fbpx
Wikipedia

Opregte suikerbos

Die opregte suikerbos (Protea repens) is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap en Oos-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig'(LC) gelys. Die plant groei regop en word 4.5 m in hoog. Die plant blom regdeur die jaar en die plante van die Wes-Kaap se hoogtepunt is van Mei tot Oktober en dié van die Oos-Kaap se hoogtepunt is September tot Maart.

Opregte suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. repens
Binomiale naam
Protea repens
Sinonieme
  • Erodendrum mellifluum Knight
  • Leucadendron melliferum W.Wight
  • Leucadendron repens L.
  • Protea canaliculata Meisn.
  • Protea mellifera Thunb.
  • Protea repens var. major Meisn.
  • Protea repens var. minor Meisn.
  • Protea strobus Meisn.
  • Scolymocephalus mellifer (Thunb.) Kuntze
  • Scolymocephalus repens (L.) Kuntze

Dit groei in die winterreënvalstreke as 'n struik of 'n klein boompie. Dit kom voor vanaf seevlak tot so hoog as 2 000 m. Die boom word ongelukkig dikwels uitgeroei wanneer bewerkbare grond op laagliggende berghellings voorberei word vir boerderydoeleindes. Die plant oor leef nie 'n brand nie maar die sade wel, dit is egter ook die eerste plant wat sal groei in die veld wat deur vuur verwoes is.

Die blomme is so ryk aan nektar dat dit as 'n wolkie uitgeskud kan word. Die nektar kan gekook word tot suikerbosstroop, 'n soet en strelende hoesmiddel. As dit lank genoeg gekook word, word dit suiker.

Die boom se nasionale nommer is 94.2.

Inhoud

  • Bos

  • Blom

  • Blomme besig om oop te maak

  1. . vanaf die oorspronklike op 22 April 2020.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Protea repens.

Opregte suikerbos
opregte, suikerbos, plantspesie, taal, wysig, aangestuur, vanaf, protea, repens, opregte, suikerbos, protea, repens, endemies, suid, afrika, kaap, kaap, voor, sanbi, rooilys, veilig, gelys, plant, groei, regop, word, hoog, plant, blom, regdeur, jaar, plante, k. Opregte suikerbos plantspesie Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Protea repens Die opregte suikerbos Protea repens is endemies aan Suid Afrika en kom in die Wes Kaap en Oos Kaap voor Op die SANBI rooilys is dit as veilig LC gelys 1 Die plant groei regop en word 4 5 m in hoog Die plant blom regdeur die jaar en die plante van die Wes Kaap se hoogtepunt is van Mei tot Oktober en die van die Oos Kaap se hoogtepunt is September tot Maart Opregte suikerbosBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus ProteaSpesie P repensBinomiale naamProtea repens L SinoniemeErodendrum mellifluum Knight Leucadendron melliferum W Wight Leucadendron repens L Protea canaliculata Meisn Protea mellifera Thunb Protea repens var major Meisn Protea repens var minor Meisn Protea strobus Meisn Scolymocephalus mellifer Thunb Kuntze Scolymocephalus repens L Kuntze Dit groei in die winterreenvalstreke as n struik of n klein boompie Dit kom voor vanaf seevlak tot so hoog as 2 000 m Die boom word ongelukkig dikwels uitgeroei wanneer bewerkbare grond op laagliggende berghellings voorberei word vir boerderydoeleindes Die plant oor leef nie n brand nie maar die sade wel dit is egter ook die eerste plant wat sal groei in die veld wat deur vuur verwoes is Die blomme is so ryk aan nektar dat dit as n wolkie uitgeskud kan word Die nektar kan gekook word tot suikerbosstroop n soet en strelende hoesmiddel As dit lank genoeg gekook word word dit suiker Die boom se nasionale nommer is 94 2 2 Inhoud 1 Galery 2 Sien ook 3 Bronne 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsGalery Wysig Bos Blom Blomme besig om oop te maakSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van proteaspesiesBronne WysigAlgemene gids tot BOME Keith Paul amp Meg Coates Palgrave 2000 ISBN 1 86872 527 8 https www proteaatlas org za sugar10 htm http plantsoftheworldonline org taxon urn lsid ipni org names 706086 1Verwysings Wysig SANBI rooilys Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020 https www treetags co za national list of indigenous trees Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Protea repens Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Opregte suikerbos amp oldid 2453726,