fbpx
Wikipedia

Radius

In meetkunde is die radius of straal r van 'n sirkel, bol of silinder die afstand van 'n willekeurige punt op die rand van die sirkel (of bol, of silinder) tot sy middelpunt.

'n Sirkel met 'n radius van r.

Die radius is die helfte van die diameter. Die omtrek van 'n sirkel kan met slegs die radius bepaal word:

2 π r {\displaystyle 2\cdot \pi \cdot r}

waar π {\displaystyle \pi } die wiskundige konstante pi is.

Radius
radius, afstand, willekeurige, punt, rand, ronde, objekt, middelpunt, taal, wysig, meetkunde, radius, straal, sirkel, silinder, afstand, willekeurige, punt, rand, sirkel, silinder, middelpunt, sirkel, radius, radius, helfte, diameter, omtrek, sirkel, slegs, ra. Radius die afstand van n willekeurige punt op die rand van n ronde objekt tot sy middelpunt Taal Hou dop Wysig In meetkunde is die radius of straal r van n sirkel bol of silinder die afstand van n willekeurige punt op die rand van die sirkel of bol of silinder tot sy middelpunt n Sirkel met n radius van r Die radius is die helfte van die diameter Die omtrek van n sirkel kan met slegs die radius bepaal word 2 p r displaystyle 2 cdot pi cdot r waar p displaystyle pi die wiskundige konstante pi is Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Radius amp oldid 1884222,