fbpx
Wikipedia

Lippeblomsuikerbos

Die Lippeblomsuikerbos (Protea subvestita) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in Mpumalanga op die eskarp van die Wakkerstroom, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Lesotho, Oos-Kaap (tot by Somerset-Oos) en die Klein Swartberg. Die struik is groot, regop en word tot 5 m hoog en blom hoofsaaklik van Januarie tot Maart.

Lippeblomsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. subvestita
Binomiale naam
Protea subvestita
N.E.Br.
Sinonieme
  • Protea orientalis Sim

Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op bergland suurveld en fynbos op hoogtes van 1 200 - 2 300 m.

In Engels staan dit as die Waterlily sugarbush bekend. Die plant se nasionale nommer is 98.

Inhoud


Lippeblomsuikerbos
lippeblomsuikerbos, plantspesie, taal, wysig, aangestuur, vanaf, protea, subvestita, protea, subvestita, blomdraende, struik, bekende, protea, genus, behoort, plant, endemies, suid, afrika, voor, mpumalanga, eskarp, wakkerstroom, vrystaat, kwazulu, natal, leso. Lippeblomsuikerbos plantspesie Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Protea subvestita Die Lippeblomsuikerbos Protea subvestita is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort Die plant is endemies aan Suid Afrika en kom voor in Mpumalanga op die eskarp van die Wakkerstroom Vrystaat KwaZulu Natal Lesotho Oos Kaap tot by Somerset Oos en die Klein Swartberg Die struik is groot regop en word tot 5 m hoog en blom hoofsaaklik van Januarie tot Maart LippeblomsuikerbosBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus ProteaSpesie P subvestitaBinomiale naamProtea subvestita N E Br SinoniemeProtea orientalis Sim Die plant gaan dood na n brand maar die sade oorleef Die saad word geberg in n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van voels Die plant groei op bergland suurveld en fynbos op hoogtes van 1 200 2 300 m In Engels staan dit as die Waterlily sugarbush bekend Die plant se nasionale nommer is 98 1 Inhoud 1 Galery 2 Sien ook 3 Bronne 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsGalery Wysig Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesBronne Wysighttp pza sanbi org protea subvestita https www proteaatlas org za sugar3 htm http biodiversityexplorer info plants proteaceae protea htm http redlist sanbi org species php species 799 139 http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 706176 1Verwysings Wysig https www treetags co za national list of indigenous trees Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lippeblomsuikerbos Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lippeblomsuikerbos amp oldid 2453903,