fbpx
Wikipedia

90482 Orcus

90482 Orcus (voorlopige naam2004 DW) is ’n trans-Neptunus-voorwerp (TNV) in die Kuipergordel met ’n groot maan, Vanth. Dit is op 17 Februarie 2004 ontdek deur die Amerikaanse sterrekundiges Michael Brown, Chad Trujillo en David Rabinowitz. Beelde van Orcus voor sy ontdekking strek terug tot 8 November 1951.

90482 Orcus
Ontdekking
Ontdek deur Michael Brown
Chad Trujillo
David Rabinowitz
Kleinplaneet-benaming(90482) Orcus
Alternatiewe name2004 DW
Kleinplaneet-kategorie TNV
Plutino
Etimologie ’n Etruskiese god van die onderwêreld
Wentelbaaneienskappe
Epog 4 September 2017
Afelium 48,069 AE
Perihelium 30,727 AE
Semihoofas 39 398 AE
Wentelperiode 247,29 jaar (90,324 dae)
Gem. anomalie 177,73°
Hellingshoek 20,582°
Lengteligging van stygende nodus 268,72°
Periheliumhoek 72,393°
Natuurlike satelliete Vanth
Fisiese eienskappe
Afmetings 917±25 km910+50−40 km
Massa 6,41±0,19×1020 kg
Gem. digtheid 1,53+0,15−0,13 g/cm3
Rotasieperiode 13,188 uur
Deklinasie -5°
Skynmagnitude 19,1
Absolute magnitude 2,31±0,032,41±0,05
Die wentelbane van Orcus (blou), Pluto (rooi) en Neptunus (grys).

Orcus is ’n plutino, ’n TNV wat in ’n 2:3-resonansie met die ysreus Neptunus vasgevang is: Dit voltooi twee omwentelings om die Son vir elke drie deur Neptunus. Dit is baie soortgelyk aan Pluto, behalwe dat dit altyd aan die teenoorgestelde fase van sy wentelbaan is. Orcus is by sy afelium wanneer Pluto by sy perihelium is en omgekeerd. Verder wys die afelium van Orcus se wentelbaan in feitlik die teenoorgestelde rigting as Pluto s'n, hoewel die eksentrisiteit en baanhelling dieselfde is. Vanweë dié ooreenkomste en verskille word Orcus en sy groot maan, Vanth, wat herinner aan Pluto se groot maan, Charon, soms beskou as die anti-Pluto. Dit was ’n groot oorweging in die keuse van sy naam, want die godheid Orcus was die Etruskers se weergawe van die Romeinse Pluto, en dit het later die altenatiewe naam vir Pluto geword.

Orcus se oppervlak is relatief helder, met sy albedo wat tot 23% kan wees. Dit is grys en ryk aan water. Die ys is hoofsaaklik in kristalvorm, wat dui op kriovulkanisme in die verlede. Ander samestellings soos metaan of ammoniak kan ook teenwoordig wees. Die bestaan van ’n maan het wetenskaplikes in staat gestel om die stelsel se massa te bereken – dit is min of meer dieselfde as dié van Saturnus se maan Tethis. Die verhouding van die massa tussen Orcus en Vanth is onseker, moontlik iewers tussen 1:33 en 1:12.

Orcus se deursnee word op sowat 920 km geraam en Vanth s’n op sowat 280 km; dit is mits hul albedo dieselfde is.

  1. (2017-03-01 last obs.) (in Engels). Jet Propulsion Laboratory. vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2019. Besoek op28 Junie 2017.
  2. . Minor Planet Center (in Engels). vanaf die oorspronklike op 3 April 2017. Besoek op3 April 2017.
  3. Buie, Marc W. (2007-12-22). . SwRI (Space Science Department). Besoek op2008-09-19.
  4. . Minor Planet Center. 2009-03-11. Besoek op2011-07-05.
  5. Schmadel, Lutz D. (2006). "(90482) Orcus [39.5, 0.22, 20.5]". . Springer Berlin Heidelberg. p. 236. doi:. ISBN 978-3-540-34361-5. Besoek op3 April 2017.
  6. Fornasier, S.; Lellouch, E.; Müller, P., T.; et al. (2013). "TNOs are Cool: A survey of the trans-Neptunian region. VIII. Combined Herschel PACS and SPIRE observations of 9 bright targets at 70–500 µm". Astronomy & Astrophysics. 555: A92. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  7. Brown, Michael E.; Butler, Bryan J. (22 Januarie 2018). "Medium-sized satellites of large Kuiper belt objects". [astro-ph.EP].
  8. Carry, B.; Hestroffer, D.; Demeo, F. E.; Thirouin, A.; Berthier, J.; Lacerda, P.; Sicardy, B.; Doressoundiram, A.; Dumas, C.; Farrelly, D.; Müller, T. G. (2011). "Integral-field spectroscopy of (90482) Orcus-Vanth". Astronomy & Astrophysics. 534: A115. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  9. Barucci, M. A.; Merlin; Guilbert; Bergh; Doressoundiram; et al. (2008). "Surface composition and temperature of the TNO Orcus". Astronomy and Astrophysics. 479 (1): L13–L16. Bibcode:. doi:.
  10. Carry 2011, Table 4.
  11. . Department of Mathematics, University of Pisa, Italy. Besoek op2009-03-19.
  12. . JPL Solar System Dynamics. Besoek op2008-07-02.
  13. Brown, M.E.; Ragozzine, D.; Stansberry, J.; Fraser, W.C. (2010). "The size, density, and formation of the Orcus-Vanth system in the Kuiper belt". The Astronomical Journal. 139 (6): 2700–2705. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  14. Michael E. Brown (2009-03-23). . Mike Brown's Planets (blog). vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2009. Besoek op2009-03-25.

90482 Orcus
90482, orcus, asteroïde, taal, wysig, aangestuur, vanaf, orcus, voorlopige, naam, 2004, trans, neptunus, voorwerp, kuipergordel, groot, maan, vanth, februarie, 2004, ontdek, deur, amerikaanse, sterrekundiges, michael, brown, chad, trujillo, david, rabinowitz, . 90482 Orcus asteroide Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Orcus 90482 Orcus voorlopige naam 2004 DW is n trans Neptunus voorwerp TNV in die Kuipergordel met n groot maan Vanth Dit is op 17 Februarie 2004 ontdek deur die Amerikaanse sterrekundiges Michael Brown Chad Trujillo en David Rabinowitz Beelde van Orcus voor sy ontdekking strek terug tot 8 November 1951 2 90482 Orcus Ontdekking 1 2 Ontdek deur Michael Brown Chad Trujillo David RabinowitzKleinplaneet benaming 90482 OrcusAlternatiewe name2004 DWKleinplaneet kategorie TNV 1 Plutino 3 4 Etimologie n Etruskiese god van die onderwereld 5 Wentelbaaneienskappe 1 Epog 4 September 2017Afelium 48 069 AEPerihelium 30 727 AESemihoofas 39 398 AEWentelperiode 247 29 jaar 90 324 dae Gem anomalie 177 73 Hellingshoek 20 582 Lengteligging van stygende nodus 268 72 Periheliumhoek 72 393 Natuurlike satelliete VanthFisiese eienskappeAfmetings 917 25 km 6 910 50 40 km 7 Massa 6 41 0 19 1020 kg 8 Gem digtheid 1 53 0 15 0 13 g cm3 6 Rotasieperiode 13 188 uur 9 Deklinasie 5 10 Skynmagnitude 19 1 11 12 Absolute magnitude 2 31 0 03 6 2 41 0 05 13 Beskrywing Wysig Die wentelbane van Orcus blou Pluto rooi en Neptunus grys Orcus is n plutino n TNV wat in n 2 3 resonansie met die ysreus Neptunus vasgevang is Dit voltooi twee omwentelings om die Son vir elke drie deur Neptunus Dit is baie soortgelyk aan Pluto behalwe dat dit altyd aan die teenoorgestelde fase van sy wentelbaan is Orcus is by sy afelium wanneer Pluto by sy perihelium is en omgekeerd Verder wys die afelium van Orcus se wentelbaan in feitlik die teenoorgestelde rigting as Pluto s n hoewel die eksentrisiteit en baanhelling dieselfde is Vanwee die ooreenkomste en verskille word Orcus en sy groot maan Vanth wat herinner aan Pluto se groot maan Charon soms beskou as die anti Pluto Dit was n groot oorweging in die keuse van sy naam want die godheid Orcus was die Etruskers se weergawe van die Romeinse Pluto en dit het later die altenatiewe naam vir Pluto geword 14 Orcus se oppervlak is relatief helder met sy albedo wat tot 23 kan wees Dit is grys en ryk aan water Die ys is hoofsaaklik in kristalvorm wat dui op kriovulkanisme in die verlede Ander samestellings soos metaan of ammoniak kan ook teenwoordig wees Die bestaan van n maan het wetenskaplikes in staat gestel om die stelsel se massa te bereken dit is min of meer dieselfde as die van Saturnus se maan Tethis Die verhouding van die massa tussen Orcus en Vanth is onseker moontlik iewers tussen 1 33 en 1 12 8 Orcus se deursnee word op sowat 920 km geraam en Vanth s n op sowat 280 km dit is mits hul albedo dieselfde is 6 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 JPL Small Body Database Browser 90482 Orcus 2004 DW 2017 03 01 last obs in Engels Jet Propulsion Laboratory Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2019 Besoek op 28 Junie 2017 2 0 2 1 90482 Orcus 2004 DW Minor Planet Center in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2017 Besoek op 3 April 2017 Buie Marc W 2007 12 22 Orbit Fit and Astrometric record for 90482 SwRI Space Science Department Besoek op 2008 09 19 MPEC 2009 E53 Distant Minor Planets 2009 MAR 30 0 TT Minor Planet Center 2009 03 11 Besoek op 2011 07 05 Schmadel Lutz D 2006 90482 Orcus 39 5 0 22 20 5 Dictionary of Minor Planet Names 90482 Orcus Addendum to Fifth Edition 2003 2005 Springer Berlin Heidelberg p 236 doi 10 1007 978 3 540 34361 5 2818 ISBN 978 3 540 34361 5 Besoek op 3 April 2017 6 0 6 1 6 2 6 3 Fornasier S Lellouch E Muller P T et al 2013 TNOs are Cool A survey of the trans Neptunian region VIII Combined Herschel PACS and SPIRE observations of 9 bright targets at 70 500 µm Astronomy amp Astrophysics 555 A92 arXiv 1305 0449v2 Bibcode 2013A amp A 555A 15F doi 10 1051 0004 6361 201321329 Brown Michael E Butler Bryan J 22 Januarie 2018 Medium sized satellites of large Kuiper belt objects astro ph EP 8 0 8 1 Carry B Hestroffer D Demeo F E Thirouin A Berthier J Lacerda P Sicardy B Doressoundiram A Dumas C Farrelly D Muller T G 2011 Integral field spectroscopy of 90482 Orcus Vanth Astronomy amp Astrophysics 534 A115 arXiv 1108 5963 Bibcode 2011A amp A 534A 115C doi 10 1051 0004 6361 201117486 Barucci M A Merlin Guilbert Bergh Doressoundiram et al 2008 Surface composition and temperature of the TNO Orcus Astronomy and Astrophysics 479 1 L13 L16 Bibcode 2008A amp A 479L 13B doi 10 1051 0004 6361 20079079 Carry 2011 Table 4 AstDys 90482 Orcus Ephemerides Department of Mathematics University of Pisa Italy Besoek op 2009 03 19 HORIZONS Web Interface JPL Solar System Dynamics Besoek op 2008 07 02 Brown M E Ragozzine D Stansberry J Fraser W C 2010 The size density and formation of the Orcus Vanth system in the Kuiper belt The Astronomical Journal 139 6 2700 2705 arXiv 0910 4784 Bibcode 2010AJ 139 2700B doi 10 1088 0004 6256 139 6 2700 Michael E Brown 2009 03 23 S 2005 90482 1 needs your help Mike Brown s Planets blog Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2009 Besoek op 2009 03 25 Eksterne skakels Wysig90482 Orcus by die JPL Small Body Database MPEC 2004 D13 by die Kleinplaneetsentrum Chad Trujillo se webblad oor 2004 DW Eerste BBC artikel AstDys wentelelemente Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 90482 Orcus Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title 90482 Orcus amp oldid 2219087,