Suiderhof is 'n suidelike voorstad van die Nambiese hoofstad Windhoek. Dit word in die noorde begrens deur die Suidelike Nywerheidsgebied, in die ooste deur Auasblik en Olympia, in die suide deur Kleine Kuppe en in die weste deur die Eros-lughawe. SuiderhofVoorstadKoördinate:22°35′00″S17°05′00″O /22.58333°S 17.08333°O /-22.58333; 17.08333Koördinate:22°35′00″S17°05′00″O /22.58333°S 17.08333°O /-22.58333; 17.08333 Land Namibië Streek Khomas Stad Windhoek Kiesafdeling Windhoek-Wes Skakelkodes 61
