fbpx
Wikipedia

Orda Khan

Orda Itsjen (Lord Orda; Орд эзэн, Ord ezen) (c. 1204–1280) was ’n Mongoolse khan en militêre strateeg wat in die 13de eeu oor die oostelike deel van die Oeloes van Djotsji regeer het.

Orda Khan
Khagan van die Goue Horde
Regeer 1226–ca. 1251
Titels Khan, khagan
Gebore 12de of 13de eeu
Oorlede ca. 1280
Voorganger Djotsji
Opvolger Qun Quran
Adellike huis Bordjigin
Vader Djotsji
Moeder Ukhaa Ujin

Hy was die oudste seun van Djotsji en die oudste kleinseun van Djengis Khan, en het die Wit Horde gestig. Met sy pa en oupa se dood het Orda Khan die oostelike dele van sy pa se land geërf, wat bestaan het uit die gebiede tussen die Balchasj-meer en die Wolga-rivier. Wes van die Wolga was die land van sy jonger broer Batoe Khan, wat die eerste heerser van die Blou Horde geword het.

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Orda Khan
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Orda Khan
orda, khan, taal, wysig, orda, itsjen, lord, orda, Орд, эзэн, ezen, 1204, 1280, mongoolse, khan, militêre, strateeg, 13de, oostelike, deel, oeloes, djotsji, regeer, khagan, goue, horderegeer, 1226, 1251titels, khan, khagangebore, 12de, 13de, eeuoorlede, 1280vo. Orda Khan Taal Hou dop Wysig Orda Itsjen Lord Orda Ord ezen Ord ezen c 1204 1280 was n Mongoolse khan en militere strateeg wat in die 13de eeu oor die oostelike deel van die Oeloes van Djotsji regeer het Orda KhanKhagan van die Goue HordeRegeer 1226 ca 1251Titels Khan khaganGebore 12de of 13de eeuOorlede ca 1280Voorganger DjotsjiOpvolger Qun QuranAdellike huis BordjiginVader DjotsjiMoeder Ukhaa Ujin Hy was die oudste seun van Djotsji en die oudste kleinseun van Djengis Khan en het die Wit Horde gestig Met sy pa en oupa se dood het Orda Khan die oostelike dele van sy pa se land geerf wat bestaan het uit die gebiede tussen die Balchasj meer en die Wolga rivier Wes van die Wolga was die land van sy jonger broer Batoe Khan wat die eerste heerser van die Blou Horde geword het Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Orda Khan Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Orda Khan amp oldid 2349474,