fbpx
Wikipedia

Pous Clemens II

Clemens II was die 149ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Clemens II
Geboortenaam Suidger von Morsleben und Hornburg
Pontifikaat begin 24 Desember 1046
Pontifikaat eindig 9 Oktober 1047
Voorganger Gregorius VI
Opvolger Benedictus IX
Gebore ± 1005
Morsleben, Duitsland
Sterf 9 Oktober 1047
Pesaro, Italië
Ander pouse genaamd Clemens

Inhoud

Pous Clemens II is gebore as Suidger von Morsleben und Hornburg ongeveer in 1005 in Morsleben, Duitsland, die seun van graaf Konrad von Morsleben und Hornburg en sy vrou Amulrada, dogter van graaf Erpo von Padberg. Suidger was verbonde aan die hof van keiser Hendrik III en word in 1040 biskop van Bamberg. Op 24 Desember 1046 volg hy Pous Gregorius VI op en regeer tot sy dood op 9 Oktober 1047. Hy word opgevolg deur Pous Benedictus IX. Die naam ‘Clemens’ beteken 'sagmoedige'.

Pous Clemens II is verkies op aandrang van koning Hendrik III nadat Adelbert, aartsbiskop van Hamburg-Bremen en ab Odilo van Cluny die aanstelling geweier het. Na sy verkiesing kroon hy dan ook dadelik Hendrik as keiser van die Heilige Romeinse Ryk. Daar was heelwat kritiek op sy verkiesing maar Clemens het begin om die bestuur van die kerk te verbeter, veral deur dekrete teen simonie tydens die sinode in Januarie 1047. Clemens is oorlede in Oktober 1047 in die klooster van Sint Thomas in Pesaro en begrawe in Bamberg, Duitsland. Onlangse nadoodse ondersoeke het bewys dat die pous vergiftig is met loodsuiker (Lood (II) asetaat). Dit is egter nie duidelik of hy vermoor is nie omdat loodsuiker in die tyd dikwels gebruik is as geneesmiddel teen veneriese siektes en ook om wyn te versoet. Clemens is die enigste pous wat noord van die Alpe begrawe is.

  • Georg Gresser: Clemens II. – der erste deutsche Reformpapst, Paderborn 2007.
  • Johannes Kist: Fürst- und Erzbistum Bamberg. Bamberg 1962, bl. 26.
  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.
  1. "Clement II." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 17 Junie 2008 <[dooie skakel]>
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • in die Catholic Encyclopedia (Engels)
  • in die Catholic Forum (Engels)
  • (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)
  • in die Genealogie van die Middeleeue (Duits)


Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Voorafgegaan deur
Eberhard I
Biskop van Bamberg
1040 – 1047
Opgevolg deur
Hartwig
Voorafgegaan deur
Gregorius VI
Pous (Pontifex Maximus)
1046 – 1047
Opgevolg deur
Benedictus IX

Pous Clemens II
pous, clemens, taal, wysig, aangestuur, vanaf, suidger, morsleben, hornburg, clemens, 149ste, pous, rooms, katolieke, kerk, geboortenaam, suidger, morsleben, hornburgpontifikaat, begin, desember, 1046pontifikaat, eindig, oktober, 1047voorganger, gregorius, vio. Pous Clemens II Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Suidger von Morsleben und Hornburg Clemens II was die 149ste pous van die Rooms Katolieke Kerk Pous Clemens IIGeboortenaam Suidger von Morsleben und HornburgPontifikaat begin 24 Desember 1046Pontifikaat eindig 9 Oktober 1047Voorganger Gregorius VIOpvolger Benedictus IXGebore 1005 Morsleben DuitslandSterf 9 Oktober 1047 Pesaro ItalieAnder pouse genaamd Clemens Inhoud 1 Biografie 2 Pontifikaat 3 Bibliografie 4 Verwysings 5 Eksterne skakels 6 Nota 7 OpvolgingBiografie WysigPous Clemens II is gebore as Suidger von Morsleben und Hornburg ongeveer in 1005 in Morsleben Duitsland die seun van graaf Konrad von Morsleben und Hornburg en sy vrou Amulrada dogter van graaf Erpo von Padberg Suidger was verbonde aan die hof van keiser Hendrik III en word in 1040 biskop van Bamberg Op 24 Desember 1046 volg hy Pous Gregorius VI op en regeer tot sy dood op 9 Oktober 1047 Hy word opgevolg deur Pous Benedictus IX Die naam Clemens beteken sagmoedige Pontifikaat WysigPous Clemens II is verkies op aandrang van koning Hendrik III nadat Adelbert aartsbiskop van Hamburg Bremen en ab Odilo van Cluny die aanstelling geweier het Na sy verkiesing kroon hy dan ook dadelik Hendrik as keiser van die Heilige Romeinse Ryk Daar was heelwat kritiek op sy verkiesing maar Clemens het begin om die bestuur van die kerk te verbeter veral deur dekrete teen simonie tydens die sinode in Januarie 1047 Clemens is oorlede in Oktober 1047 in die klooster van Sint Thomas in Pesaro en begrawe in Bamberg Duitsland Onlangse nadoodse ondersoeke het bewys dat die pous vergiftig is met loodsuiker Lood II asetaat 1 Dit is egter nie duidelik of hy vermoor is nie omdat loodsuiker in die tyd dikwels gebruik is as geneesmiddel teen veneriese siektes en ook om wyn te versoet Clemens is die enigste pous wat noord van die Alpe begrawe is Bibliografie WysigGeorg Gresser Clemens II der erste deutsche Reformpapst Paderborn 2007 Johannes Kist Furst und Erzbistum Bamberg Bamberg 1962 bl 26 Duff Eamon 2001 Saints and Sinners A History of the Popes Yale University Press ISBN 0 300 09165 6 Maxwell Stuart P G 2002 Chronicle of the Popes The Reign by Reign Record of the Papacy from St Peter to the Present Thames amp Hudson ISBN 0 500 01798 0 Verwysings Wysig Clement II Encyclopaedia Britannica 2008 Encyclopaedia Britannica Online 17 Junie 2008 lt http www britannica com eb article 9024306 dooie skakel gt Eksterne skakels Wysig Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel Catholic Encyclopedia 1913 Pope Clement II CE Inskrywing in die Catholic Encyclopedia Engels CF Inskrywing in die Catholic Forum Engels BBKL Inskrywing met Literatuurverwysings in die Biographisch Bibliographisches Kirchenlexikon Duits PTA Inskrywing in Popes through the Ages deur J Brusher S J Engels GM Inskrywing in die Genealogie van die Middeleeue Duits Nota WysigSaamgestel en vertaal uit die Nederlandse Engelse Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui Opvolging WysigVoorafgegaan deur Eberhard I Biskop van Bamberg 1040 1047 Opgevolg deur HartwigVoorafgegaan deur Gregorius VI Pous Pontifex Maximus 1046 1047 Opgevolg deur Benedictus IX Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pous Clemens II amp oldid 2446563,