fbpx
Wikipedia

Omtrek

Die omtrek is die afstand om 'n gegewe twee-dimensionele voorwerp. Dit verwys na die lengte van die buitelyn van die voorwerp

Die formule vir die omtrek van 'n reghoek
Wanneer 'n sirkel se middellyn 1 is, is die omtrek daarvan π, wat ook die afstand is wat die sirkel in een revolusie rol

Die berekening van die omtrek van 'n voorwerp het sekere praktiese toepassings. Die omtrek kan gebruik word om uit te werk hoeveelomheining is nodig vir 'n erf of tuin. Die omtrek van 'n wiel beskryf hoe ver dit sal rol in een re

voorwerp formule veranderlikes
sirkel 2 π r o f π d {\displaystyle 2\pi r\,\quad of\quad \pi d} waar r {\displaystyle r} die radius is en d {\displaystyle d} die diameter.
driehoek a + b + c {\displaystyle a+b+c\,} waar a {\displaystyle a} , b {\displaystyle b} en c {\displaystyle c} die lengtes van die sye van die driehoek is.
gelyksydige veelhoek n × a {\displaystyle n\times a\,} waar n {\displaystyle n} die hoeveelheid sye is en a {\displaystyle a} die lengte van een van die sye is.
gewone veelhoek 2 n b sin ( π n ) {\displaystyle 2nb\sin \left({\frac {\pi }{n}}\right)} waar n {\displaystyle n} die hoeveelheid sye is en b {\displaystyle b} die afstand tussen die middelpunt van die veelhoek en een van die hoekpunt van die veelhoek is.
algemene veelhoek a 1 + a 2 + a 3 + + a n = i = 1 n a i {\displaystyle a_{1}+a_{2}+a_{3}+\ldots +a_{n}=\sum _{i=1}^{n}a_{i}} waar a i {\displaystyle a_{i}} die lengte van die i {\displaystyle i} -de (1ste, 2de, 3de ... n-de) sy van 'n n-sydige veelhoek is.

Omtrek gaan oor die afstand rondom die hele voorwerp, bv. 'n sirkel. Omtrekke vir meer algemene voorwerpe kan bereken word soos enige afstand met 0 L d s {\displaystyle \int _{0}^{L}ds} waar L {\displaystyle L} die lengte van die pad is en d s {\displaystyle ds} 'n infinitasimale lyn element is.

Omtrek
omtrek, lees, ander, taal, wysig, omtrek, afstand, gegewe, twee, dimensionele, voorwerp, verwys, lengte, buitelyn, voorwerpdie, formule, omtrek, reghoekpraktiese, gebruike, wysig, wanneer, sirkel, middellyn, omtrek, daarvan, afstand, sirkel, revolusie, bereken. Omtrek Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Die omtrek is die afstand om n gegewe twee dimensionele voorwerp Dit verwys na die lengte van die buitelyn van die voorwerpDie formule vir die omtrek van n reghoekPraktiese gebruike Wysig Wanneer n sirkel se middellyn 1 is is die omtrek daarvan p wat ook die afstand is wat die sirkel in een revolusie rol Die berekening van die omtrek van n voorwerp het sekere praktiese toepassings Die omtrek kan gebruik word om uit te werk hoeveelomheining is nodig vir n erf of tuin Die omtrek van n wiel beskryf hoe ver dit sal rol in een reFormules Wysigvoorwerp formule veranderlikessirkel 2 p r o f p d displaystyle 2 pi r quad of quad pi d waar r displaystyle r die radius is en d displaystyle d die diameter driehoek a b c displaystyle a b c waar a displaystyle a b displaystyle b en c displaystyle c die lengtes van die sye van die driehoek is gelyksydige veelhoek n a displaystyle n times a waar n displaystyle n die hoeveelheid sye is en a displaystyle a die lengte van een van die sye is gewone veelhoek 2 n b sin p n displaystyle 2nb sin left frac pi n right waar n displaystyle n die hoeveelheid sye is en b displaystyle b die afstand tussen die middelpunt van die veelhoek en een van die hoekpunt van die veelhoek is algemene veelhoek a 1 a 2 a 3 a n i 1 n a i displaystyle a 1 a 2 a 3 ldots a n sum i 1 n a i waar a i displaystyle a i die lengte van die i displaystyle i de 1ste 2de 3de n de sy van n n sydige veelhoek is Omtrek gaan oor die afstand rondom die hele voorwerp bv n sirkel Omtrekke vir meer algemene voorwerpe kan bereken word soos enige afstand met 0 L d s displaystyle int 0 L ds waar L displaystyle L die lengte van die pad is en d s displaystyle ds n infinitasimale lyn element is Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Omtrek amp oldid 1887179,