fbpx
Wikipedia

Skurweblaargrondsuikerbos

Die skurweblaargrondsuikerbos (Protea scabra) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Hottentots-Hollandberge tot die Riviersonderendberge en Kleinrivierberge en die Swartberg te Caledon. Die struik vorm 'n digte wortelagtige mat van 50 cm in deursnee. Dit blom van April tot Oktober met die hoogtepunt van Julie tot Oktober.

Skurweblaargrondsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. scabra
Binomiale naam
Protea scabra
Sinonieme
  • Protea tenuifolia R.Br.
  • Scolymocephalus scaber (R.Br.) Kuntze

Die plant spruit weer uit nadat dit gebrand het. Die saad word een tot twee jaar nadat blomme gevorm is, vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind moontlik plaas deur die werking van knaagdiere. Die plant groei in bergagtige gebiede in skaliegrond op hoogtes van 50 - 900 m.

In Engels staan dit as die Sandpaper-leaf Sugarbush bekend.


Skurweblaargrondsuikerbos
skurweblaargrondsuikerbos, plantspesie, taal, wysig, aangestuur, vanaf, protea, scabra, skurweblaargrondsuikerbos, protea, scabra, blomdraende, struik, hoort, bekende, protea, genus, plant, endemies, suid, afrika, voor, vanaf, hottentots, hollandberge, riviers. Skurweblaargrondsuikerbos plantspesie Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Protea scabra Die skurweblaargrondsuikerbos Protea scabra is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus Die plant is endemies aan Suid Afrika en kom voor vanaf die Hottentots Hollandberge tot die Riviersonderendberge en Kleinrivierberge en die Swartberg te Caledon Die struik vorm n digte wortelagtige mat van 50 cm in deursnee Dit blom van April tot Oktober met die hoogtepunt van Julie tot Oktober SkurweblaargrondsuikerbosBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus ProteaSpesie P scabraBinomiale naamProtea scabra R Br SinoniemeProtea tenuifolia R Br Scolymocephalus scaber R Br Kuntze Die plant spruit weer uit nadat dit gebrand het Die saad word een tot twee jaar nadat blomme gevorm is vrygelaat en deur die wind versprei Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind moontlik plaas deur die werking van knaagdiere Die plant groei in bergagtige gebiede in skaliegrond op hoogtes van 50 900 m In Engels staan dit as die Sandpaper leaf Sugarbush bekend Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesBronne Wysighttp redlist sanbi org species php species 799 127 http www biodiversityexplorer info plants proteaceae protea scabra htm https www proteaatlas org za sugar13 htm http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 706111 1Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Skurweblaargrondsuikerbos amp oldid 2453865,