fbpx
Wikipedia

Paar van Weerdinge

Die Paar van Weerdinge is twee naakte veenlyke wat op 29 Junie 1904 deur die veenarbeider Hilbrand Gringhuis by Weerdinge in Drenthe, Nederland ontdek is. Hulle is nou in die Drents-museum in Assen.

Paar van Weerdinge
Paar van Weerdinge 1904

Nadat hulle gevind is, is die lyke na ’n lykhuis in Nieuw-Weerdinge geneem, opgerol en ’n kis gestop. Aanvanklik is gemeen dit is ’n man en vrou en is hulle die "Egpaar van Weerdinge" genoem, of grappenderwys in die volksmond "Mnr. en Mev. Veenstra". ’n Onlangse DNA-ondersoek het getoon dit is twee mans met aparte moeders en hul naam is verander na die Paar van Weerdinge.

Die twee lyke dateer uit die Ystertydperk. Die een is moontlik met ’n mes in die bors gesteek; sy ingewande het uit die wond gepeul. Die oorsaak van die ander se dood is onbekend.

  1. . Geargiveer vanaf op 21 Februarie 2008. Besoek op16 Februarie 2014.
  2. Gerding, M & Hillinga, H. (2007). Het Drenthe Boek. Zwolle: Waanders Uitgevers.

Paar van Weerdinge
paar, weerdinge, taal, wysig, twee, naakte, veenlyke, junie, 1904, deur, veenarbeider, hilbrand, gringhuis, weerdinge, drenthe, nederland, ontdek, hulle, drents, museum, assen, 1904vonds, wysignadat, hulle, gevind, lyke, lykhuis, nieuw, weerdinge, geneem, opge. Paar van Weerdinge Taal Hou dop Wysig Die Paar van Weerdinge is twee naakte veenlyke wat op 29 Junie 1904 deur die veenarbeider Hilbrand Gringhuis 1 by Weerdinge in Drenthe Nederland ontdek is Hulle is nou in die Drents museum in Assen Paar van Weerdinge Paar van Weerdinge 1904Vonds WysigNadat hulle gevind is is die lyke na n lykhuis in Nieuw Weerdinge geneem opgerol en n kis gestop 2 Aanvanklik is gemeen dit is n man en vrou en is hulle die Egpaar van Weerdinge genoem of grappenderwys in die volksmond Mnr en Mev Veenstra n Onlangse DNA ondersoek het getoon dit is twee mans met aparte moeders en hul naam is verander na die Paar van Weerdinge Die twee lyke dateer uit die Ystertydperk Die een is moontlik met n mes in die bors gesteek sy ingewande het uit die wond gepeul Die oorsaak van die ander se dood is onbekend Verwysings Wysig Website Drents Museum Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2008 Besoek op 16 Februarie 2014 Gerding M amp Hillinga H 2007 Het Drenthe Boek Zwolle Waanders Uitgevers Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Paar van Weerdinge amp oldid 2440503,