fbpx
Wikipedia

Suiderkruisvlae

Suiderkruisvlae is vlae waarop die Suiderkruis voorkom. Die Suiderkruis is ’n sterrebeeld wat slegs in die Suidelike Halfrond sigbaar is. Dit kom ook voor in die wapenskilde van verskeie lande en subnasionale entiteite. Die sterrebeeld stel die geografiese ligging van die gebruikers voor.

Die term Suiderkruis kan ook verwys na die blou Sint Andrieskruis soos dit gebruik word in verskeie vlae van die Gekonfedereerde State van Amerika in die Amerikaanse Burgeroorlog.

Hierdie lys is nie volledig nie en van die vlae in die lys het nie noodwendig amptelike status nie.

Inhoud

  • Die Koningin se persoonlike Australiese vlag
  • Australiese Rooi Vaandel
  • Vaandel van die Australiese Vloot
  • Vlag van die Australiese Doeanediens, 1988 tot 2015
  • Vlag van die Australiese Grensmag, sedert 2015
  • Vaandel van die Australiese Burgerlike Lugvaart
  • Vlag van die Australiese Hoofstadgebied
  • Vlag van die noordelike Gebied
  • Vlag van Nieu-Suid-Wallis
  • Vlag van Victoria
  • Vlag van die Goewerneur van Victoria
  • Vlag van die Kerseiland
  • Vlag van die Kokoseilande
  • Vlag van die Australiese Anti-Transportasieliga
  • Historiese vlag van die Australiese Federasie
  • Nasionale Koloniale vlag vir Australië
  • Die Koningin se persoonlike Nieu-Seelandse vlag
  • Nieu-Seelandse Rooi Vaandel
  • Vaandel van die Koninklike Nieu-Seelandse Vloot
  • Vaandel van die Nieu-Seelandse Burgerlike Lugvaart
  • Voormalige vlag van die Goewerneur van Nieu-Seeland, 1869-1874
  • Voormalige Vaandel van die Nieu-Seelandse Ministerie van Vervoer, 1968-1998
  • Vlag van Oos-Nieu-Brittanje
  • Vlag van Nieu-Ierland
  • Vlag van die Simbu-provinsie
  • Vlag van die Westelike Provinsie
  • Vlag van Wes-Nieu-Brittanje
  • Vlag van Mercosur
  • Vlag van Magallanes y la Antártica Chilena Region, Chili
  • Vlag van Paraná, Brasilië
  • Vlag van Goiás, Brasilië
  • Vlag van Londrina, Brasilië
  • Presidensiële vaandel van Brasilië
  • Vlag van Santa Cruz, Argentinië
  • Vlag van Patagonië, Argentinië
  • Vlag van Tierra del Fuego, Antarktika en die Suid-Atlantiese Eilande, Argentinië
  • Olimpiese vlag van Australasië
  • Vlag van die Duits-Oos-Afrikaanse Kompanjie
Wikimedia Commons bevat media in verband met Southern Cross flags.

Suiderkruisvlae
suiderkruisvlae, wikimedia, lysartikel, lees, ander, taal, wysig, vlae, waarop, suiderkruis, voorkom, suiderkruis, sterrebeeld, slegs, suidelike, halfrond, sigbaar, voor, wapenskilde, verskeie, lande, subnasionale, entiteite, sterrebeeld, stel, geografiese, li. Suiderkruisvlae Wikimedia lysartikel Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Suiderkruisvlae is vlae waarop die Suiderkruis voorkom Die Suiderkruis is n sterrebeeld wat slegs in die Suidelike Halfrond sigbaar is Dit kom ook voor in die wapenskilde van verskeie lande en subnasionale entiteite Die sterrebeeld stel die geografiese ligging van die gebruikers voor Die term Suiderkruis kan ook verwys na die blou Sint Andrieskruis soos dit gebruik word in verskeie vlae van die Gekonfedereerde State van Amerika in die Amerikaanse Burgeroorlog Hierdie lys is nie volledig nie en van die vlae in die lys het nie noodwendig amptelike status nie Inhoud 1 Nasionale vlae van lande in die Suidelike Halfrond 2 Ander vlae in die Australiese Gemenebes 3 Ander vlae van Nieu Seeland 4 Ander vlae van Papoea Nieu Guinee 5 Ander vlae in Suid Amerika 6 Ander vlae met die Suiderkruis 7 Sien ookNasionale vlae van lande in die Suidelike Halfrond Wysig Vlag van Australie Vlag van Nieu Seeland Vlag van Papoea Nieu Guinee Vlag van Samoa Vlag van BrasilieAnder vlae in die Australiese Gemenebes Wysig Die Koningin se persoonlike Australiese vlag Australiese Rooi Vaandel Vaandel van die Koninklike Australiese Lugmag Vaandel van die Australiese Vloot Vlag van die Australiese Doeanediens 1988 tot 2015 Vlag van die Australiese Grensmag sedert 2015 Vaandel van die Australiese Burgerlike Lugvaart Vlag van die Australiese Hoofstadgebied Vlag van die noordelike Gebied Vlag van Nieu Suid Wallis Vlag van Victoria Vlag van die Goewerneur van Victoria Vlag van die Kerseiland Vlag van die Kokoseilande Eurekavlag Vlag van die Australiese Anti Transportasieliga Historiese vlag van die Australiese Federasie Nasionale Koloniale vlag vir AustralieAnder vlae van Nieu Seeland Wysig Die Koningin se persoonlike Nieu Seelandse vlag Vlag van Niue Vlag van Tokelau Nieu Seelandse Rooi Vaandel Vaandel van die Koninklike Nieu Seelandse Vloot Vaandel van die Nieu Seelandse Burgerlike Lugvaart Voormalige vlag van die Goewerneur van Nieu Seeland 1869 1874 Voormalige Vaandel van die Nieu Seelandse Ministerie van Vervoer 1968 1998Ander vlae van Papoea Nieu Guinee Wysig Vlag van Oos Nieu Brittanje Vlag van Nieu Ierland Vlag van die Simbu provinsie Vlag van die Westelike Provinsie Vlag van Wes Nieu BrittanjeAnder vlae in Suid Amerika Wysig Vlag van Mercosur Vlag van Magallanes y la Antartica Chilena Region Chili Vlag van Parana Brasilie Vlag van Goias Brasilie Vlag van Londrina Brasilie Presidensiele vaandel van Brasilie Vlag van Santa Cruz Argentinie Vlag van Patagonie Argentinie Vlag van Tierra del Fuego Antarktika en die Suid Atlantiese Eilande ArgentinieAnder vlae met die Suiderkruis Wysig Olimpiese vlag van Australasie Vlag van die Duits Oos Afrikaanse KompanjieSien ook WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Southern Cross flags Vlae met die Skandinawiese Kruis UnievlagOntsluit van https af wikipedia org w index php title Suiderkruisvlae amp oldid 1849319,