fbpx
Wikipedia

Warskou-opstand

Hierdie artikel is oor die 1944-opstand in Warskou. Vir ander opstandings met 'n soortgelyke naam, sien Warskou-opstand (dubbelsinnig).

Die Warskou-opstand (Pools: powstanie warszawskie) was 'n gewapende stryd deur Poolse Tuisleër (Armia Krajowa) tydens die Tweede Wêreldoorlog om Warskou van Duitse besetting en Nazi-bewind te bevry. Dit het op 1 Augustus, 1944, begin as deel van 'n landwye opstand, Operasie Storm. Die Poolse troepe het die Duits-geleide magte tot 2 Oktober teengestaan, 'n totaal van 63 dae. Ongeveer 9 000 soldate is gewond en 18 000 het gesterf; oor die 250 000 burgers het gesterf, meestal in massa-teregstellings deur die Duitse troepe. 17 000 Duitse soldate het gesterf en 9 000 is gewond. Tydens die stedelike geveg en ook na die tyd, toe Duitse troepe op Adolf Hitler se bevel die stad stelselmatig blok vir blok begin afbrand het, is 'n beraamde 85% van die stad verwoes.

Warskou-opstand
Deel van die Operasie Storm en die Tweede Wêreldoorlog

Gebiede van die Poolse versetting in Warskou op 4 Augustus 1944.
Datum 1 Augustus 19442 Oktober 1944
Ligging Warskou, Pole
Resultaat Duitse oorwinning
Strydende partye
Poolse versetting
Britse Lugmag saam met Poolse afdelings (4 Augustus – 21 September)
Poolse Eerse Weermag (vanaf 14 September)
Sowjet-lugmag (vanaf 14 September)
Suid-Afrikaanse Lugmag
Amerikaanse Lugmag (net op 18 September)
Nazi-Duitsland (en ander bondgenote)
Aanvoerders
Tadeusz Bór-Komorowski
Tadeusz Pełczyński
Antoni Chruściel
Karol Ziemski
Edward Pfeiffer
Leopold Okulicki
Jan Mazurkiewicz
Konstantin Rokossofski
Zygmunt Berling
Walter Model
Nikolaus von Vormann
Rainer Stahel
Erich von dem Bach
Heinz Reinefarth
Bronislav Kaminski
Petro Dyachenko
Sterkte
tussen 20 000 en 49 000 (aanvanklik) tussen 13 000 en 25 000 (aanvanklik)
Ongevalle en verliese
Poolse rebelle:
10 000 gesneuweldes
5 200–6 000 vermiste
5 000 gewondes
15 000 gevangenes
Berling se 1ste weermag: 5 660 gesneuweldes

150 000–200 000 burgerlikes
700 000 is uit die stad verdryf
Duitse magte:
7 000–9 000 gesneuweldes
7 000 vermiste
9 000 gewondes
2 000 gevangenes

310 tenks en gepantserde voertuie
340 trokke en motorvoertuie
22 artilleriestukke
1 vliegtuig
'n Na-oorlogse herdenking, voor die koeël-belaaide Bank van Pole. Die monument is 'n Kotwica ("Anker") gevorm uit die letters "P" en "W" vir Polska walcząca — "Pole veg"), die embleem van die Poolse versetting.
Gedenkplaat vir die slagoffers van die Warskou-opstand.
Inligting oor die opstand in Kaapstad se Holocaust-sentrum.

Die Opstand het op 'n belangrike tydstip in die oorlog begin, net toe die Sowjetse leër Warskou genader het. Die Sowjetse leër het 'n punt binne 'n paar honderd meter oor die Vistula-rivier op 16 September bereik, maar het nie verder beweeg tydens die Opstand nie, wat gelei het tot beskuldigings dat Joseph Stalin nie wou hê dat die Opstand suksesvol moes wees nie.

Daar is geen bewyse dat Armia Krajowa hulle stryd met die Sowjetse leër gekordineer het nie. Volgens sommige Russiese outobiografieë (soos byvoorbeeld dié deur Konstantin Rokossofski, wat die Warskou bevryding gelei het) het die AK die stad probeer bevry voor (en sonder) die Sowjetse leër.

  1. (en) Davies, Norman (2004). Rising '44. The Battle for Warsaw. London: Pan Books. ISBN 0-330-48863-5.
  2. (en) Neil Orpen (1984). Airlift to Warsaw. The Rising of 1944. University of Oklahoma. ISBN 83-247-0235-0.
  3. Borodziej, Włodzimierz (2006). The Warsaw Uprising of 1944. Vertaal deur Barbara Harshav. University of Wisconsin Press. ISBN 978-0-299-20730-4 bl. 74.
  4. Borowiec, Andrew (2001). Destroy Warsaw! Hitler's punishment, Stalin's revenge. Westport, Connecticut: Praeger. ISBN 0-275-97005-1. bl. 6.
  5. Borodziej, bl. 75.
  6. (en) , Warsaw Rising Museum
  7. (in Engels). Warsaw Uprising. vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op3 Februarie 2009.
  8. Borowiec, bl. 179.

Warskou-opstand
warskou, opstand, taal, wysig, aangestuur, vanaf, warskou, opstand, hierdie, artikel, 1944, opstand, warskou, ander, opstandings, soortgelyke, naam, sien, dubbelsinnig, pools, powstanie, warszawskie, gewapende, stryd, deur, poolse, tuisleër, armia, krajowa, ty. Warskou opstand Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Warskou Opstand Hierdie artikel is oor die 1944 opstand in Warskou Vir ander opstandings met n soortgelyke naam sien Warskou opstand dubbelsinnig Die Warskou opstand Pools powstanie warszawskie was n gewapende stryd deur Poolse Tuisleer Armia Krajowa tydens die Tweede Wereldoorlog om Warskou van Duitse besetting en Nazi bewind te bevry Dit het op 1 Augustus 1944 begin as deel van n landwye opstand Operasie Storm Die Poolse troepe het die Duits geleide magte tot 2 Oktober teengestaan n totaal van 63 dae Ongeveer 9 000 soldate is gewond en 18 000 het gesterf oor die 250 000 burgers het gesterf meestal in massa teregstellings deur die Duitse troepe 17 000 Duitse soldate het gesterf en 9 000 is gewond Tydens die stedelike geveg en ook na die tyd toe Duitse troepe op Adolf Hitler se bevel die stad stelselmatig blok vir blok begin afbrand het is n beraamde 85 van die stad verwoes Warskou opstandDeel van die Operasie Storm en die Tweede WereldoorlogGebiede van die Poolse versetting in Warskou op 4 Augustus 1944 Datum 1 Augustus 1944 2 Oktober 1944Ligging Warskou PoleResultaat Duitse oorwinningStrydende partyePoolse versetting Britse Lugmag saam met Poolse afdelings 4 Augustus 21 September Poolse Eerse Weermag vanaf 14 September 1 Sowjet lugmag vanaf 14 September 1 Suid Afrikaanse Lugmag 2 Amerikaanse Lugmag net op 18 September Nazi Duitsland en ander bondgenote AanvoerdersTadeusz Bor Komorowski Tadeusz Pelczynski Antoni Chrusciel Karol Ziemski Edward Pfeiffer Leopold Okulicki Jan Mazurkiewicz Konstantin Rokossofski Zygmunt Berling Walter Model Nikolaus von Vormann Rainer Stahel Erich von dem Bach Heinz Reinefarth Bronislav Kaminski Petro DyachenkoSterktetussen 20 000 3 en 49 000 4 aanvanklik tussen 13 000 5 en 25 000 6 aanvanklik Ongevalle en verliesePoolse rebelle 10 000 gesneuweldes 7 5 200 6 000 vermiste 7 5 000 gewondes 7 15 000 gevangenes 7 Berling se 1ste weermag 5 660 gesneuweldes 7 150 000 200 000 burgerlikes 8 700 000 is uit die stad verdryf 7 Duitse magte 7 000 9 000 gesneuweldes 7 7 000 vermiste 7 9 000 gewondes 7 2 000 gevangenes 7 310 tenks en gepantserde voertuie 7 340 trokke en motorvoertuie 7 22 artilleriestukke 7 1 vliegtuig 7 n Na oorlogse herdenking voor die koeel belaaide Bank van Pole Die monument is n Kotwica Anker gevorm uit die letters P en W vir Polska walczaca Pole veg die embleem van die Poolse versetting Gedenkplaat vir die slagoffers van die Warskou opstand Inligting oor die opstand in Kaapstad se Holocaust sentrum Die Opstand het op n belangrike tydstip in die oorlog begin net toe die Sowjetse leer Warskou genader het Die Sowjetse leer het n punt binne n paar honderd meter oor die Vistula rivier op 16 September bereik maar het nie verder beweeg tydens die Opstand nie wat gelei het tot beskuldigings dat Joseph Stalin nie wou he dat die Opstand suksesvol moes wees nie Daar is geen bewyse dat Armia Krajowa hulle stryd met die Sowjetse leer gekordineer het nie Volgens sommige Russiese outobiografiee soos byvoorbeeld die deur Konstantin Rokossofski wat die Warskou bevryding gelei het het die AK die stad probeer bevry voor en sonder die Sowjetse leer Verwysings Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Warskou opstand 1 0 1 1 en Davies Norman 2004 Rising 44 The Battle for Warsaw London Pan Books ISBN 0 330 48863 5 en Neil Orpen 1984 Airlift to Warsaw The Rising of 1944 University of Oklahoma ISBN 83 247 0235 0 Borodziej Wlodzimierz 2006 The Warsaw Uprising of 1944 Vertaal deur Barbara Harshav University of Wisconsin Press ISBN 978 0 299 20730 4 bl 74 Borowiec Andrew 2001 Destroy Warsaw Hitler s punishment Stalin s revenge Westport Connecticut Praeger ISBN 0 275 97005 1 bl 6 Borodziej bl 75 en Comparison of Forces Warsaw Rising Museum 7 00 7 01 7 02 7 03 7 04 7 05 7 06 7 07 7 08 7 09 7 10 7 11 7 12 7 13 FAQ in Engels Warsaw Uprising Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020 Besoek op 3 Februarie 2009 Borowiec bl 179 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Warskou opstand amp oldid 2217711,