In wiskunde is 'n reële getal 'n waarde wat 'n hoeveelheid op 'n kontinue lyn verteenwoordig. Die reële getalle sluit al die rasionale getalle, soos bv. die heelgetal -5 en die breuk 4/3, en al die irrasionele getalle soos bv. √2 in.
'n Simbool vir die reeks
reële getalle (ℝ)
Reële getalle sluit dus die volgende getalle in:
Getal | Beskrywing | Voorbeeld |
---|
Natuurlike getal | Positiewe heelgetalle. | 1, 2, 3, ... |
Heelgetalle | Getalle wat nie desimale bevat nie. | 1, 30, -19, 21 |
Priemgetalle | Slegs deelbaar deur 1 en die getal self. | 2, 3, 5, 7, 11, 13, 17 |
Ewe getal | Deelbaar deur 2. | 2, 4, 6, 8, 10, ... |
Onewe getal | Nie deelbaar deur 2 nie. | 1, 3, 5, 7, 9, ... |
Rasionale getal | Kan geskryf word as 'n eenvoudige breuk. | 1/4, 63/103, 5/517 |
Irrasionale getal | Kan nie geskryf word as 'n eenvoudige breuk nie. | pi (π) = 3.14159... |

reële, getal, taal, wysig, wiskunde, reële, getal, waarde, hoeveelheid, kontinue, verteenwoordig, reële, getalle, sluit, rasionale, getalle, soos, heelgetal, breuk, irrasionele, getalle, soos, simbool, reeks, reële, getalle, sluit, volgende, getalle, getal, be. Reele getal Taal Hou dop Wysig In wiskunde is n reele getal n waarde wat n hoeveelheid op n kontinue lyn verteenwoordig Die reele getalle sluit al die rasionale getalle soos bv die heelgetal 5 en die breuk 4 3 en al die irrasionele getalle soos bv 2 in n Simbool vir die reeks reele getalle ℝ Reele getalle sluit dus die volgende getalle in Getal Beskrywing VoorbeeldNatuurlike getal Positiewe heelgetalle 1 2 3 Heelgetalle Getalle wat nie desimale bevat nie 1 30 19 21Priemgetalle Slegs deelbaar deur 1 en die getal self 2 3 5 7 11 13 17Ewe getal Deelbaar deur 2 2 4 6 8 10 Onewe getal Nie deelbaar deur 2 nie 1 3 5 7 9 Rasionale getal Kan geskryf word as n eenvoudige breuk 1 4 63 103 5 517Irrasionale getal Kan nie geskryf word as n eenvoudige breuk nie pi p 3 14159 Kyk ook WysigNie reele getalEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir reele getal Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Reele getal amp oldid 2119129,