgegee nie maar in Julie 2006 het YouTube n berig uitgegee dat daar elke dag meer as 100 miljoen video s gekyk word en in die hele maand was uiteindelik 2 5 miljard video s afgelaai Net in Januarie 2008 is daar al 3 miljard video s deur slegs 79 miljoen mense afgelaai Inhoud 1 Gevolg van die sukses van YouTube 2 Kopiereg 3 Hoe dit werk 4 Lokalisasie 5 Sien ook 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsGevolg van die sukses van YouTubeVoor die loods van hierdie webwerf was daar baie min geleenthede gewees om video s op die Internet te laai Na YouTube begin is het daar n hele aantal ander webwerwe opgespring wat ook gebruikers in staat gestel het om video s op die Internet te laai KopieregIn ruil vir die stoor van die video s moet die oplaaier van alle outeursregte afstand doen Dit beteken dat jy nie iemand anders se werk mag oplaai indien dit onder kopiereg beskerm word nie In sommige gevalle bevat opgelaaide video s wel materiaal wat onder kopiereg staan en kan hulle soms deur YouTube geblokkeer word Die skending van kopiereg deur YouTube gebruikers het al tot verskeie regsgedinge gelei In Maart 2007 het Viacom in n saak teen Google die YouTube eienaar n bedrag van 1 miljard dollar geeis omdat daar 160 000 van sy video s op YouTube beskikbaar was In September 2007 is YouTube deur 20th Century Fox gedwing om honderde video s te verwyder Verskeie mediagroepe waaronder Sony BMG BBC en Samsung het egter al ooreenkomste met YouTube bereik waarvolgens hulle video en klankmateriaal wel in sommige gevalle gebruik mag word Hoe dit werkOp YouTube mag gebruikers video s oplaai met n maksimum grootte van 1 024 MB maar elke video mag slegs 10 minute lank wees Formate soos avi XviD met MP3 mp4 H 264 met AAC mov mpeg word aanvaar Die video s word omgeskakel na flv met daarin die H 263 videoenkodering en 64kbit s MP3 monogeluid Die datastroom het n totale bitrate van 330 kbit s die resolusie is 320x240 Sedert Maart 2008 gee YouTube ook die keuse om die video s in hoer gehalte af te laai Die resolusie is verhoog van 320x240 na 480x360 Daar is twee moontlikhede tik jy amp fmt 6 agter die adres van die video in jou webblaaier dan kry jy n H 263 stroom van 600kbit s met 96kbit s MP3 mono Met amp fmt 18 kan jy luister na n stereostroom die formaat is dan nie flv nie maar mp4 Die mp4 bestaan uit n H 264 beeldstroom van 300 400kbit s en 128kbit s AAC geluid Lokalisasie Lande met YouTube lokalisering YouTube se status volgens lande Plaaslike YouTube weergawe Geblokkeer Voorheen geblokkeer Toeganklik Op 19 Junie 2007 was Eric E Schmidt in Parys om die nuwe lokaliseringstelsel van stapel te stuur In die volgende lande is die stelsel al in werking gestel Land Tale Oprigtingsdatum Verenigde State en wereldwyde bekendstelling Engels 15 Februarie 2005 1 Brasilie Portugees 19 Junie 2007 1 Frankryk Frans en Baskies 19 Junie 2007 1 Ierland Hiberno Engels 19 Junie 2007 1 Italie Italiaans 19 Junie 2007 1 Japan Japannees 19 Junie 2007 1 Nederland Nederlands 19 Junie 2007 1 Pole Pools 19 Junie 2007 1 Spanje Spaans Galicies Katalaans en Baskies 19 Junie 2007 1 Verenigde Koninkryk Engels 19 Junie 2007 1 Meksiko Spaans 11 Oktober 2007 2 Hongkong Chinees en Engels 17 Oktober 2007 3 Republiek van China Chinees 18 Oktober 2007 4 Australie Engels 22 Oktober 2007 5 Nieu Seeland Engels 22 Oktober 2007 5 Kanada Kanadese Frans en Kanadese Engels 6 November 2007 6 Duitsland Duits 8 November 2007 7 Rusland Russies 13 November 2007 8 Suid Korea Koreaans 23 Januarie 2008 9 Indie Hindi Bengaals Engels Gujarati Kannada Malayalam Marathi Tamil Telugu en Oerdoe 7 Mei 2008 10 Israel Hebreeus 16 September 2008 Tsjeggie Tsjeggies 9 Oktober 2008 11 Swede Sweeds 22 Oktober 2008 12 Suid Afrika Afrikaans Zoeloe en Engels 17 Mei 2010 1 Argentinie Spaans 8 September 2010 13 Algerie Frans en Arabies 9 Maart 2011 14 Egipte Arabies 9 Maart 2011 14 Jordanie Arabies 9 Maart 2011 14 Marokko Frans en Arabies 9 Maart 2011 14 Saoedi Arabie Arabies 9 Maart 2011 14 Tunisie Frans en Arabies 9 Maart 2011 14 Jemen Arabies 9 Maart 2011 14 Kenia Swahili en Engels 1 September 2011 15 Filippyne Filippyns en Engels 13 Oktober 2011 16 Singapoer Engels Maleis Chinees en Tamil 20 Oktober 2011 17 Belgie Frans Nederlands en Duits 16 November 2011 1 Colombia Spaans 30 November 2011 18 Uganda Engels 2 Desember 2011 19 Nigerie Engels 7 Desember 2011 20 Chili Spaans 20 Januarie 2012 21 Hongarye Hongaars 29 Februarie 2012 22 Maleisie Maleis en Engels 22 Maart 2012 23 Peru Spaans 25 Maart 2012 24 Verenigde Arabiese Emirate Arabies en Engels 1 April 2012 25 Griekeland Grieks 1 Mei 2012 Indonesie Indonesies en Engels 17 Mei 2012 26 Ghana Engels 5 Junie 2012 27 Senegal Frans en Engels 4 Julie 2012 28 Turkye Turks 1 Oktober 2012 29 Oekraine Oekraiens 13 Desember 2012 30 Denemarke Deens 1 Februarie 2013 31 Finland Fins en Sweeds 1 Februarie 2013 32 Noorwee Noors 1 Februarie 2013 33 Switserland Duits Frans en Italiaans 29 Maart 2013 34 Oostenryk Duits 29 Maart 2013 35 Roemenie Roemeens 18 April 2013 36 Portugal Portugees 25 April 2013 37 Slowakye Slowaaks 25 April 2013 38 Bahrein Arabies 16 Augustus 2013 39 Koeweit Arabies 16 Augustus 2013 39 Oman Arabies 16 Augustus 2013 39 Katar Arabies 16 Augustus 2013 39 Bosnie en Herzegowina Bosnies Kroaties en Serwies 17 Maart 2014 Bulgarye Bulgaars 17 Maart 2014 40 Kroasie Kroaties 17 Maart 2014 41 Estland Estnies 17 Maart 2014 42 Letland Lets 17 Maart 2014 43 Litaue Litaus 17 Maart 2014 Montenegro Serwies en Kroaties 17 Maart 2014 Noord Masedonie Macedonies Serwies en Turks 17 Maart 2014 Serwie Serwies 17 Maart 2014 Slowenie Sloweens 17 Maart 2014 44 Thailand Thai 1 April 2014 45 Libanon Arabies 1 Mei 2014 39 Puerto Rico Spaans en Engels 23 Augustus 2014 Ysland Yslands 2014 Luxemburg Frans en Duits 2014 Vietnam Vietnamees 1 Oktober 2014 Libie Arabies 1 Februarie 2015 Tanzanie Swahili en Engels 2 Junie 2015 Zimbabwe Engels 2 Junie 2015 Azerbeidjan Azerbeidjans 12 Oktober 2015 46 Belarus Russies 12 Oktober 2015 46 Georgie Georgies 12 Oktober 2015 46 Kasakstan Kasaks 12 Oktober 2015 46 Nepal Nepalees 12 Januarie 2016 47 Pakistan Oerdoe en Engels 12 Januarie 2016 48 Sri Lanka Singalees en Tamil 12 Januarie 2016 47 Irak Arabies 2016 Jamaika Engels 2016Sien ookVimeoVerwysings 1 00 1 01 1 02 1 03 1 04 1 05 1 06 1 07 1 08 1 09 1 10 1 11 Sayer Peter 19 Junie 2007 Google launches YouTube France News in Engels PC Advisor Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2011 Besoek op 3 Augustus 2009 Presentan hoy YouTube Mexico in Spaans El Universal 11 Oktober 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2009 Besoek op 9 September 2008 中文上線 YouTube 香港中文版登場 in Chinees Stanley5 17 Oktober 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020 Besoek op 2 Januarie 2012 YouTube台灣網站上線 手機版再等等 in Engels ZDNet 18 Oktober 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2010 Besoek op 2 Januarie 2012 5 0 5 1 Nicole Kristen 22 Oktober 2007 YouTube Launches in Australia amp New Zealand in Engels Mashable Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020 Besoek op 3 Augustus 2009 Nicole Kristen 6 November 2007 YouTube Canada Now Live in Engels Mashable Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020 Besoek op 3 Augustus 2009 Ostrow Adam 8 November 2007 YouTube Germany Launches in Engels Mashable Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020 Besoek op 3 Augustus 2009 YouTube perevelsya na russkij in Russies Kommersant Moscow 14 November 2007 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 22 Maart 2012 Williams Martyn 23 Januarie 2008 YouTube Launches Korean Site in Engels PC World Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2012 Besoek op 22 Maart 2012 Joshi Sandeep 8 Mei 2008 YouTube now has an Indian incarnation The Hindu in Engels Chennai India Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2013 Besoek op 3 Augustus 2009 Bokuvka Petr 12 Oktober 2008 Czech version of YouTube launched And it s crap It sucks The Czech Daily Word in Engels Wordpress com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020 Besoek op 3 Augustus 2009 Launch video unavailable when YouTube opens up in Sweden in Engels 23 Oktober 2008 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 7 Desember 2012 YouTube launches in Argentina in Engels 9 September 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2010 Besoek op 9 September 2010 14 0 14 1 14 2 14 3 14 4 14 5 14 6 YouTube Launches Local Version For Algeria Egypt Jordan Morocco Saudi Arabia Tunisia and Yemen in Engels ArabCrunch Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 13 Maart 2011 Jidenma Nmachi 1 September 2011 Google launches YouTube in Kenya in Engels The Next Web Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020 Besoek op 22 Maart 2012 en Nod Tam 13 Oktober 2011 YouTube launches The Philippines The Philippine Star Besoek op 13 Oktober 2011 YouTube Launches Singapore Site in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2011 Besoek op 23 September 2015 YouTube launches localized website for Colombia in Engels 1 Desember 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 1 Desember 2011 en Google Launches YouTube Uganda 2 Desember 2011 Besoek op 15 Januarie 2012 en Google to Launch YouTube Nigeria Today 7 Desember 2011 Besoek op 15 Januarie 2012 Google launches YouTube Chile in Engels 19 Maart 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2012 Besoek op 22 Maart 2012 en Google Launches Hungarian YouTube 12 Maart 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2013 Besoek op 22 Maart 2012 YouTube Launches Local Domain For Malaysia in Engels 22 Maart 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2017 Besoek op 22 Maart 2012 YouTube Peru Launched Expansion continues in Engels 27 Maart 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2017 Besoek op 1 April 2012 Bindu Suresh Rai 2 April 2012 UAE version of YouTube launched in Engels Emirates 247 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 14 Februarie 2014 en YouTube Launches Indonesian Version 15 Junie 2012 Besoek op 8 Julie 2012 Google launches YouTube in Ghana in Engels 22 Junie 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2017 Besoek op 8 Julie 2012 YouTube launches local portal in Senegal in Engels 16 Julie 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2012 Besoek op 25 Julie 2012 en YouTube s Turkish version goes into service 1 Oktober 2012 Besoek op 1 Oktober 2012 Tarasova Maryna 13 Desember 2012 YouTube prihodit v Ukrayinu in Oekraiens Oekraine Google Ukraine Blog Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2016 YouTube lanceres i Danmark in Deens Denemarke iProspect Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2013 Besoek op 17 April 2013 Sormunen Vilja 6 Februarie 2013 YouTube Launches in the Nordics in Engels Nordies KLOK Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 11 Februarie 2013 no YOUTUBE LAUNCHED IN NORWAY Noorwee TONO Besoek op 17 April 2013 YouTube goes Swiss in Engels Switserland swissinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2013 Besoek op 17 April 2013 YouTube at seit Donnerstag online in Duits Oostenryk Wiener Zeitung Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2018 Besoek op 17 April 2013 Youtube Romania se lansează intr o săptămană in Roemeens Roemenie ZF ro Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2014 Besoek op 14 Mei 2013 pt Google lanca versao lusa do YouTube Portugal Luso Noticias Besoek op 14 Mei 2013 Tomas Svec 21 Mei 2013 Slovaci uz mozu oficialne zarabat na tvorbe videi pre YouTube in Slowaaks Vat Pravda Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020 Besoek op 24 Februarie 2014 39 0 39 1 39 2 39 3 39 4 Nick Rego 16 September 2013 YouTube expands monetization and partnership in GCC in Engels tbreak Media Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2018 Besoek op 14 Februarie 2014 Ivelina Atanasova 18 Maart 2014 YouTube reklamata stava dostpna i za Blgariya in Bulgaars New Trend Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2017 Besoek op 5 April 2014 Oglasavanje na video platformi YouTube od sad dostupno i u Hrvatskoj in Kroaties Lider 19 Maart 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2016 Besoek op 5 April 2014 et Siiri Oden 19 Maart 2014 Youtube reklaamid uued voimalused nuud ka Eestis Meedium Besoek op 5 April 2014 Marta 19 Maart 2014 Tagad reklamas iespejas Youtube kanala iespejams izmantot ari Latvija in Litaus Marketing Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2014 Besoek op 5 April 2014 sl STA 18 Maart 2014 Na Youtube prihajajo tudi slovenski video oglasi in Sloweens Dnevnik Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016 Besoek op 5 April 2014 en Asina Pornwasin 3 April 2014 YouTube introduces homepage especially The Nation Besoek op 4 April 2014 46 0 46 1 46 2 46 3 Stephen Hall 22 Oktober 2015 YouTube continues global expansion w versions of its site in 7 new locales in Engels 9to5 Google Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 18 Maart 2016 47 0 47 1 en YouTube launches Nepal Pakistan Sri Lanka specific homepages The Himalayan Times 13 Januarie 2016 Besoek op 31 Januarie 2016 en YouTube launches country specific homepage for Pakistan The Express Tribune 12 Januarie 2016 Besoek op 31 Januarie 2016 Eksterne skakelsWikimedia Commons bevat media in verband met YouTube en Amptelike webwerf en Sensuur by Youtube YouTube Taps ADL as Partner in Fight Against Hate deur die International Business TimesOntsluit van https af wikipedia org w index php title YouTube amp oldid 2296979,