fbpx
Wikipedia

Paasopstand

Die Paasopstand (Iers: Éirí Amach na Cásca, Engels: Easter Rising) is die Ierse Republikeinse opstand van 24-30 April 1916 en word gesien as een van die belangrikste gebeure in die geskiedenis van Ierland. 'n Deel van die Ierse vrywilligers onder leiding van Pádraig Pearse en die kleiner Ierse burgermag onder leiding van James Connolly beset sleutelposisies in Dublin, waaronder die Algemene Poskantoor in O'Connellstraat.

Dublin in April 1916 - Paasopstand - Britse soldate begelei gevangenes.

Op Paasmaandag, 1916, is die nuwe republikeinse regering, onder leiding van Pearse, in die Ierse Republiek uitgeroep. Dit het hy gedoen in 'n belangrike historiese dokument genaamd die Proklamasie.

Hierdie opstand het 'n skeuring tussen die republikeinse en algemene Ierse nasionalisme veroorsaak, aangesien die nasionaliste tot dan toe 'n belofte van outonomie onder die Britse kroon aanvaar het.

Die kanse was gering teen 4500 Britse troepe en meer as 1000 polisiebeamptes (die getal vrywilligers word geskat op 1000, die Ierse burgermag ongeveer 250). Honderde is dood en gewond, waaronder buitestaanders wat in die kruisvuur beland het, en ongeveer 3000 verdagtes word in hegtenis geneem. Daarna is 15 leiers (waaronder die sewe mans wat die onafhanklikheidsverklaring onderteken het) is in die periode van 3 tot 12 Mei tereggestel, onder wie die reeds dodelike verwonde Connolly, wat in 'n stoel tereggestel is omdat hy nie meer kon staan nie.

Die Ierse openbare opinie het dramaties verander ná hierdie teregstellings. Die rebelle is vroeër gesien as onverantwoordelike avonturiers wat nasionalisme kon benadeel. Die vrygestelde gevangenes het die Ierse Republikeinse Leër herorganiseer, en die nasionalistiese sentiment is verenig agter die Sinn Féin-party. Ironies genoeg het Sinn Féin niks met die Paasopstand te doen gehad nie, maar die pers noem dit 'n Sinn Féin-opstand. Nuwe lede het egter gestroom na die beweging en 'n jaar later, in 1917, is die organisasie deur radikale nasionaliste oorgeneem. So was dit moontlik dat die Ierse Vrystaat in 1921 deur Éamon de Valera uitgeroep word. Die Ierse Republiek is veel later na die Tweede Wêreldoorlog uitgeroep.

Die verkiesing vir die Britse parlement in Desember 1918 het vir Sinn Féin in Ierland 'n groot oorwinning tot gevolg gehad. Die meeste LP's het op 21 Januarie 1919 in Dublin vergader om die Ierse Republiek weer saam met president Éamon de Valera af te kondig. Hy was die bevelvoerder van die 3de Bataljon van die Vrywilligers, maar is nie tereggestel nie omdat hy in die Verenigde State gebore is en die Verenigde Koninkryk in die Eerste Wêreldoorlog op Amerikaanse hulp gehoop het. Die Paasopstand word gewoonlik van die begin af as verlore gesien, en dit was ook so deur die leiers beskou. Kritici sien elemente van 'n 'bloedoffer' soos beskryf in die ietwat romantiese tekste van Pearse.

In 2006, vir die eerste keer sedert die begin van die burgeroorlog in Ulster, is die Paasopstand herdenk met 'n militêre optog.

  1. (en)
  2. (en)
  • Augusteijn, Joost (ed.)The Memoirs of John M. Regan, a Catholic Officer in the RIC and RUC, 1909–48, Witnessed Rising,ISBN 978-1-84682-069-4.
  • Bell, J. Bowyer. The Secret Army: The IRA. ISBN 1-85371-813-0.
  • Caulfield, Max, The Easter Rebellion, Dublin 1916ISBN 1-57098-042-X
  • Clayton, Xander (2007). Aud. Plymouth: GAC. ISBN 9780955562204.
  • Coogan, Tim Pat, 1916: The Easter Rising (2001)ISBN 0-304-35902-5
  • Coogan, Tim Pat, The IRA (2nd ed. 2000),ISBN 0-00-653155-5
  • De Rosa, Peter. Rebels: The Irish Rising of 1916. Fawcett Columbine, New York. 1990.ISBN 0-449-90682-5
  • Eberspächer, Cord/Wiechmann, Gerhard: "Erfolg Revolution kann Krieg entscheiden". Der Einsatz von S.M.H. LIBAU im irischen Osteraufstand 1916 ("Successful revolution may decide war". The use of S.M.H. LIBAU in the Irish Easter rising 1916), in: Schiff & Zeit, Nr. 67, Frühjahr 2008, S. 2–16.
  • Ellis, Peter Berresford (2008). "1916: Insurrection or Rebellion? Making Judgements". In O'Donnell, Ruán (red.). The Impact of the 1916 Rising: Among the Nations. Dublin: Irish Academic Press. ISBN 978-0-7165-2965-1.
  • Feeney, Brian, Sinn Féin: A Hundred Turbulent Years, O'Brien Press, 2002,ISBN 0-86278-695-9
  • Foster, R. F. Vivid Faces: The Revolutionary Generation in Ireland, 1890–1923 (2015)
  • Foy, Michael and Barton, Brian, The Easter RisingISBN 0-7509-2616-3
  • Greaves, C. Desmond, The Life and Times of James Connolly
  • The Irish Times (1998) [1917]. 1916 Rebellion Handbook. Introduction by Declan Kiberd (reprint uitg.). Mourne River Press. ISBN 9781902090054.
  • Kee, Robert, The Green FlagISBN 0-14-029165-2
  • Kennedy, Christopher M. (2010). . Peter Lang. ISBN 1433105004. Besoek op1 April 2016.
  • Kostick, Conor & Collins, Lorcan, The Easter Rising, A Guide to Dublin in 1916ISBN 0-86278-638-X
  • Lyons, F.S.L., Ireland Since the FamineISBN 0-00-633200-5
  • Martin, F.X. (ed.), Leaders and Men of the Easter Rising, Dublin 1916
  • Macardle, Dorothy, The Irish Republic (Dublin 1951)
  • MacDonagh, Oliver, Ireland: The Union and its aftermath, George Allen & Unwin, 1977,ISBN 0-04-941004-0
  • McKeown, Eitne, 'A Family in the Rising' Dublin Electricity Supply Board Journal 1966.
  • McNally, Michael and Dennis, Peter, Easter Rising 1916: Birth of the Irish Republic (London 2007), Osprey Publishing,ISBN 978-1-84603-067-3
  • Moran, Seán Farrell, Patrick Pearse and the Politics of Redemption, 1994, Catholic University of America Press,ISBN 978-0-81320-912-8
  • "Patrick Pearse and the European Revolt Against Reason," in The Journal of the History of Ideas, 50,4, 1989.
  • "Patrick Pearse and Patriotic Soteriology," in Yonah Alexander and Alan O'Day, eds, The Irish Terrorism Experience, (Aldershot: Dartmouth) 1991
  • Murphy, John A., Ireland In the Twentieth Century
  • Ó Broin, Leon, Dublin Castle & the 1916 Rising, Sidgwick & Jackson, 1970
  • O'Farrell, Elizabeth, 'Events of Easter Week' The Catholic Bulletin (Dublin 1917).
  • Purdon, Edward, The 1916 Rising
  • Royal Commission on the Rebellion in Ireland (1916). . Command papers. Cd.8279. London: HMSO. Besoek op11 September 2016.
  • Royal Commission on the Rebellion in Ireland (1916). . Command papers. Cd.8311. London: HMSO. Besoek op11 September 2016.
  • Ryan, Annie, Witnesses: Inside the Easter Rising
  • Shaw, Francis, S.J., "The Canon of Irish History: A Challenge", in Studies: An Irish Quarterly Review, LXI, 242, 1972, pp. 113–52
  • Stephens, James, The Insurrection in Dublin
  • Townshend, Charles, Easter 1916: The Irish Rebellion (London 2006)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieNederlandse Wikipedia vertaal.

Paasopstand
paasopstand, taal, wysig, iers, Éirí, amach, cásca, engels, easter, rising, ierse, republikeinse, opstand, april, 1916, word, gesien, belangrikste, gebeure, geskiedenis, ierland, deel, ierse, vrywilligers, onder, leiding, pádraig, pearse, kleiner, ierse, burge. Paasopstand Taal Hou dop Wysig Die Paasopstand Iers Eiri Amach na Casca Engels Easter Rising is die Ierse Republikeinse opstand van 24 30 April 1916 en word gesien as een van die belangrikste gebeure in die geskiedenis van Ierland n Deel van die Ierse vrywilligers onder leiding van Padraig Pearse en die kleiner Ierse burgermag onder leiding van James Connolly beset sleutelposisies in Dublin waaronder die Algemene Poskantoor in O Connellstraat Dublin in April 1916 Paasopstand Britse soldate begelei gevangenes Op Paasmaandag 1916 is die nuwe republikeinse regering onder leiding van Pearse in die Ierse Republiek uitgeroep Dit het hy gedoen in n belangrike historiese dokument genaamd die Proklamasie 1 2 Hierdie opstand het n skeuring tussen die republikeinse en algemene Ierse nasionalisme veroorsaak aangesien die nasionaliste tot dan toe n belofte van outonomie onder die Britse kroon aanvaar het Die kanse was gering teen 4500 Britse troepe en meer as 1000 polisiebeamptes die getal vrywilligers word geskat op 1000 die Ierse burgermag ongeveer 250 Honderde is dood en gewond waaronder buitestaanders wat in die kruisvuur beland het en ongeveer 3000 verdagtes word in hegtenis geneem Daarna is 15 leiers waaronder die sewe mans wat die onafhanklikheidsverklaring onderteken het is in die periode van 3 tot 12 Mei tereggestel onder wie die reeds dodelike verwonde Connolly wat in n stoel tereggestel is omdat hy nie meer kon staan nie Die Ierse openbare opinie het dramaties verander na hierdie teregstellings Die rebelle is vroeer gesien as onverantwoordelike avonturiers wat nasionalisme kon benadeel Die vrygestelde gevangenes het die Ierse Republikeinse Leer herorganiseer en die nasionalistiese sentiment is verenig agter die Sinn Fein party Ironies genoeg het Sinn Fein niks met die Paasopstand te doen gehad nie maar die pers noem dit n Sinn Fein opstand Nuwe lede het egter gestroom na die beweging en n jaar later in 1917 is die organisasie deur radikale nasionaliste oorgeneem So was dit moontlik dat die Ierse Vrystaat in 1921 deur Eamon de Valera uitgeroep word Die Ierse Republiek is veel later na die Tweede Wereldoorlog uitgeroep Die verkiesing vir die Britse parlement in Desember 1918 het vir Sinn Fein in Ierland n groot oorwinning tot gevolg gehad Die meeste LP s het op 21 Januarie 1919 in Dublin vergader om die Ierse Republiek weer saam met president Eamon de Valera af te kondig Hy was die bevelvoerder van die 3de Bataljon van die Vrywilligers maar is nie tereggestel nie omdat hy in die Verenigde State gebore is en die Verenigde Koninkryk in die Eerste Wereldoorlog op Amerikaanse hulp gehoop het Die Paasopstand word gewoonlik van die begin af as verlore gesien en dit was ook so deur die leiers beskou Kritici sien elemente van n bloedoffer soos beskryf in die ietwat romantiese tekste van Pearse In 2006 vir die eerste keer sedert die begin van die burgeroorlog in Ulster is die Paasopstand herdenk met n militere optog Verwysings Wysig en The 1916 Rising Personalities and Perspectives The preparations for the Rising en The 1916 Rising Personalities and Perspectives Patrick PearseBibliografie WysigAugusteijn Joost ed The Memoirs of John M Regan a Catholic Officer in the RIC and RUC 1909 48 Witnessed Rising ISBN 978 1 84682 069 4 Bell J Bowyer The Secret Army The IRA ISBN 1 85371 813 0 Caulfield Max The Easter Rebellion Dublin 1916 ISBN 1 57098 042 X Clayton Xander 2007 Aud Plymouth GAC ISBN 9780955562204 Coogan Tim Pat 1916 The Easter Rising 2001 ISBN 0 304 35902 5 Coogan Tim Pat The IRA 2nd ed 2000 ISBN 0 00 653155 5 De Rosa Peter Rebels The Irish Rising of 1916 Fawcett Columbine New York 1990 ISBN 0 449 90682 5 Eberspacher Cord Wiechmann Gerhard Erfolg Revolution kann Krieg entscheiden Der Einsatz von S M H LIBAU im irischen Osteraufstand 1916 Successful revolution may decide war The use of S M H LIBAU in the Irish Easter rising 1916 in Schiff amp Zeit Nr 67 Fruhjahr 2008 S 2 16 Ellis Peter Berresford 2008 1916 Insurrection or Rebellion Making Judgements In O Donnell Ruan red The Impact of the 1916 Rising Among the Nations Dublin Irish Academic Press ISBN 978 0 7165 2965 1 Feeney Brian Sinn Fein A Hundred Turbulent Years O Brien Press 2002 ISBN 0 86278 695 9 Foster R F Vivid Faces The Revolutionary Generation in Ireland 1890 1923 2015 excerpt Foy Michael and Barton Brian The Easter Rising ISBN 0 7509 2616 3 Greaves C Desmond The Life and Times of James Connolly The Irish Times 1998 1917 1916 Rebellion Handbook Introduction by Declan Kiberd reprint uitg Mourne River Press ISBN 9781902090054 Kee Robert The Green Flag ISBN 0 14 029165 2 Kennedy Christopher M 2010 Genesis of the Rising 1912 1916 A Transformation of Nationalist Opinion Peter Lang ISBN 1433105004 Besoek op 1 April 2016 Kostick Conor amp Collins Lorcan The Easter Rising A Guide to Dublin in 1916 ISBN 0 86278 638 X Lyons F S L Ireland Since the Famine ISBN 0 00 633200 5 Martin F X ed Leaders and Men of the Easter Rising Dublin 1916 Macardle Dorothy The Irish Republic Dublin 1951 MacDonagh Oliver Ireland The Union and its aftermath George Allen amp Unwin 1977 ISBN 0 04 941004 0 McKeown Eitne A Family in the Rising Dublin Electricity Supply Board Journal 1966 McNally Michael and Dennis Peter Easter Rising 1916 Birth of the Irish Republic London 2007 Osprey Publishing ISBN 978 1 84603 067 3 Moran Sean Farrell Patrick Pearse and the Politics of Redemption 1994 Catholic University of America Press ISBN 978 0 81320 912 8 Patrick Pearse and the European Revolt Against Reason in The Journal of the History of Ideas 50 4 1989 Patrick Pearse and Patriotic Soteriology in Yonah Alexander and Alan O Day eds The Irish Terrorism Experience Aldershot Dartmouth 1991 Murphy John A Ireland In the Twentieth Century o Broin Leon Dublin Castle amp the 1916 Rising Sidgwick amp Jackson 1970 O Farrell Elizabeth Events of Easter Week The Catholic Bulletin Dublin 1917 Purdon Edward The 1916 Rising Royal Commission on the Rebellion in Ireland 1916 Report Command papers Cd 8279 London HMSO Besoek op 11 September 2016 Royal Commission on the Rebellion in Ireland 1916 Minutes of Evidence and Appendix of Documents Command papers Cd 8311 London HMSO Besoek op 11 September 2016 Ryan Annie Witnesses Inside the Easter Rising Shaw Francis S J The Canon of Irish History A Challenge in Studies An Irish Quarterly Review LXI 242 1972 pp 113 52 Stephens James The Insurrection in Dublin Townshend Charles Easter 1916 The Irish Rebellion London 2006 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paasopstand Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Paasopstand amp oldid 2071390,