fbpx
Wikipedia

Orde van Ikhamanga

Orde van Ikhamanga
orde
Datum van stigting of ontstaan30 November 2003
Inheemse etiketOrder of Ikhamanga
LandSuid-Afrika
Conferred byPresident van Suid-Afrika
Volgende hoër rangOrder of Luthuli
Volgende laer rangOrder of Mendi for Bravery
StingtingsplekPretoria

Die Orde van Ikhamanga is 'n Suid-Afrikaanse eerbetoning. Dit is op 30 November 2003 ingestel en word deur die President van Suid-Afrika toegeken aan presteerders in kuns, kultuur, literatuur, musiek, joernalistiek en sport (wat aanvanklik deur Orde van die Kremetart vereer is). Die orde bestaan uit drie klasse:

  • Goud (OIG), vir buitengewone prestasie,
  • Silwer (OIS), vir 'n uitstekende prestasie,
  • Brons (OIB) vir uitstaande prestasie.
Lint wat vir die Orde van Ikhamanga gebruik word.

"Ikhamanga" is die Xhosa-naam vir die strelitziablom.

Inhoud

Goud


Silwer


Brons

Orde van Ikhamanga
orde, ikhamanga, taal, wysig, ordedatum, stigting, ontstaan30, november, 2003inheemse, etiketorder, ikhamangalandsuid, afrikaconferred, bypresident, suid, afrikavolgende, hoër, rangorder, luthulivolgende, laer, rangorder, mendi, braverystingtingsplekpretoria, . Orde van Ikhamanga Taal Hou dop Wysig Orde van IkhamangaordeDatum van stigting of ontstaan30 November 2003Inheemse etiketOrder of IkhamangaLandSuid AfrikaConferred byPresident van Suid AfrikaVolgende hoer rangOrder of LuthuliVolgende laer rangOrder of Mendi for BraveryStingtingsplekPretoria Die Orde van Ikhamanga is n Suid Afrikaanse eerbetoning Dit is op 30 November 2003 ingestel en word deur die President van Suid Afrika toegeken aan presteerders in kuns kultuur literatuur musiek joernalistiek en sport wat aanvanklik deur Orde van die Kremetart vereer is Die orde bestaan uit drie klasse Goud OIG vir buitengewone prestasie Silwer OIS vir n uitstekende prestasie Brons OIB vir uitstaande prestasie Lint wat vir die Orde van Ikhamanga gebruik word Ikhamanga is die Xhosa naam vir die strelitziablom Inhoud 1 Ontvangers 1 1 Goud 1 2 Silwer 1 3 Brons 2 Eksterne skakelsOntvangers WysigGoud Wysig Amandla Cultural Ensemble musiek en teatergroep Julian Bahula jazzmusikant Natalie du Toit swemmer Elisabeth Eybers digteres Dumile Feni beeldhouer postuum 2010 Football World Cup Bid Committee sokkeradministrasie Jonas Gwangwa jazzmusikant Bessie Head skrywer postuum Danny Jordaan sokkeradministrateur Archibald Campbell Mzolisa Jordan literatuurhistorikus postuum Princess Constance Magogo Sibilile Mantithi Ngangezinye Ka Dinizulu musikant en komponis postuum Irvin Khoza sokkeradministrateur Alex La Guma skrywer postuum Miriam Makeba sangeres postuum Hugh Masekela jazzmusikant Joseph Mokoena wiskundige postuum Steve Mokone sokkerspeler Molefi Nathanael Oliphant sokkeradministrateur Alan Paton skrywer postuum George Pemba beeldende kunste postuum Gary Player gholfspeler Lewis Pugh swemmer Olive Schreiner skrywer postuum Gerard Sekoto beeldhouer postuum Cecil Skotnes beeldhouer Tiyo Soga komponis postuum Richard Thema politikus postuum N P van Wyk Louw digter postuum Silwer Wysig Peter Henry Abrahams skrywer Gladys Faith Agulhas kunstenaar Sathima Bea Benjamin sangeres Willie Bester beeldhouer Basil Bikitsha joernalis postuum The Blue Notes jazzorkes Andre P Brink skrywer Yvonne Bryceland aktrise postuum Kitch Christie rugbyspeler en afrigter postuum Peter Edward Clarke beeldhouer en skrywer Johnny Clegg musikant Hestrie Cloete hoogspringatleet Johannes Jacobus Degenaar filosoof Darius Mfana Dhlomo sokkerspeler en bokser Basil D Oliveira krieketspeler Morne du Plessis rugbyspeler Athol Fugard skrywer en dramaturg Vera Gow Adams sangeres Ken Gampu akteur postuum Ronnie Govender dramaturg Bryan Habana rugbyspeler Ilse Hayes atleet Penny Heyns swemmer Hassan Howa sportadministrateur postuum Alfred Hutchinson skrywer postuum Abdullah Ibrahim jazzmusikant Ingrid Jonker digter postuum Elsa Joubert skrywer Barbara Jurgens skilder Thamgana Kamyadana koormusikant John Kani akteur en dramaturg William Kentridge beeldhouer Keorapetse Kgositsile digter Grant Khomo rugbyspeler postuum Irvin Khoza sokkeradministrateur Alf Khumalo fotograaf Sibongile Khumalo sangeres Thandi Klaasen Jazzsangeres Abigail Kubeka Jazzsangeres Ladysmith Black Mambazo musiekgroep Mandla Langa skrywer Stephanus Lombaard naelloopatleet Rashid Lombard jazzfotograaf Chad le Clos swemmer Lindiwe Mabuza kultuuraktivis Esther Mahlangu beeldhouer Winnie Mahlangu radio aanbieder Vusi Mahlasela jazzmusikant Eric Majola krieketspeler postuum Makana Football Association sokkerorganisasie Elijah Makhathini bokser The Manhattan Brothers musiekgroep Mannie Manim stelontwerper Sydney Maree naelloopatleet Dorothy Masuka sangeres James Matthews digter Letta Mbulu sangeres Zakes Mda skrywer en dramaturg Ramakgobotla John Mekoa jazzbestuurder Sophie Thoko Mgcina aktrise en musikant Gladys Mgudlandlu skilder postuum Busisiwe Victoria Mhlongo musikant Peki Emelia Nothembi Mkhwebane musikant Zolani Mkiva digter Zakes Zulu Mokae akteur Percy Montgomery rugbyspeler Lionel Morrison joernalis Kaizer Motaung sokkerspeler en bestuurder Theo Mthembu bokser George Mxadana koormusikant Mbulelo Vizikhungo Mzamane skrywer postuum Muthal Naidoo skrywer Nat Nakasa skrywer en joernalis postuum Allina Ndebele handwewer Ryk Neethling swemmer Lionel Ngakane rolprentvervaardiger en akteur postuum Lauretta Ngcobo skrywer Marlene van Niekerk skrywer Lewis Nkosi skrywer Makhaya Ntini krieketspeler Victor Ntoni jazzmusikant postuum Winston Ntshona akteur Patrick Ntsoelengoe sokkerspeler Jacob Ntuli bokser Henry Nxumalo joernalis postuum Ray Phiri musikant Schalk Pienaar joernalis postuum Shaun Pollock krieketspeler Sandra Prinsloo aktrise Percy Qoboza joernalis Jan Rabie skrywer postuum Lucas Radebe sokkerspeler Henry Segome Ramaila skrywer Sam Ramsamy sportadministrateur Dolly Rathebe sangeres postuum Eddie Roux skrywer politiek Mongane Wally Serote skrywer Caiphus Semenya sanger Sewsunker Sewgolum gholfspeler postuum Roland Schoeman swemmer Mmapula Mmakgoba Helen Sebidi beeldhouer George Singh sokkeradministrateur postuum Lucas Sithole beeldhouer Zanele Situ atleet Jomo Sono sokkerspeler en afrigter Stanley Sono sokkerspeler en bokser Can Themba skrywer postuum Joseph Thloeloe joernalis en skrywer Josiah Thugwane middelafstandatleet Miriam Tlali skrywer Jake Tuli bokser postuum Cameron van der Burgh swemmer Fanie van der Merwe paralimpiese atleet Ernst van Dyk rolstoelnaelrenner Cheeky Watson rugbyspeler en administrateur Pretty Yende operasangeres Brons Wysig Goolam Abed rugby en krieketspeler Christian Ashley Botha koorsanger Gerrie Coetzee bokser Themba Patrick Magaisa skrywer Sindiwe Magona skrywer Nontsomi Mildred Mangxolo musikant Matlhaela Michael Masote orkesleier Nobesuthu Gertrude Mbadu musikant Teboho Mokgalagadi atleet Khotso Mokoena atleet Mbulaeni Mulandzi atleet postuum Thokozani Nene bevorderaar van Zoeloe postuum Mahlathini Simon Nkabinde musikant postuum Oscar Pistorius naelloopatleet Caster Semenya naelloopatleet Laurika Rauch solosanger Victor Ralushai historikus Gladys Thomas skrywer Hilda Tloubatla musikant Sibusiso Emmanuel Vilane ekspedisieleier Marjorie Wallace beeldhouer postuum Herbert Charles Woodhouse deskundige van rotskuns Jeanne Zaidel Rudolph komponisEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Orde van Ikhamanga Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Orde van Ikhamanga amp oldid 2201913,