fbpx
Wikipedia

Verhouding

In wiskunde, dui die verhouding op die grootte van hoeveelhede relatief tot mekaar aan. Meer spesifiek dui 'n verhouding van twee hoeveelhede aan hoeveel keer die eerste hoeveelheid in die tweede een bevat word en kan algebraïes uitgedruk word as die kwosiënt.

Die verhouding van breedte tot hoogte van 'n tipiese rekenaarskerm.

Die verhouding van hoeveelhede A en B kan uitgedruk word as:

  • die verhouding van A tot B
  • soos B staan teenoor A
  • A:B.
Sien verhouding in Wiktionary, die vrye woordeboek.
  1. Penny Cyclopedia, p. 307
  2. Wentworth, p. 55
  3. New International Encyclopedia
  4. New International Encyclopedia

Verhouding
verhouding, taal, wysig, wiskunde, verhouding, grootte, hoeveelhede, relatief, mekaar, meer, spesifiek, verhouding, twee, hoeveelhede, hoeveel, keer, eerste, hoeveelheid, tweede, bevat, word, algebraïes, uitgedruk, word, kwosiënt, verhouding, breedte, hoogte, . Verhouding Taal Hou dop Wysig In wiskunde dui die verhouding op die grootte van hoeveelhede relatief tot mekaar aan Meer spesifiek dui n verhouding van twee hoeveelhede aan hoeveel keer die eerste hoeveelheid in die tweede een bevat word 1 en kan algebraies uitgedruk word as die kwosient 2 3 Die verhouding van breedte tot hoogte van n tipiese rekenaarskerm Notasie en terminologie WysigDie verhouding van hoeveelhede A en B kan uitgedruk word as 4 die verhouding van A tot B soos B staan teenoor A A B Verwysings WysigSien verhouding in Wiktionary die vrye woordeboek Penny Cyclopedia p 307 Wentworth p 55 New International Encyclopedia New International EncyclopediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Verhouding amp oldid 1636514,