fbpx
Wikipedia

Orde van die Britse Ryk

Die Orde van die Britse Ryk (Engels: Most Excellent Order of the British Empire) is die jongste ridderorde in Brittanje en die Statebond. Dit is op 4 Junie 1917 deur koning George V gestig en het vyf klasse, burgerlik en militêr. Lede van die eerste twee klasse is ’n ridder of dame.

Grootkruis van die Orde van die Britse Ryk.
’n MBE-medalje met ’n burgerlike band.

Daar is ook die verwante Britse Ryk-medalje, waarvan die lede by die orde ingelyf is, maar nie lede van die orde is nie.

Die vyf klasse van die orde is, van die mees senior af:

  1. Grootkruis (Ridder of Dame) van die Orde van die Britse Ryk (GBE)
  2. Ridderkommandeur of Damekommandeur van die Orde van die Britse Ryk (KBE of DBE)
  3. Kommandeur van die Orde van die Britse Ryk (CBE)
  4. Offisier van die Orde van die Britse Ryk (OBE)
  5. Lid van die Orde van die Britse Ryk (MBE)

Ná die Tweede Wêreldoorlog het verskeie Suid-Afrikaners toekennings gekry: 41 die CBE, 147 die OBE, 363 die MBE en 224 die Britse Ryk-medalje.

  1. . The Official Website of the British Monarchy (in Engels). The Royal Household. vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Besoek op24 Augustus 2009.
  2. London Gazette, uitg. 30250, bylae 2. 24 Augustus 1917
  3. Ensiklopedie van die Wêreld, Deel 2. C.F. Albertyn (Edms.) Bpk, Stellenbosch, Suid-Afrika. 1971

Orde van die Britse Ryk
orde, britse, britse, ridderorde, taal, wysig, engels, most, excellent, order, british, empire, jongste, ridderorde, brittanje, statebond, junie, 1917, deur, koning, george, gestig, klasse, burgerlik, militêr, lede, eerste, twee, klasse, ridder, dame, grootkru. Orde van die Britse Ryk Britse ridderorde Taal Hou dop Wysig Die Orde van die Britse Ryk Engels Most Excellent Order of the British Empire is die jongste ridderorde in Brittanje en die Statebond 1 Dit is op 4 Junie 1917 deur koning George V gestig en het vyf klasse burgerlik en militer Lede van die eerste twee klasse is n ridder of dame 2 Grootkruis van die Orde van die Britse Ryk n MBE medalje met n burgerlike band Daar is ook die verwante Britse Ryk medalje waarvan die lede by die orde ingelyf is maar nie lede van die orde is nie Huidige klasse WysigDie vyf klasse van die orde is van die mees senior af Grootkruis Ridder of Dame van die Orde van die Britse Ryk GBE Ridderkommandeur of Damekommandeur van die Orde van die Britse Ryk KBE of DBE Kommandeur van die Orde van die Britse Ryk CBE Offisier van die Orde van die Britse Ryk OBE Lid van die Orde van die Britse Ryk MBE Na die Tweede Wereldoorlog het verskeie Suid Afrikaners toekennings gekry 41 die CBE 147 die OBE 363 die MBE en 224 die Britse Ryk medalje 3 Verwysings Wysig Order of the British Empire The Official Website of the British Monarchy in Engels The Royal Household Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020 Besoek op 24 Augustus 2009 London Gazette uitg 30250 bylae 2 24 Augustus 1917 Ensiklopedie van die Wereld Deel 2 C F Albertyn Edms Bpk Stellenbosch Suid Afrika 1971Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Orde van die Britse Ryk amp oldid 2223667,