fbpx
Wikipedia

Suidersee

Suidersee

Die Suidersee in 1748

Die Ysselmeer wat daaruit ontstaan het
Koördinate:52°50′N05°20′O /52.833°N 5.333°O /52.833; 5.333Koördinate:52°50′N05°20′O /52.833°N 5.333°O /52.833; 5.333
Ligging:Friesland, Holland (Nederland)
Soort:See van die Atlantiese Oseaan
Oppervlakte:5 900 km²
Uitvloei:Noordsee

Die Suidersee (Nederlands: Zuiderzee, Nedersaksies: Zuderzee, Wes-Fries: Sudersee) is 'n see wat vroeër in die middel van Nederland gelê het. Met die voltooiing van die Afsluitdyk in 1932 word die see verdeel. Die binnedykse deel heet sedertdien Ysselmeer, die buitedykse deel is nou deel van die Waddesee.

Die Suidersee tydens een van sy berugte storms.

Die Suidersee het in die middeleeue ontstaan uit 'n binnemeer met soet water wat die Aelmere genoem is en sy water van die riviere Ryn en Yssel ontvang het. Die uitvloei van hierdie meer na die Noordsee in die noordweste was die Vlie. Die naam Vlieland van een van die Wadde-eilande herinner nog aan die tye. In 'n reeks oorstromings is die land wat die sout water van die Noordsee en die soet water van die Aelmere geskei het, weggespoel en die Vlie is baie verbreed tot dit 'n oop see-arm geword het. Daar is berigte dat die oorstromings die sout water het laat deurdring tot in die stad Utrecht. Die Aelmere het so 'n see geword of eintlik 'n baai van die Noordsee.

Ná 1932 is hierdie proses kunsmatig teruggedraai. Deur die Afsluitdyk het die Suidersee weer 'n soet meer geword, wat Ysselmeer genoemd word.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Suidersee
suidersee, lees, ander, taal, wysig, 1748die, ysselmeer, daaruit, ontstaan, hetkoördinate, koördinate, 333ligging, friesland, holland, nederland, soort, atlantiese, oseaanoppervlakte, uitvloei, noordsee, nederlands, zuiderzee, nedersaksies, zuderzee, fries, su. Suidersee Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig SuiderseeDie Suidersee in 1748Die Ysselmeer wat daaruit ontstaan hetKoordinate 52 50 N 05 20 O 52 833 N 5 333 O 52 833 5 333 Koordinate 52 50 N 05 20 O 52 833 N 5 333 O 52 833 5 333Ligging Friesland Holland Nederland Soort See van die Atlantiese OseaanOppervlakte 5 900 km Uitvloei Noordsee Die Suidersee Nederlands Zuiderzee Nedersaksies Zuderzee Wes Fries Sudersee is n see wat vroeer in die middel van Nederland gele het Met die voltooiing van die Afsluitdyk in 1932 word die see verdeel Die binnedykse deel heet sedertdien Ysselmeer die buitedykse deel is nou deel van die Waddesee Die Suidersee tydens een van sy berugte storms Die Suidersee het in die middeleeue ontstaan uit n binnemeer met soet water wat die Aelmere genoem is en sy water van die riviere Ryn en Yssel ontvang het Die uitvloei van hierdie meer na die Noordsee in die noordweste was die Vlie Die naam Vlieland van een van die Wadde eilande herinner nog aan die tye In n reeks oorstromings is die land wat die sout water van die Noordsee en die soet water van die Aelmere geskei het weggespoel en die Vlie is baie verbreed tot dit n oop see arm geword het Daar is berigte dat die oorstromings die sout water het laat deurdring tot in die stad Utrecht Die Aelmere het so n see geword of eintlik n baai van die Noordsee Na 1932 is hierdie proses kunsmatig teruggedraai Deur die Afsluitdyk het die Suidersee weer n soet meer geword wat Ysselmeer genoemd word Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suidersee Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Suidersee amp oldid 2163876,