Tupí-Guaraní-tale
Tupí-Guaraní is die naam van die mees algemene subfamilie van die Tupí-tale van Suid-Amerika. Dit sluit 50 tale in, insluitende die bekendstes, Guaraní en Ou Tupí. Verspreiding van Tupí-Guaraní-tale Die woord "jaguar" is van Tupí-Guaraní-oorsprong, en moontlik ook "capoeira", petunia", "piranha" en "jakaranda". Tupí-Guaraní-tale Geografiese
verspreiding: Argentinië
Brasilië
Bolivië
Frans-Guyana
Paraguay
Peru Genetiese
klassifikasie: Amerikaans
Tupí-Guaraní-tale Onderafdelings: Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.
