fbpx
Wikipedia

Stinkblaarsuikerbos

Die stinkblaarsuikerbos (Protea susannae) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom vanaf Stanford tot Stilbaai voor. Die spesie kan tot 3 m in hoog word en blom van April tot September.

Stinkblaarsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. susannae
Binomiale naam
Protea susannae
E.Phillips

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in kalkagtige en neutrale grond op hoogtes van 0 - 200 m.

Die boom se nasionale nommer is 98.1. In Engels staan dit as die stink-leaf sugarbush bekend.

Inhoud


Stinkblaarsuikerbos
stinkblaarsuikerbos, plantspesie, taal, wysig, aangestuur, vanaf, protea, susannae, stinkblaarsuikerbos, protea, susannae, blomdraende, struik, bekende, protea, genus, behoort, plant, endemies, suid, afrika, vanaf, stanford, stilbaai, voor, spesie, hoog, word,. Stinkblaarsuikerbos plantspesie Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Protea susannae Die stinkblaarsuikerbos Protea susannae is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort Die plant is endemies aan Suid Afrika Dit kom vanaf Stanford tot Stilbaai voor Die spesie kan tot 3 m in hoog word en blom van April tot September StinkblaarsuikerbosBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus ProteaSpesie P susannaeBinomiale naamProtea susannae E Phillips Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef Die saad word geberg in n doppie en deur die wind versprei Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van voels Die plant groei in kalkagtige en neutrale grond op hoogtes van 0 200 m Die boom se nasionale nommer is 98 1 1 In Engels staan dit as die stink leaf sugarbush bekend Inhoud 1 Galery 2 Sien ook 3 Bronne 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsGalery Wysig Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesBronne Wysighttp biodiversityexplorer info plants proteaceae protea susannae htm https www proteaatlas org za sugar9 htm http pza sanbi org protea susannae http redlist sanbi org species php species 799 141 http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 706179 1Verwysings Wysig https www treetags co za national list of indigenous trees Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stinkblaarsuikerbos Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Stinkblaarsuikerbos amp oldid 2453905,