fbpx
Wikipedia

Spoor (plantkunde)

In biologie is 'n spoor 'n voortplantingstruktuur wat aangepas is vir verspreiding en oorlewing vir uitgerekte tydperke in ongunstige toestande. Spore maak deel uit van die lewensiklus van baie plante, alge, swamme en sommige protozoa. Die term is afkomstig van die Antieke Griekse woord tσπορα wat saad beteken.

Varingspore

Spore is gewoonlik haploïed en enkelsellig en word deur meiose in die sporofiet geproduseer. Wanneer omstandighede gunstig is kan die spoor tot 'n nuwe organisme ontwikkel deur mitotiese verdeling om 'n veelsellige gametofiet te produseer wat uiteindelik gamete produseer. Twee gamete smelt saam om 'n nuwe sporofiet te vorm.

  1. . Geargiveer vanaf op 27 September 2007. Besoek op4 Augustus 2007.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Spoor (plantkunde)
spoor, plantkunde, taal, wysig, biologie, spoor, voortplantingstruktuur, aangepas, verspreiding, oorlewing, uitgerekte, tydperke, ongunstige, toestande, spore, maak, deel, lewensiklus, baie, plante, alge, swamme, sommige, protozoa, term, afkomstig, antieke, gr. Spoor plantkunde Taal Hou dop Wysig In biologie is n spoor n voortplantingstruktuur wat aangepas is vir verspreiding en oorlewing vir uitgerekte tydperke in ongunstige toestande Spore maak deel uit van die lewensiklus van baie plante alge swamme en sommige protozoa 1 Die term is afkomstig van die Antieke Griekse woord tspora wat saad beteken Varingspore Spore is gewoonlik haploied en enkelsellig en word deur meiose in die sporofiet geproduseer Wanneer omstandighede gunstig is kan die spoor tot n nuwe organisme ontwikkel deur mitotiese verdeling om n veelsellige gametofiet te produseer wat uiteindelik gamete produseer Twee gamete smelt saam om n nuwe sporofiet te vorm Verwysing Wysig argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2007 Besoek op 4 Augustus 2007 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spoor plantkunde amp oldid 2429444,