fbpx
Wikipedia

Silinder

’n Silinder is ’n soliede of hol buis met reguit sye en twee ronde eindpunte van dieselfde grootte, of ’n voorwerp wat so gevorm is en wat dikwels as ’n houer gebruik word.

Die silindervorm.

’n Voorbeeld van ’n silinder is die gassilinders wat gebruik word wanneer kos gekook word. Silinders word ook deur diepseeduikers gebruik om vir hulle suurstof te gee. Hierdie silinder word op hul rûe vasgegespe.

Oorsprong: Die woord ‘silinder’ kom van die Griekse woord kylindros wat ‘roller’ beteken.

  • Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers

Silinder
silinder, taal, wysig, soliede, buis, reguit, twee, ronde, eindpunte, dieselfde, grootte, voorwerp, gevorm, dikwels, houer, gebruik, word, silindervorm, voorbeeld, silinder, gassilinders, gebruik, word, wanneer, gekook, word, word, deur, diepseeduikers, gebrui. Silinder Taal Hou dop Wysig n Silinder is n soliede of hol buis met reguit sye en twee ronde eindpunte van dieselfde grootte of n voorwerp wat so gevorm is en wat dikwels as n houer gebruik word Die silindervorm n Voorbeeld van n silinder is die gassilinders wat gebruik word wanneer kos gekook word Silinders word ook deur diepseeduikers gebruik om vir hulle suurstof te gee Hierdie silinder word op hul rue vasgegespe Oorsprong Die woord silinder kom van die Griekse woord kylindros wat roller beteken Bronne WysigVereniging vir Afrikaanse Wiskunde onderwysersOntsluit van https af wikipedia org w index php title Silinder amp oldid 2031530,