fbpx
Wikipedia

Rasionale getal

In wiskunde is 'n rasionale getal 'n getal wat uitgedruk kan word as 'n verhouding van twee heelgetalle. Rasionale getalle wat nie heelgetalle is nie (gewoonlik breuke genoem) word gewoonlik geskryf as die gewone breuk a / b {\displaystyle a/b} waar b ongelyk is aan nul. a word die teller genoem en b die noemer genoem.

Kwarte

Elke rasionale getal kan op 'n oneindige aantal maniere uitgedruk word, soos 3 / 6 = 2 / 4 = 1 / 2 {\displaystyle 3/6=2/4=1/2} maar is in sy vereenvoudigde vorm wanneer a en b geen gemene deler behalwe 1 het nie. Elke nie-nul rasionale getal het presies een vereenvoudigde vorm van dié aard met 'n positiewe noemer. 'n Breuk in hierdie vereenvoudigde vorm word 'n gereduseerde breuk genoem.

Die desimale uitbreiding van 'n rasionale getal is uiteindelik periodies. (In die geval van 'n eindige uitbreiding, vorm die nulle wat implisiet volg die periodiese gedeelte.)

'n Reële getal wat nie 'n rasionale getal is nie word 'n irrasionale getal genoem.

'n Repeterende breuk is 'n rasionele getal.

2 3 = 0.6666666... = 0. 6 ˙ {\displaystyle {\frac {2}{3}}=0.6666666...=0.{\dot {6}}}
  • James, G. en James, R.C. (1960) "Rational Number" In: Mathematics Dictionary. Princeton, New Jersey : Van Nostrand. bl. 324

Rasionale getal
rasionale, getal, taal, wysig, wiskunde, rasionale, getal, getal, uitgedruk, word, verhouding, twee, heelgetalle, heelgetalle, gewoonlik, breuke, genoem, word, gewoonlik, geskryf, gewone, breuk, displaystyle, waar, ongelyk, word, teller, genoem, noemer, genoem. Rasionale getal Taal Hou dop Wysig In wiskunde is n rasionale getal n getal wat uitgedruk kan word as n verhouding van twee heelgetalle Rasionale getalle wat nie heelgetalle is nie gewoonlik breuke genoem word gewoonlik geskryf as die gewone breuk a b displaystyle a b waar b ongelyk is aan nul a word die teller genoem en b die noemer genoem Kwarte Elke rasionale getal kan op n oneindige aantal maniere uitgedruk word soos 3 6 2 4 1 2 displaystyle 3 6 2 4 1 2 maar is in sy vereenvoudigde vorm wanneer a en b geen gemene deler behalwe 1 het nie Elke nie nul rasionale getal het presies een vereenvoudigde vorm van die aard met n positiewe noemer n Breuk in hierdie vereenvoudigde vorm word n gereduseerde breuk genoem Die desimale uitbreiding van n rasionale getal is uiteindelik periodies In die geval van n eindige uitbreiding vorm die nulle wat implisiet volg die periodiese gedeelte n Reele getal wat nie n rasionale getal is nie word n irrasionale getal genoem n Repeterende breuk is n rasionele getal 2 3 0 6666666 0 6 displaystyle frac 2 3 0 6666666 0 dot 6 Kyk ook WysigReele getal Rasionale getal Irrasionale getal Heelgetalle Natuurlike getalle Ewe getal Onewe getal PriemgetalleBronne WysigJames G en James R C 1960 Rational Number In Mathematics Dictionary Princeton New Jersey Van Nostrand bl 324Eksterne skakels Wysig en artikel oor Rasionale getalle by MathWorld Wikiwoordeboek het n inskrywing vir rasionale getal Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rasionale getal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rasionale getal amp oldid 2119639,