fbpx
Wikipedia

Orde van Mapungubwe

Die Orde van Mapungubwe word toegeken aan Suid-Afrikaanse burgers vir uitstaande prestasie en uitnemendheid. Die orde is in 2002 deur die regering van Suid-Afrika ingestel. Dit vervang die ouer Orde van die Goeie Hoop, die Orde van die Ster van die Suide en die Orde van Verdienste.

Lint wat vir die Orde van Mapungubwe gebruik word.

Die Koninkryk van Mapungubwe het meer as duisend jaar gelede in die noorde van Suid-Afrika bestaan. Dié koninkryk is onderskei deur 'n gesofistikeerde regeringstelsel, 'n ontwikkelde landboustelsel en myn- en metallurgienywerheid. Mapungubwe het wyd en syd handel gedryf – met lande tot so ver weg as China. Mapungubwe het in sy tyd die uitnemendheid van menslike denke en vindingrykheid verteenwoordig.

Die Mapungubwe-heuwel

Mapungubwe-renoster – Hierdie welbekende goue beeldjie van 'n renoster is by die argeologiese opgrawing van Mapungubwe ontdek. 'n Met goud geplateerde figuurtjie is rondom 'n sagte kern – waarskynlik gekerfde hout – gevorm. Hierdie beeldjie is getuie van die uitnemende menslike vindingrykheid wat in die koninkryk bestaan het.

Mapungubwe-heuwel – Die heuwel vorm die agtergrond van die orde. Dit is 'n sandsteenheuwel wat neergelê is op modderafsettings in 'n droë, subtropiese gebied met ongereëlde somerreëns. Die uitgrawings by die vindplaas het getoon dat uitnemendheid gegroei het uit die moeilikste natuurlike omstandighede.

Mapungubwe-septer – Die septer van Mapungubwe word op die orde aan albei kante van die goudsmeltpot geplaas. Hierdie septer is ook in 'n graf by die vindplaas ontdek. Versierde goudsmeltpot – Die basiese simmetriese vorms op die goudsmeltpot, wat oorvloei, is simbolies van die oorvloed aan uitnemendheid, wetenskap en kreatiwiteit en getuienis van die vroegste prestasies in die metallurgie.

Opkomende son – Die nuwe era wat vir Afrika aanbreek. Vier uithoeke van die wêreld – Die uithoeke is simbolies van die prestasies van Suid-Afrikaners wêreldwyd.

Smeltoond – Die reinigende en lewegewende eienskappe van vuur, wat sedert die Ystertydperk gebruik is om ontwikkeling en uitnemendheid in beskawings en gemeenskappe te bevorder.

2002

2004

  • Sydney Brenner – Goud
  • Tshilidzi Marwala – Brons
  • Batmanathan Dayanand Reddy – Brons

2005

2006

  • Selig Percy Amoils – Silwer
  • George Francis Rayner Ellis – Silwer
  • Lionel Opie – Silwer
  • Patricia Berjak- Silwer

2007

  • Claire Penn – Silwer
  • Sibusiso Sibisi – Silwer
  • Valerie Mizrahi – Silwer

2008

  • Doris Lessing – Goud
  • Wieland Gevers – Silwer
  • Phuti Ngoepe – Silwer
  • Tim Noakes – Silwer
  • Pragasen Pillay – Silwer

2009

  • Bongani Mawethu Mayosi – Silwer

2010

  • Johann Lutjeharms – Silwer
  • Monique Zaahl – Brons
  • Douglas Butterworth – Silwer

2011

  • Pieter Steyn – Silwer

2012

  • Oliver Tambo junior – Platinum

2014

  • Malegapuru Makgoba – Silwer
  • Glenda Gray – Silwer
  • George Ekama – Silwer
  • Bernie Fanaroff – Silwer
  • Quarraisha Karim – Brons

2016

  • Zwelakhe Sisulu – Goud

2017

  • Fulufhelo Nelwamondo – Silwer
  • Siyabulela Lethuxolo Xuza – Silwer

2019

  • Bomo Edna Edith Molewa (postuur) - Goud
  • Malik Maaza – Silwer
  • Ari Sitas – Silwer
  • Thokozani Majozi – Brons

Orde van Mapungubwe
orde, mapungubwe, taal, wysig, word, toegeken, suid, afrikaanse, burgers, uitstaande, prestasie, uitnemendheid, orde, 2002, deur, regering, suid, afrika, ingestel, vervang, ouer, orde, goeie, hoop, orde, ster, suide, orde, verdienste, lint, gebruik, word, simb. Orde van Mapungubwe Taal Hou dop Wysig Die Orde van Mapungubwe word toegeken aan Suid Afrikaanse burgers vir uitstaande prestasie en uitnemendheid Die orde is in 2002 deur die regering van Suid Afrika ingestel Dit vervang die ouer Orde van die Goeie Hoop die Orde van die Ster van die Suide en die Orde van Verdienste Lint wat vir die Orde van Mapungubwe gebruik word Simboliek WysigDie Koninkryk van Mapungubwe het meer as duisend jaar gelede in die noorde van Suid Afrika bestaan Die koninkryk is onderskei deur n gesofistikeerde regeringstelsel n ontwikkelde landboustelsel en myn en metallurgienywerheid Mapungubwe het wyd en syd handel gedryf met lande tot so ver weg as China Mapungubwe het in sy tyd die uitnemendheid van menslike denke en vindingrykheid verteenwoordig Elemente Wysig Die Mapungubwe renoster Die Mapungubwe heuwel Mapungubwe renoster Hierdie welbekende goue beeldjie van n renoster is by die argeologiese opgrawing van Mapungubwe ontdek n Met goud geplateerde figuurtjie is rondom n sagte kern waarskynlik gekerfde hout gevorm Hierdie beeldjie is getuie van die uitnemende menslike vindingrykheid wat in die koninkryk bestaan het Mapungubwe heuwel Die heuwel vorm die agtergrond van die orde Dit is n sandsteenheuwel wat neergele is op modderafsettings in n droe subtropiese gebied met ongereelde somerreens Die uitgrawings by die vindplaas het getoon dat uitnemendheid gegroei het uit die moeilikste natuurlike omstandighede Mapungubwe septer Die septer van Mapungubwe word op die orde aan albei kante van die goudsmeltpot geplaas Hierdie septer is ook in n graf by die vindplaas ontdek Versierde goudsmeltpot Die basiese simmetriese vorms op die goudsmeltpot wat oorvloei is simbolies van die oorvloed aan uitnemendheid wetenskap en kreatiwiteit en getuienis van die vroegste prestasies in die metallurgie Opkomende son Die nuwe era wat vir Afrika aanbreek Vier uithoeke van die wereld Die uithoeke is simbolies van die prestasies van Suid Afrikaners wereldwyd Smeltoond Die reinigende en lewegewende eienskappe van vuur wat sedert die Ystertydperk gebruik is om ontwikkeling en uitnemendheid in beskawings en gemeenskappe te bevorder Ontvangers Wysig2002 Nelson Mandela Platinum Allan McLeod Cormack postuur Goud F W de Klerk Goud Basil Schonland Goud Peter Beighton Brons Hamilton Naki Brons 2004 Sydney Brenner Goud Tshilidzi Marwala Brons Batmanathan Dayanand Reddy Brons 2005 John Maxwell Coetzee Goud Aaron Klug Goud Frank Nabarro Goud Tebello Nyokong Brons Himla Soodyall Brons 2006 Selig Percy Amoils Silwer George Francis Rayner Ellis Silwer Lionel Opie Silwer Patricia Berjak Silwer 2007 Claire Penn Silwer Sibusiso Sibisi Silwer Valerie Mizrahi Silwer 2008 Doris Lessing Goud Wieland Gevers Silwer Phuti Ngoepe Silwer Tim Noakes Silwer Pragasen Pillay Silwer 2009 Bongani Mawethu Mayosi Silwer 2010 Johann Lutjeharms Silwer Monique Zaahl Brons Douglas Butterworth Silwer 2011 Pieter Steyn Silwer 2012 Oliver Tambo junior Platinum 2014 Malegapuru Makgoba Silwer Glenda Gray Silwer George Ekama Silwer Bernie Fanaroff Silwer Quarraisha Karim Brons 2016 Zwelakhe Sisulu Goud 2017 Fulufhelo Nelwamondo Silwer Siyabulela Lethuxolo Xuza Silwer 2019 Bomo Edna Edith Molewa postuur Goud Malik Maaza Silwer Ari Sitas Silwer Thokozani Majozi BronsOntsluit van https af wikipedia org w index php title Orde van Mapungubwe amp oldid 2399286,