fbpx
Wikipedia

Gehardesuikerbos

Die Gehardesuikerbos (Protea tenax) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Outeniekwa-, Tsitsikamma-, Kouga- en Groot-Winterhoekberge asook die Baviaanskloof. Die struik rank laag op die grond en word 4 m in deursnee en blom hoofsaaklik van Mei tot September.

Gehardesuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. tenax
Binomiale naam
Protea tenax
(Salisb.) R.Br.
Sinonieme
  • Erodendrum foetidum Knight
  • Erodendrum tenax Salisb.
  • Protea magnoliifolia H.Buek ex Meisn.
  • Protea undulata E.Phillips
  • Scolymocephalus tenax Kuntze

Die plant vrek in 'n brand maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie, na twee jaar vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van knaagdiere. Die plant groei in verskillende habitatte op hoogtes van 1 250 - 1 750 m.

In Engels staan dit as die Tenacious sugarbush bekend.


Gehardesuikerbos
gehardesuikerbos, plantspesie, taal, wysig, aangestuur, vanaf, protea, tenax, protea, tenax, blomdraende, struik, bekende, protea, genus, behoort, plant, endemies, suid, afrika, voor, outeniekwa, tsitsikamma, kouga, groot, winterhoekberge, asook, baviaanskloof. Gehardesuikerbos plantspesie Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Protea tenax Die Gehardesuikerbos Protea tenax is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort Die plant is endemies aan Suid Afrika en kom voor in die Outeniekwa Tsitsikamma Kouga en Groot Winterhoekberge asook die Baviaanskloof Die struik rank laag op die grond en word 4 m in deursnee en blom hoofsaaklik van Mei tot September GehardesuikerbosBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus ProteaSpesie P tenaxBinomiale naamProtea tenax Salisb R Br SinoniemeErodendrum foetidum Knight Erodendrum tenax Salisb Protea magnoliifolia H Buek ex Meisn Protea undulata E Phillips Scolymocephalus tenax Kuntze Die plant vrek in n brand maar die sade oorleef Die saad word geberg in n doppie na twee jaar vrygelaat en deur die wind versprei Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van knaagdiere Die plant groei in verskillende habitatte op hoogtes van 1 250 1 750 m In Engels staan dit as die Tenacious sugarbush bekend Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesBronne Wysighttp biodiversityexplorer info plants proteaceae protea tenax htm https www proteaatlas org za sugar17 htm http redlist sanbi org species php species 799 142 http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 706181 1Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gehardesuikerbos amp oldid 2453906,