Phyllis Kirk
Phyllis Kirk (18 September 1927 – 19 Oktober 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Two Weeks with Love (1950) en Crime Wave (1953), en in die televisiereekse The Thin Man (1957) en The Twilight Zone (1959). Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. Phyllis Kirk Geboorte (1927-09-18)18 September 1927 Sterfte 19 Oktober 2006 (op 79) Nasionaliteit Amerikaans Beroep(e) Aktrise Internet-rolprentdatabasis-profiel Inhoud
Rolprente
Televisiereekse
Televisierolprente
