fbpx
Wikipedia

Die Heuningkoeksuikerbos (Protea sulphurea) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika, dit kom voor vanaf die Hexrivierberge tot die Swartberg en Waboomsberge. Die struik is laag en dig en word slegs 50 cm hoog en blom hoofsaaklik van April tot Augustus.

Heuningkoeksuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. sulphurea
Binomiale naam
Protea sulphurea
E.Phillips

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in droë, sandsteengrond op hoogtes van1 000 - 1 550 m.

In Engels staan dit as die Sulphur sugarbush bekend.

heuningkoeksuikerbos, taal, wysig, aangestuur, vanaf, protea, sulphurea, heuningkoeksuikerbos, protea, sulphurea, blomdraende, struik, hoort, bekende, protea, genus, plant, endemies, suid, afrika, voor, vanaf, hexrivierberge, swartberg, waboomsberge, struik, l. Heuningkoeksuikerbos Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Protea sulphurea Die Heuningkoeksuikerbos Protea sulphurea is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus Die plant is endemies aan Suid Afrika dit kom voor vanaf die Hexrivierberge tot die Swartberg en Waboomsberge Die struik is laag en dig en word slegs 50 cm hoog en blom hoofsaaklik van April tot Augustus HeuningkoeksuikerbosBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus ProteaSpesie P sulphureaBinomiale naamProtea sulphurea E Phillips Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef Die saad word geberg in n doppie en deur die wind versprei Die plant is eenslagtig en bestuiwing vind plaas deur die werking van voels Die plant groei in droe sandsteengrond op hoogtes van 1 000 1 550 m In Engels staan dit as die Sulphur sugarbush bekend Galery Wysig Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesBronne Wysighttps www proteaatlas org za sugar14 htm http redlist sanbi org species php species 799 140 http www biodiversityexplorer info plants proteaceae protea sulphurea htm http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 706178 1 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Heuningkoeksuikerbos amp oldid 2454477,