fbpx
Wikipedia

Warskou-ghetto

Die Warskou-ghetto was die grootste van die Joodse ghetto's wat deur Nazi-Duitsland in algemene regering tydens die Sjoa van die Tweede Wêreldoorlog. In die drie jaar van sy bestaan het die beraamde bevolking van die ghetto van 450 000 tot 37 000 as gevolg van verhongering, siektes en deporterings na die konsentrasiekampe en verdelgingskampe gedaal. Die Warskou-ghetto was die toneel van die Warskou-ghetto-opstand, een van die eerste massaversettings teen die Nazi-besetting van Europa.

'n Monument ter herdenking aan die helde van die Warskou Ghetto Opstand.
Grense van die Warskou Ghetto()


Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Warskou-ghetto
warskou, ghetto, lees, ander, taal, wysig, aangestuur, vanaf, warskou, ghetto, grootste, joodse, ghetto, deur, nazi, duitsland, algemene, regering, tydens, sjoa, tweede, wêreldoorlog, drie, jaar, bestaan, beraamde, bevolking, ghetto, gevolg, verhongering, siek. Warskou ghetto Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Warskou Ghetto Die Warskou ghetto was die grootste van die Joodse ghetto s wat deur Nazi Duitsland in algemene regering tydens die Sjoa van die Tweede Wereldoorlog In die drie jaar van sy bestaan het die beraamde bevolking van die ghetto van 450 000 tot 37 000 as gevolg van verhongering siektes en deporterings na die konsentrasiekampe en verdelgingskampe gedaal Die Warskou ghetto was die toneel van die Warskou ghetto opstand een van die eerste massaversettings teen die Nazi besetting van Europa n Monument ter herdenking aan die helde van die Warskou Ghetto Opstand Grense van die Warskou Ghetto interaktiewe kaart Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Warskou ghetto amp oldid 1885502,