fbpx
Wikipedia

Sirkassiërs

Die Sirkassiërs of Tsjerkessiërs (Sirkassies: Адыгэхэр, Adygekher) is 'n Noordwes-Kaukasiese etniese groep inheems aan Sirkassië in Rusland. Hulle praat Sirkassiese tale soos Adigies en Kabardies as moedertaal en Turks, Russies, Engels, Arabies, Hebreeus, Duits of Persies as tweede taal. Die Sirkassiërs noem hulself Adyghe, wat moontlik van atté vir "hoogte" en ghéi vir "meer" afgelei is en dus "'n volk van 'n bergagtige land naby die seekus/tussen twee seë" beteken. Die Turke en Russe noem die Adyghe egter Sirkassiërs of Tsjerkessiërs.

Sirkassiërs

Jaarlikse herinneringsoptog vir die Sirkassiese volksmoord deur die Sirkassiese diaspora in Turkye
Totale bevolking: ca. 4–8 miljoen
Belangrike bevolkings in: Turkye Geskatte 1 000 000–2 000 000
3 000 000–5 000 000 tot 7 000 000

Rusland 720 000
Sirië 80 000–120 000
Jordanië 65 000–180 000
Duitsland 40 000
Irak 34 000
Saoedi-Arabië 23 000
Egipte 12 000
Verenigde State 9 000–25 000
Israel 4 000–5 000
Serwië 2 800
Oesbekistan 1 600
Oekraïne 1 100
Bulgarye 600
Nederland 500

Taal: Sirkassies (Adigies, Kabardies, uitgestorwe Oebich-dialekte), ook Turks, Russies, Engels, Arabies, Hebreeus, Duits, Persies
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam
Minderhede van Oosters-Ortodokse en Rooms-Katolieke Christene sowel as Abchasies-Sirkassiese neopaganisme
Verwante etniese groepe: Ander Noordwes-Kaukasiese volke soos Abazgi (Abchasiërs, Abazyne en Oebyke)
Verspreiding van Sirkassiërs in die Kaukasus-streek in rooi

Sirkassiërs vorm die titulêre nasie van die Russiese deelrepublieke Adigea, Karatsjai-Tsjerkessië en Kabardino-Balkarië. Hulle tuisland is die historiese streek Sirkassië in die Noord-Kaukasus van Rusland. In die Russiese Federasie leef sowat 720 000 Sirkassiërs, maar die meeste Sirkassiërs leef in Turkye. As gevolg van die Russiese verowering tydens die Russies-Sirkassiese oorlog in 1864 het die meeste Sirkassiërs dié streek verlaat en in die destydse Ottomaanse Ryk gevestig.

Die Sirkassiërs is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam, gevolg deur klein minderhede Oosters-Ortodokse en Rooms-Katolieke Christene sowel as Abchasies-Sirkassiese neopaganisme. Die etniese groep van die Sirkassiërs is verwant aan die Abchasiërs van Abchasië en die Abazyne in die Noordwestelike Kaukasus.

  1. (en) Dalby, Andrew (2015). . Bloomsbury Publishing. p. 136. ISBN 978-1408102145.
  2. (en) Richmond, Walter (2013). . Rutgers University Press. p. 130. ISBN 978-0813560694.
  3. (en) Danver, Steven L. (2015). . Routledge. p. 528. ISBN 978-1317464006.
  4. (en) Natho, Kadir I. (2009). . Wayne, New Jersey: Xlibris Corporation. p. 505. ISBN 978-1-4415-2389-1.
  5. (en) Zhemukhov, Sufian (2008). (PDF). PONARS Eurasia Policy Memo No. 54: 2. Besoek op8 Mei 2016.
  6. (tr) Alankuş, Sevda (1999). Taymaz, Erol (red.). Kültürel-Etnik Kimlikler ve Çerkesler. Ankara, Turkey: Kafder Yayınları.
  7. (en) (2009) "".: 2, Adygea, Russia: Maikop State Technology University. Besoek op 4 Mei 2016. "Today, the largest communities of Circassians, about 5–7 million, live in Turkey, and about 200,000 Circassians live in the Middle Eastern countries (Jordan, Syria, Egypt, and Israel). The 1960s and 1970s witnessed a new wave of migration from diaspora countries to Europe and the United States. It is estimated that there are now more than 100,000 Circassian living in the European Union countries. The community in Kosovo expatriated to Adygea after the war in 1998."
  8. (XLS) (in Russies). Russian Federal State Statistics Service. vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2013. Besoek op9 November 2017.
  9. (en) Zhemukhov, Sufian (2008). (PDF). PONARS Eurasia Policy Memo No. 54: 2. Besoek op8 Mei 2016.
  10. (in Engels). TRTWorld. TRTWorld and agencies. 2015. vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2016. Besoek op8 Mei 2016. Currently, approximately 80,000 ethnic Circassians live in Syria after their ancestors were forced out of the northern Caucasus by Russians between 1863 and 1867.
  11. (in Engels). Sputniknews. 2015. vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2016. Besoek op8 Mei 2016.
  12. (en) . Jamestown.org. 7 Mei 2013. Besoek op20 Augustus 2013.
  13. Lopes, Tiago André Ferreira. (PDF). Strategic Outlook (in Engels). Observatory for Human Security (OSH). (PDF) vanaf die oorspronklike op 26 Julie 2019. Besoek op16 Junie 2013.
  14. (en) Besleney, Zeynel Abidin (2014). . Routledge. p. 96. ISBN 978-1317910046.
  15. (en) Torstrick, Rebecca L. (2004). . Greenwood Publishing Group. p. 46. ISBN 978-0313320910.
  16. (en) Louër, Laurence (2007). . Columbia University Press. p. 20. ISBN 978-0231140683.
  17. (en) Voorberei deur Antonij Galabof bl. 20. Council of Europe.
  18. (en)Zhemukhov, Sufian, , archived from on 12 Oktober 2009, , besoek op 9 November 2017
  19. (en) Spencer, Edmund, Travels in the Western Caucasus, including a Tour through Imeritia, Mingrelia, Turkey, Moldavia, Galicia, Silesia, and Moravia in 1836. London, H. Colburn, 1838. bl. 6.
  20. (en) Loewe, Louis. A Dictionary of the Circassian Language: in Two Parts: English-Circassian-Turkish, and Circassian-English-Turkish. London, Bell, 1854. bl. 5.

Sirkassiërs
sirkassiërs, taal, wysig, aangestuur, vanaf, tsjerkessiërs, tsjerkessiërs, sirkassies, Адыгэхэр, adygekher, noordwes, kaukasiese, etniese, groep, inheems, sirkassië, rusland, hulle, praat, sirkassiese, tale, soos, adigies, kabardies, moedertaal, turks, russies. Sirkassiers Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Tsjerkessiers Die Sirkassiers of Tsjerkessiers Sirkassies Adygeher Adygekher is n Noordwes Kaukasiese etniese groep inheems aan Sirkassie in Rusland Hulle praat Sirkassiese tale soos Adigies en Kabardies as moedertaal en Turks Russies Engels Arabies Hebreeus Duits of Persies as tweede taal Die Sirkassiers noem hulself Adyghe wat moontlik van atte vir hoogte en ghei vir meer afgelei is en dus n volk van n bergagtige land naby die seekus tussen twee see beteken 19 20 Die Turke en Russe noem die Adyghe egter Sirkassiers of Tsjerkessiers SirkassiersJaarlikse herinneringsoptog vir die Sirkassiese volksmoord deur die Sirkassiese diaspora in TurkyeTotale bevolking ca 4 8 miljoenBelangrike bevolkings in Turkye Geskatte 1 000 000 1 2 000 000 2 3 3 000 000 4 5 5 000 000 2 6 tot 7 000 000 7 Rusland 720 000 8 Sirie 80 000 9 10 11 120 000 12 Jordanie 65 000 9 180 000 Duitsland 40 000 9 13 Irak 34 000 Saoedi Arabie 23 000 Egipte 12 000 Verenigde State 9 000 9 25 000 Israel 4 000 14 15 5 000 16 Serwie 2 800 Oesbekistan 1 600 Oekraine 1 100 Bulgarye 600 17 Nederland 500 18 Taal Sirkassies Adigies Kabardies uitgestorwe Oebich dialekte ook Turks Russies Engels Arabies Hebreeus Duits PersiesGeloofsoortuiging Hoofsaaklik Soennitiese Islam Minderhede van Oosters Ortodokse en Rooms Katolieke Christene sowel as Abchasies Sirkassiese neopaganismeVerwante etniese groepe Ander Noordwes Kaukasiese volke soos Abazgi Abchasiers Abazyne en Oebyke Verspreiding van Sirkassiers in die Kaukasus streek in rooi Sirkassiers vorm die titulere nasie van die Russiese deelrepublieke Adigea Karatsjai Tsjerkessie en Kabardino Balkarie Hulle tuisland is die historiese streek Sirkassie in die Noord Kaukasus van Rusland In die Russiese Federasie leef sowat 720 000 Sirkassiers maar die meeste Sirkassiers leef in Turkye As gevolg van die Russiese verowering tydens die Russies Sirkassiese oorlog in 1864 het die meeste Sirkassiers die streek verlaat en in die destydse Ottomaanse Ryk gevestig Die Sirkassiers is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam gevolg deur klein minderhede Oosters Ortodokse en Rooms Katolieke Christene sowel as Abchasies Sirkassiese neopaganisme Die etniese groep van die Sirkassiers is verwant aan die Abchasiers van Abchasie en die Abazyne in die Noordwestelike Kaukasus Verwysings Wysig en Dalby Andrew 2015 Dictionary of Languages The definitive reference to more than 400 languages Bloomsbury Publishing p 136 ISBN 978 1408102145 2 0 2 1 en Richmond Walter 2013 The Circassian Genocide Rutgers University Press p 130 ISBN 978 0813560694 en Danver Steven L 2015 Native Peoples of the World An Encyclopedia of Groups Cultures and Contemporary Issues Routledge p 528 ISBN 978 1317464006 en Natho Kadir I 2009 Circassian History Wayne New Jersey Xlibris Corporation p 505 ISBN 978 1 4415 2389 1 en Zhemukhov Sufian 2008 Circassian World Responses to the New Challenges PDF PONARS Eurasia Policy Memo No 54 2 Besoek op 8 Mei 2016 tr Alankus Sevda 1999 Taymaz Erol red Kulturel Etnik Kimlikler ve Cerkesler Ankara Turkey Kafder Yayinlari en 2009 The Formation of a Circassian Diaspora in Turkey 2 Adygea Russia Maikop State Technology University Besoek op 4 Mei 2016 Today the largest communities of Circassians about 5 7 million live in Turkey and about 200 000 Circassians live in the Middle Eastern countries Jordan Syria Egypt and Israel The 1960s and 1970s witnessed a new wave of migration from diaspora countries to Europe and the United States It is estimated that there are now more than 100 000 Circassian living in the European Union countries The community in Kosovo expatriated to Adygea after the war in 1998 Vserossijskaya perepis naseleniya 2010 Nacionalnyj sostav naseleniya Rossijskoj Federacii Chislennost lic ukazavshih sootvetstvuyushuyu nacionalnuyu prinadlezhnost XLS in Russies Russian Federal State Statistics Service Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2013 Besoek op 9 November 2017 9 0 9 1 9 2 9 3 en Zhemukhov Sufian 2008 Circassian World Responses to the New Challenges PDF PONARS Eurasia Policy Memo No 54 2 Besoek op 8 Mei 2016 Syrian Circassians returning to Russia s Caucasus region in Engels TRTWorld TRTWorld and agencies 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2016 Besoek op 8 Mei 2016 Currently approximately 80 000 ethnic Circassians live in Syria after their ancestors were forced out of the northern Caucasus by Russians between 1863 and 1867 The Russian Presidential Council for Civil Society and Human Rights calls for the hosting of Syrian refugees in Russia in Engels Sputniknews 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2016 Besoek op 8 Mei 2016 en single The Jamestown Foundation Jamestown org 7 Mei 2013 Besoek op 20 Augustus 2013 Lopes Tiago Andre Ferreira The Offspring of the Arab Spring PDF Strategic Outlook in Engels Observatory for Human Security OSH Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 26 Julie 2019 Besoek op 16 Junie 2013 en Besleney Zeynel Abidin 2014 The Circassian Diaspora in Turkey A Political History Routledge p 96 ISBN 978 1317910046 en Torstrick Rebecca L 2004 Culture and Customs of Israel Greenwood Publishing Group p 46 ISBN 978 0313320910 en Louer Laurence 2007 To be an Arab in Israel Columbia University Press p 20 ISBN 978 0231140683 en Voorberei deur Antonij Galabof National Report Bulgaria bl 20 Council of Europe en Zhemukhov Sufian Circassian World Responses to the New Challenges archived from the original on 12 Oktober 2009 https web archive org web 20091012221811 http www circassianworld com new general 1217 circassian world zhemukhov html besoek op 9 November 2017 en Spencer Edmund Travels in the Western Caucasus including a Tour through Imeritia Mingrelia Turkey Moldavia Galicia Silesia and Moravia in 1836 London H Colburn 1838 bl 6 en Loewe Louis A Dictionary of the Circassian Language in Two Parts English Circassian Turkish and Circassian English Turkish London Bell 1854 bl 5 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sirkassiers Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sirkassiers amp oldid 2429187,