fbpx
Wikipedia

Panspermia

Panspermia is die hipotese dat mikrobes in die heelal lewe oordra na bewoonbare planete in die ruimte (soos die aarde). Hierdie hipotese word gebruik om die ontstaan van lewe op aarde te probeer verklaar omdat dit so hoogs onwaarskynlik is dat lewe per toeval ontstaan het. Fred Hoyle het byvoorbeeld die volgende gesê:

"The likelihood of the formation of life from inanimate matter is one to a number with 40,000 naughts after it … It is big enough to bury Darwin and the whole theory of evolution. There was no primeval soup, neither on this planet nor any other, and if the beginnings of life were not random, they must therefore have been the product of purposeful intelligence."

Hier volg 'n lys van name wat panspermia voorstaan:

  • 1970's: Fred Hoyle
  • 25 Januarie 2005: J. Craig Venter onderskryf panspermia.
  • 10 Mei 2007: EO Wilson onderskryf panspermia.
  • 18 April 2008: Richard Dawkins onderskryf panspermia.
  • 7 April 2009: Stephen Hawking onderskryf panspermia.
  • 2 Mei 2009: Freeman Dyson praat gunstig oor panspermia.
  1. Fred Hoyle, soos aangehaal deur Lee Elliot Major, “Big enough to bury Darwin”. Guardian (UK) education supplement, Donderdag 23 Augustus 2001;
  2. Hoyle gebruik 'n waarskynlikheid van 1×10-40000. Om dit in perspektief te stel: daar is na beraming (slegs) 1080 atome in die heelal. Dus is die waarskynlikheid baie groter dat jy met een kans alleen 'n spesifieke atoom in die heelal sal uitkies as dat die eerste lewe spontaan sal ontstaan.
  3. Kyk .
  4. Kyk .
  5. Kyk 21 April 2014 op Wayback Machine, 23 Mei 2013 op Wayback Machine, 1 Mei 2013 op Wayback Machine, 25 September 2015 op Wayback Machine
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Panspermia
panspermia, lees, ander, taal, wysig, hipotese, mikrobes, heelal, lewe, oordra, bewoonbare, planete, ruimte, soos, aarde, hierdie, hipotese, word, gebruik, ontstaan, lewe, aarde, probeer, verklaar, omdat, hoogs, onwaarskynlik, lewe, toeval, ontstaan, fred, hoy. Panspermia Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Panspermia is die hipotese dat mikrobes in die heelal lewe oordra na bewoonbare planete in die ruimte soos die aarde Hierdie hipotese word gebruik om die ontstaan van lewe op aarde te probeer verklaar omdat dit so hoogs onwaarskynlik is dat lewe per toeval ontstaan het Fred Hoyle het byvoorbeeld die volgende gese The likelihood of the formation of life from inanimate matter is one to a number with 40 000 naughts after it It is big enough to bury Darwin and the whole theory of evolution There was no primeval soup neither on this planet nor any other and if the beginnings of life were not random they must therefore have been the product of purposeful intelligence 1 2 Hier volg n lys van name wat panspermia voorstaan 3 1970 s Fred Hoyle 4 25 Januarie 2005 J Craig Venter onderskryf panspermia 10 Mei 2007 EO Wilson onderskryf panspermia 18 April 2008 Richard Dawkins onderskryf panspermia 7 April 2009 Stephen Hawking onderskryf panspermia 5 2 Mei 2009 Freeman Dyson praat gunstig oor panspermia Eksterne skakels WysigAanhalings Panspermia Geargiveer 1 Julie 2014 op Wayback MachineVoetnotas Wysig Fred Hoyle soos aangehaal deur Lee Elliot Major Big enough to bury Darwin Guardian UK education supplement Donderdag 23 Augustus 2001 http education guardian co uk higher physicalscience story 0 9836 541468 00 html Hoyle gebruik n waarskynlikheid van 1 10 40000 Om dit in perspektief te stel daar is na beraming slegs 1080 atome in die heelal Dus is die waarskynlikheid baie groter dat jy met een kans alleen n spesifieke atoom in die heelal sal uitkies as dat die eerste lewe spontaan sal ontstaan Kyk Panspermia Kyk Big bang critic dies Fred Hoyle Kyk ET en sy maats kom nie aarde toe om te speel Geargiveer 21 April 2014 op Wayback Machine ET stay home Stephen Hawking 2010 04 26 Geargiveer 23 Mei 2013 op Wayback Machine Mankind must abandon earth 2010 08 10 Geargiveer 1 Mei 2013 op Wayback Machine Hawking God didn t create universe 2010 09 02 Geargiveer 25 September 2015 op Wayback Machine Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Panspermia amp oldid 2440607,