fbpx
Wikipedia

Suiderstrand

Suiderstrand is ’n gehuggie in Agulhas Nasionale Park, Suid-Afrika in die Wes-Kaap. Dit val binne die Kaap Agulhas Plaaslike Munisipaliteit wat ’n deel van die Overberg Distriksmunisipaliteit uitmaak.

Suiderstrand
Suiderstrand
Suiderstrand se ligging in Wes-Kaap
Koördinate:34°48′54″S19°57′29″O /34.81500°S 19.95806°O /-34.81500; 19.95806Koördinate:34°48′54″S19°57′29″O /34.81500°S 19.95806°O /-34.81500; 19.95806
Land Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitKaap Agulhas
Oppervlak
• Totaal1,38 km2 (0,53 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal44
• Digtheid32/km2 (80/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Bruin mense93.2%
Swart mense6.8%
Taal(2011)
Afrikaans88.6%
Engels11.4%

Inhoud

Missie

Suiderstrand is 'n gemeenskap verbind tot die bestuur van die balans tussen die gesamentlike visie en behoeftes van sy inwoners en die voorskrifte van sy omgewing. Ons sal dit bereik deur te vertrou op individuele diversiteit en aktiewe deelname van alle lede van die gemeenskap in die behoud van Suiderstrand se natuurlike bates, die unieke ligging en plattelandse atmosfeer.

Visie

Suiderstand, soos geneem uit 'n helikopter.

Suiderstrand se visie lui soos volg:

Ons visie vir ons gemeenskap is dat die vrede, rustigheid en natuurlike skoonheid van ons unieke omgewing aan die binnekant van 'n nasionale park deur al ons lede geniet kan word, dat individue vry sal voel om hul belange op so ’n wyse uit te leef sonder om versteuring of ongerief vir ander te veroorsaak, en individue volgens die ooreengekome grense van die Suiderstrandgemeenskap se gedragskode sal handel.

Gemeenskaplike doelwitte en gedragskode

Ons, die lede van die Suiderstrand gemeenskap en ons besoekers, belowe om:

  • Die behoeftes van ander te respekteer en almal met hoflikheid en respek gelyk te behandel.
  • Pogings te ondersteun om 'n gevoel onder lede van gemeenskaplikheid te bevorder
  • Mekaar tydens noodgevalle te ondersteun
  • By die wette van die land te hou
  • Streng by die verkeersregulasies te hou, soos die verbod op spoed en gebruik van vierwielmotorfietse
  • Die gebruik van waterponies op Suiderstrand te voorkom
  • Geraasvlakke laag in ons area te hou, soos deur harde musiek of onnodige lawaai van die voertuie te vermy
  • By die regulasies ten opsigte van die versameling van die seekos en vis te hou
  • Aan munisipale regulasies te voldoen ten opsigte van die opgerigte strukture en om oortredinge aan die verantwoordelike lid te rapporteer
  • Die impak van die aanboubedrywighede te verminder; die skoonmaak ná aanbou te verseker en oortredinge aan die verantwoordelike lid te rapporteer
  • Voorkomende maatreëls te neem om die brandgevaar van ons omgewing te verminder.
  • Lae intensiteit beligting snags te gebruik om ligbesoedeling te voorkom
  • Suiderstrand vry van rommel en besoedeling te hou
  • Om die bewaring van diere en voëls aan te moedig
  • Die Agulhas Nasionale Park in sy pogings om die natuur te bewaar te ondersteun
  • Pogings om perlemoenstropery te bekamp te ondersteun
  • Pogings om misdaad te bekamp en om 'n veilige omgewing te skep te ondersteun
  • Wangedrag aan die toepaslike owerhede te rapporteer
  1. . Sensus 2011.

Suiderstrand
suiderstrand, lees, ander, taal, wysig, gehuggie, agulhas, nasionale, park, suid, afrika, kaap, binne, kaap, agulhas, plaaslike, munisipaliteit, deel, overberg, distriksmunisipaliteit, uitmaak, ligging, kaapkoördinate, 81500, 95806, 81500, 95806, koördinate, 8. Suiderstrand Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Suiderstrand is n gehuggie in Agulhas Nasionale Park Suid Afrika in die Wes Kaap Dit val binne die Kaap Agulhas Plaaslike Munisipaliteit wat n deel van die Overberg Distriksmunisipaliteit uitmaak SuiderstrandSuiderstrand Suiderstrand se ligging in Wes KaapKoordinate 34 48 54 S 19 57 29 O 34 81500 S 19 95806 O 34 81500 19 95806 Koordinate 34 48 54 S 19 57 29 O 34 81500 S 19 95806 O 34 81500 19 95806Land Suid AfrikaProvinsieWes KaapDistrikOverbergMunisipaliteitKaap AgulhasOppervlak 1 Totaal1 38 km2 0 53 vk myl Bevolking 2011 1 Totaal44 Digtheid32 km2 80 vk m Rasverdeling 2011 1 Bruin mense93 2 Swart mense6 8 Taal 2011 1 Afrikaans88 6 Engels11 4 Inhoud 1 Missie en Visie van die Suiderstrandgemeenskap 1 1 Missie 1 2 Visie 1 3 Gemeenskaplike doelwitte en gedragskode 2 Sien ook 3 Eksterne bronneMissie en Visie van die Suiderstrandgemeenskap WysigMissie Wysig Suiderstrand is n gemeenskap verbind tot die bestuur van die balans tussen die gesamentlike visie en behoeftes van sy inwoners en die voorskrifte van sy omgewing Ons sal dit bereik deur te vertrou op individuele diversiteit en aktiewe deelname van alle lede van die gemeenskap in die behoud van Suiderstrand se natuurlike bates die unieke ligging en plattelandse atmosfeer Visie Wysig Suiderstand soos geneem uit n helikopter Suiderstrand se visie lui soos volg Ons visie vir ons gemeenskap is dat die vrede rustigheid en natuurlike skoonheid van ons unieke omgewing aan die binnekant van n nasionale park deur al ons lede geniet kan word dat individue vry sal voel om hul belange op so n wyse uit te leef sonder om versteuring of ongerief vir ander te veroorsaak en individue volgens die ooreengekome grense van die Suiderstrandgemeenskap se gedragskode sal handel Gemeenskaplike doelwitte en gedragskode Wysig Ons die lede van die Suiderstrand gemeenskap en ons besoekers belowe om Die behoeftes van ander te respekteer en almal met hoflikheid en respek gelyk te behandel Pogings te ondersteun om n gevoel onder lede van gemeenskaplikheid te bevorder Mekaar tydens noodgevalle te ondersteun By die wette van die land te hou Streng by die verkeersregulasies te hou soos die verbod op spoed en gebruik van vierwielmotorfietse Die gebruik van waterponies op Suiderstrand te voorkom Geraasvlakke laag in ons area te hou soos deur harde musiek of onnodige lawaai van die voertuie te vermy By die regulasies ten opsigte van die versameling van die seekos en vis te hou Aan munisipale regulasies te voldoen ten opsigte van die opgerigte strukture en om oortredinge aan die verantwoordelike lid te rapporteer Die impak van die aanboubedrywighede te verminder die skoonmaak na aanbou te verseker en oortredinge aan die verantwoordelike lid te rapporteer Voorkomende maatreels te neem om die brandgevaar van ons omgewing te verminder Lae intensiteit beligting snags te gebruik om ligbesoedeling te voorkom Suiderstrand vry van rommel en besoedeling te hou Om die bewaring van diere en voels aan te moedig Die Agulhas Nasionale Park in sy pogings om die natuur te bewaar te ondersteun Pogings om perlemoenstropery te bekamp te ondersteun Pogings om misdaad te bekamp en om n veilige omgewing te skep te ondersteun Wangedrag aan die toepaslike owerhede te rapporteer Sien ook WysigLys van dorpe in Suid AfrikaEksterne bronne WysigSuiderstrand se webwerf 1 0 1 1 1 2 1 3 Hoofplek Suiderstrand Sensus 2011 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Suiderstrand amp oldid 1884915,