fbpx
Wikipedia

Kranssuikerbos

Die kranssuikerbos (Protea rupicola) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Dit het 'n vertakte stam en word tot 2 m hoog. In Engels staan dit as die Krantz sugarbush bekend. Die boom se nasionale nommer is 88.2.

Kranssuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. rupicola
Binomiale naam
Protea rupicola
Mund ex Meisn.
Sinonieme
  • Protea dykei E.Phillips
  • Scolymocephalus rupicola Kuntze

Inhoud

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap, skaars en kom uiters gelokaliseerd naby bergtoppe voor. Dit verkies sandsteen, kruinriwwe en rotshange, op hoogtes van 1 300 tot 2 000 m bo seespieël.

Die plant kom van die Groot-Winterhoekberge tot die Hottentots Hollandberge, Langeberg en Swartberg tot by die Groot-Winterhoekberge in die Oos-Kaap voor.

  1. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2017. Besoek op3 Februarie 2020.


Kranssuikerbos
kranssuikerbos, plantspesie, taal, wysig, aangestuur, vanaf, protea, rupicola, kranssuikerbos, protea, rupicola, blomdraende, struik, bekende, protea, genus, behoort, vertakte, stam, word, hoog, engels, staan, krantz, sugarbush, bekend, boom, nasionale, nommer. Kranssuikerbos plantspesie Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Protea rupicola Die kranssuikerbos Protea rupicola is n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort Dit het n vertakte stam en word tot 2 m hoog In Engels staan dit as die Krantz sugarbush bekend Die boom se nasionale nommer is 88 2 1 KranssuikerbosBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus ProteaSpesie P rupicolaBinomiale naamProtea rupicola Mund ex Meisn SinoniemeProtea dykei E Phillips Scolymocephalus rupicola Kuntze Inhoud 1 Habitat 2 Verspreiding 3 Sien ook 4 Verwysings 5 BronneHabitat WysigDie plant is endemies aan die Wes Kaap en Oos Kaap skaars en kom uiters gelokaliseerd naby bergtoppe voor Dit verkies sandsteen kruinriwwe en rotshange op hoogtes van 1 300 tot 2 000 m bo seespieel 2 Verspreiding WysigDie plant kom van die Groot Winterhoekberge tot die Hottentots Hollandberge Langeberg en Swartberg tot by die Groot Winterhoekberge in die Oos Kaap voor 2 Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesVerwysings Wysig https www treetags co za national list of indigenous trees 2 0 2 1 Protea rupicola in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2017 Besoek op 3 Februarie 2020 Bronne Wysighttp redlist sanbi org species php species 799 126 https www proteaatlas org za sugar6 htm http biodiversityexplorer info plants proteaceae protea rupicola htm http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 706104 1Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kranssuikerbos amp oldid 2453862,