fbpx
Wikipedia

Sirkel

'n Sirkel is 'n twee-dimensionele figuur wat gevorm word deur al die punte van die vorm dieselfde afstand van 'n gekose punt te hê. Dié punt is die middelpunt en die gekose afstand staan bekend as die radius of radii.

'n Sirkel met middelpunt m, deursnee d en radius r.

Die mate van 'n sirkel word soms aangegee deur na die deursnee te verwys: die deursnee is die grootste afstand tussen twee punte van die sirkel en is presies twee keer so grootter as die radius.

Die omtrek van 'n sirkel kan bereken word deur die formule:

O m t r e k = π d = 2 π r {\displaystyle Omtrek=\pi d=2\pi r}

met r as die radius en d as die deursnee van die sirkel.

Die oppervlak van die ruimte binne-in die sirkel kan bereken word met die formule:

O p p e r v l a k = π r 2 = π 4 d 2 {\displaystyle Oppervlak=\pi r^{2}={\frac {\pi }{4}}d^{2}}

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Sirkel
sirkel, taal, wysig, twee, dimensionele, figuur, gevorm, word, deur, punte, vorm, dieselfde, afstand, gekose, punt, dié, punt, middelpunt, gekose, afstand, staan, bekend, radius, radii, middelpunt, deursnee, radius, mate, sirkel, word, soms, aangegee, deur, de. Sirkel Taal Hou dop Wysig n Sirkel is n twee dimensionele figuur wat gevorm word deur al die punte van die vorm dieselfde afstand van n gekose punt te he Die punt is die middelpunt en die gekose afstand staan bekend as die radius of radii n Sirkel met middelpunt m deursnee d en radius r Die mate van n sirkel word soms aangegee deur na die deursnee te verwys die deursnee is die grootste afstand tussen twee punte van die sirkel en is presies twee keer so grootter as die radius Die omtrek van n sirkel kan bereken word deur die formule O m t r e k p d 2 p r displaystyle Omtrek pi d 2 pi r met r as die radius en d as die deursnee van die sirkel Die oppervlak van die ruimte binne in die sirkel kan bereken word met die formule O p p e r v l a k p r 2 p 4 d 2 displaystyle Oppervlak pi r 2 frac pi 4 d 2 Kyk ook WysigOppervlakte Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sirkel amp oldid 1884641,