fbpx
Wikipedia

Spitzer-ruimteteleskoop

Die Spitzer-ruimteteleskoop is ’n infrarooi-ruimtesterrewag wat in 2003 deur Nasa gelanseer is. Die beplande werktyd was 2,5 jaar, met die verwagting dat dit verleng kon word tot vyf jaar of ’n bietjie langer tot die vloeibare helium aan boord, wat die stelsel koud hou, opraak. Dit het op 15 Mei 2009 gebeur.

Kunstenaarvoorstelling van die Spitzer-ruimteteleskoop.
Eerste foto's van die Spitzer-ruimteteleskoop.

Die meeste instrumente is nie meer bruikbaar nie, hoewel dele van die infrarooi-kamera steeds werk en in die "warm fase" gebruik word.

Wikimedia Commons bevat media in verband met Spitzer space telescope (spacecraft).
  1. [dooie skakel]
  2. Spitzer Science Center. . NASA / JPL. Geargiveer vanaf op 2010-07-04. Besoek op2009-09-16.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Spitzer-ruimteteleskoop
spitzer, ruimteteleskoop, taal, wysig, infrarooi, ruimtesterrewag, 2003, deur, nasa, gelanseer, beplande, werktyd, jaar, verwagting, verleng, word, jaar, bietjie, langer, vloeibare, helium, boord, stelsel, koud, opraak, 2009, gebeur, kunstenaarvoorstelling, ee. Spitzer ruimteteleskoop Taal Hou dop Wysig Die Spitzer ruimteteleskoop is n infrarooi ruimtesterrewag wat in 2003 deur Nasa gelanseer is Die beplande werktyd was 2 5 jaar met die verwagting dat dit verleng kon word tot vyf jaar of n bietjie langer tot die vloeibare helium aan boord wat die stelsel koud hou opraak Dit het op 15 Mei 2009 gebeur 1 Kunstenaarvoorstelling van die Spitzer ruimteteleskoop Eerste foto s van die Spitzer ruimteteleskoop Die meeste instrumente is nie meer bruikbaar nie hoewel dele van die infrarooi kamera steeds werk en in die warm fase gebruik word 2 Verwysings WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Spitzer space telescope spacecraft http www spitzer caltech edu Media releases ssc2009 12 index shtml dooie skakel Spitzer Science Center Cycle 6 Warm Mission NASA JPL Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2010 07 04 Besoek op 2009 09 16 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Spitzer ruimteteleskoop amp oldid 2446865,