fbpx
Wikipedia

Programmeertaal

'n Programmeertaal is 'n sistematiese metode waarmee mense berekenings kan beskryf vir mense of rekenaars. Programmeertale bestaan omdat ander vorme van uitdrukking, soos natuurlike tale, nie baie geskik is om berekening mee te beskryf nie. Berekeninge wat in programmeertale uitgedruk word, word programme genoem en die opstel van 'n program word programmering genoem.

Om 'n program te kan uitvoer op 'n rekenaar, kan dit vertaal word na 'n uitvoerbare program, of dit kan geïnterpreteer word. Programmeertale word ook soms beskryf volgens die mate waartoe dit hoëvlak en/of laevlak opdragte en konstrukte behartig.

Die sintaks en grammatika van 'n programmeertaal word gewoonlik streng uiteengesit, sodat dit nie dubbelsinnig is vir 'n vertaler of interpreteerder nie.

Programmeertaal
programmeertaal, lees, ander, taal, wysig, sistematiese, metode, waarmee, mense, berekenings, beskryf, mense, rekenaars, programmeertale, bestaan, omdat, ander, vorme, uitdrukking, soos, natuurlike, tale, baie, geskik, berekening, beskryf, berekeninge, program. Programmeertaal Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig n Programmeertaal is n sistematiese metode waarmee mense berekenings kan beskryf vir mense of rekenaars Programmeertale bestaan omdat ander vorme van uitdrukking soos natuurlike tale nie baie geskik is om berekening mee te beskryf nie Berekeninge wat in programmeertale uitgedruk word word programme genoem en die opstel van n program word programmering genoem Om n program te kan uitvoer op n rekenaar kan dit vertaal word na n uitvoerbare program of dit kan geinterpreteer word Programmeertale word ook soms beskryf volgens die mate waartoe dit hoevlak en of laevlak opdragte en konstrukte behartig Die sintaks en grammatika van n programmeertaal word gewoonlik streng uiteengesit sodat dit nie dubbelsinnig is vir n vertaler of interpreteerder nie Sien ook WysigLys van programmeertaleOntsluit van https af wikipedia org w index php title Programmeertaal amp oldid 1792021,