fbpx
Wikipedia

Silwerblaarsuikerbos

Die silwerblaarsuikerbos (Protea roupelliae roupelliae) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom voor in die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes-provinsies. Die spesie is 'n klein boom, kan tot 8 m in hoog word en blom van Februarie tot April.

Silwerblaarsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. roupelliae roupelliae
Binomiale naam
Protea roupelliae roupelliae
Meisn.
Sinonieme
  • Protea incana Meisn.
  • Protea lanuginosa K.Schum.
  • Protea rudatisii Engl.
  • Protea transvaaliensis (Gand.) Gand. & Schinz
  • Scolymocephalus lanuginosus (K.Schum.) Kuntze
  • Scolymocephalus roupelliae (Meisn.) Kuntze

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in 'n verskeidenheid habitatte op hoogtes van 0 - 2 000 m.

Die boom se nasionale nommer is 96. In Engels staan dit as die silver sugarbush bekend.

Die dwergsilwerblaarsuikerbos is 'n subspesie wat tot Mpumalanga beperk is.

Inhoud

Silwerblaarsuikerbos
silwerblaarsuikerbos, protea, spesie, taal, wysig, aangestuur, vanaf, protea, roupelliae, roupelliae, silwerblaarsuikerbos, protea, roupelliae, roupelliae, blomdraende, struik, hoort, bekende, protea, genus, plant, voor, kaap, vrystaat, gauteng, kwazulu, natal. Silwerblaarsuikerbos Protea spesie Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Protea roupelliae roupelliae Die silwerblaarsuikerbos Protea roupelliae roupelliae is n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus Die plant kom voor in die Oos Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu Natal Limpopo Mpumalanga en Noordwes provinsies Die spesie is n klein boom kan tot 8 m in hoog word en blom van Februarie tot April SilwerblaarsuikerbosBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus ProteaSpesie P roupelliae roupelliaeBinomiale naamProtea roupelliae roupelliae Meisn SinoniemeProtea incana Meisn Protea lanuginosa K Schum Protea rudatisii Engl Protea transvaaliensis Gand Gand amp Schinz Scolymocephalus lanuginosus K Schum Kuntze Scolymocephalus roupelliae Meisn Kuntze Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef Die saad word geberg in n doppie en deur die wind versprei Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van voels Die plant groei in n verskeidenheid habitatte op hoogtes van 0 2 000 m Die boom se nasionale nommer is 96 1 In Engels staan dit as die silver sugarbush bekend Die dwergsilwerblaarsuikerbos is n subspesie wat tot Mpumalanga beperk is Inhoud 1 Sien ook 2 Bronne 3 Verwysings 4 Eksterne skakelSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesBronne Wysighttp redlist sanbi org species php species 799 123 https www proteaatlas org za sugar9 htm http www biodiversityexplorer info plants proteaceae protea roupelliae htm http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 706096 1Verwysings Wysig https www treetags co za national list of indigenous trees Eksterne skakel Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Silwerblaarsuikerbos Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Silwerblaarsuikerbos amp oldid 2453731,