fbpx
Wikipedia

Blosende-suikerbos

Die blosende-suikerbos (Protea stokoei) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor in die Kogelberg en Groenlandberg rondom Elgin. Die struik groei regop, word tot 3.0 m hoog en blom van Mei tot Oktober.

Blosende-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. stokoei
Binomiale naam
Protea stokoei
E.Phillips

'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in klam, veenagtige grond op hoogtes van 900 - 1 200 m.

In Engels staan dit as die Pink Sugarbush bekend.

Die boom se nasionale nommer is 97.5.

Inhoud


Blosende-suikerbos
blosende, suikerbos, plantspesie, taal, wysig, aangestuur, vanaf, protea, stokoei, blosende, suikerbos, protea, stokoei, blomdraende, struik, hoort, bekende, protea, genus, plant, endemies, suid, afrika, voor, kogelberg, groenlandberg, rondom, elgin, struik, g. Blosende suikerbos plantspesie Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Protea stokoei Die blosende suikerbos Protea stokoei is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus Die plant is endemies aan Suid Afrika Dit kom voor in die Kogelberg en Groenlandberg rondom Elgin Die struik groei regop word tot 3 0 m hoog en blom van Mei tot Oktober Blosende suikerbosBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus ProteaSpesie P stokoeiBinomiale naamProtea stokoei E Phillips n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef Die saad word geberg in n doppie en deur die wind versprei Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van voels Die plant groei in klam veenagtige grond op hoogtes van 900 1 200 m In Engels staan dit as die Pink Sugarbush bekend Die boom se nasionale nommer is 97 5 1 Inhoud 1 Sien ook 2 Galery 3 Sien ook 4 Verwysings 5 BronneSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesGalery Wysig Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesVerwysings Wysig https www treetags co za national list of indigenous trees Bronne Wysighttp redlist sanbi org species php species 799 136 http pza sanbi org protea stokoei http biodiversityexplorer info plants proteaceae protea stokoei htm https www proteaatlas org za sugar2 htm http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 706166 1Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Blosende suikerbos amp oldid 2453901,