fbpx
Wikipedia

Parameter

’n Parameter (van die Griekse woorde παρά para, "benewens, plaasvervanger", en μέτρον metron, "mate") is oor die algemeen ’n eienskap wat kan help om ’n spesifieke stelsel (bedoelende ’n gebeurtenis, projek, voorwerp, situasie, ensovoorts) te definieer of klassifiseer. Dit is dus ’n element van ’n stelsel wat nuttig, of noodsaaklik, is vir die identifikasie van die stelsel, of vir wanneer die stelsel se werking, status, toestand, ensovoorts beskryf word.

Die term "parameter" het baie spesifieke betekenisse in verskillende dissiplines, soos wiskunde, rekenaarprogrammering, ingenieurswese, statistiek en linguistiek.

Wanneer ’n stelsel deur vergelykings gemodelleer word, word die waardes wat die stelsel beskryf parameters genoem. in meganika, byvoorbeeld, verskyn die massas, afmetings en vorms (van soliede voorwerpe) en die digthede en vloeitraaghede (van vloeistowwe) as parameters in die vergelykings wat bewegings modelleer. Daar is dikwels verskeie keuses vir die parameters, en die keuse van ’n gerieflike stel parameters word parametrisering genoem.

As ’n mens byvoorbeeld die beweging van ’n voorwerp beskryf op die oppervlak van ’n sfeer wat baie groter as die voorwerp is (byvoorbeeld die aarde), is daar gewoonlik twee algemeen gebruikte parametriserings van sy posisie: hoekkoördinate (soos lengtegraad/breedtegraad) wat bewegings met ronde sirkels aan die sfeer langs beskryf, en rigtingafstand van ’n bekende punt af (byvoorbeeld "10 km NNW van Kaapstad"), wat gewoonlik eenvoudiger is vir beweging op kleiner skaal, veral binne ’n streek.

Parameter
parameter, lees, ander, taal, wysig, aangestuur, vanaf, parametrisering, griekse, woorde, παρά, para, benewens, plaasvervanger, μέτρον, metron, mate, algemeen, eienskap, help, spesifieke, stelsel, bedoelende, gebeurtenis, projek, voorwerp, situasie, ensovoorts. Parameter Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Parametrisering n Parameter van die Griekse woorde para para benewens plaasvervanger en metron metron mate is oor die algemeen n eienskap wat kan help om n spesifieke stelsel bedoelende n gebeurtenis projek voorwerp situasie ensovoorts te definieer of klassifiseer Dit is dus n element van n stelsel wat nuttig of noodsaaklik is vir die identifikasie van die stelsel of vir wanneer die stelsel se werking status toestand ensovoorts beskryf word Die term parameter het baie spesifieke betekenisse in verskillende dissiplines soos wiskunde rekenaarprogrammering ingenieurswese statistiek en linguistiek Modellering WysigWanneer n stelsel deur vergelykings gemodelleer word word die waardes wat die stelsel beskryf parameters genoem in meganika byvoorbeeld verskyn die massas afmetings en vorms van soliede voorwerpe en die digthede en vloeitraaghede van vloeistowwe as parameters in die vergelykings wat bewegings modelleer Daar is dikwels verskeie keuses vir die parameters en die keuse van n gerieflike stel parameters word parametrisering genoem As n mens byvoorbeeld die beweging van n voorwerp beskryf op die oppervlak van n sfeer wat baie groter as die voorwerp is byvoorbeeld die aarde is daar gewoonlik twee algemeen gebruikte parametriserings van sy posisie hoekkoordinate soos lengtegraad breedtegraad wat bewegings met ronde sirkels aan die sfeer langs beskryf en rigtingafstand van n bekende punt af byvoorbeeld 10 km NNW van Kaapstad wat gewoonlik eenvoudiger is vir beweging op kleiner skaal veral binne n streek Skakels Wysig Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Parameter amp oldid 2169859 Modellering,