fbpx
Wikipedia

Wiskundige konstante

'n Wiskundige konstante is 'n getal, gewoonlik 'n reële getal, wat van nature in wiskunde voorkom en waarvan die waarde nie verander nie. Anders as fisiese konstantes word die konstante nie aan 'n meeteenheid gekoppel nie. Sommige wiskundige konstantes, soos e en π, ontstaan in 'n verskeidenheid kontekste. Ander, soos Graham se getal of Skewes se getal, ontstaan slegs in 'n baie spesifieke konteks.

Wiskundige konstante
wiskundige, konstante, taal, wysig, getal, gewoonlik, reële, getal, nature, wiskunde, voorkom, waarvan, waarde, verander, anders, fisiese, konstantes, word, konstante, meeteenheid, gekoppel, sommige, wiskundige, konstantes, soos, ontstaan, verskeidenheid, kont. Wiskundige konstante Taal Hou dop Wysig n Wiskundige konstante is n getal gewoonlik n reele getal wat van nature in wiskunde voorkom en waarvan die waarde nie verander nie Anders as fisiese konstantes word die konstante nie aan n meeteenheid gekoppel nie Sommige wiskundige konstantes soos e en p ontstaan in n verskeidenheid kontekste Ander soos Graham se getal of Skewes se getal ontstaan slegs in n baie spesifieke konteks Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wiskundige konstante amp oldid 2360855,