fbpx
Wikipedia

North Head-vuurtoring, Saldanhabaai

Die North Head-vuurtoring in Saldanhabaai is 'n 21 meter (70 voet) hoë ronde betontoring met 'n fokale vlak van 34 m (112 voet). Dit is geverf met swart en wit spriaalbande en lewer drie wit flitse elke 20 sekondes. Die vuurtoring staan op die noordelike oewer, by die ingang van Saldanhabaai-hawe. Dit is een van twee vuurtorings by die ingang van die hawe. Die ander toring is die South Head-vuurtoring aan die suidelike kant van die hawe-ingang. Die reguit lyn tussen die twee vuurtorings is die amptelike aankomslyn vir skepe wat die hawe binnegaan.

Die eerste vuurtoring by North Head, Saldanhabaai, wat in 1939 opgerig is, was 'n gaslantern met 'n mishoring wat op 'n vierkantige betonpilaar gemonteer was. Dit was voldoende om klein vissersbote in en uit Saldanhabaai-hawe te begelei, maar namate groter skepe die hawe begin gebruik het vir die uitvoer van ystererts, was dit nodig om die vuurtoring op te gradeer.

In 1969 is die vuurtoring opgegradeer na 'n 21 meter hoë tralietoring met 'n elektriese lig. Die tralietoring is in 2005 vervang met die huidige betontoring.

  1. [dooie skakel], besoek 24 Junie 2012
  2. , besoek 24 Junie 2012
  3. , besoek 24 Junie 2012

Koördinate:33°03′00″S17°54′42″O /33.05000°S 17.91167°O /-33.05000; 17.91167

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Vuurtorings van Suid-Afrika
Atlantiese Kus en Valsbaai:

DasseneilandDoringbaaiGroenpuntGroenriviermondHondeklipbaaiKaap ColumbineKaappunt (Diaspunt)Kaappunt (Kaap Maclear)Kaapstadhawe-breekwaterKaap St. MartinMilnertonMouillepuntNorth Head, SaldanhabaaiPort NollothRobbeneilandRoman RockSimonstad-skeepswerfSlangkopSouth Head, SaldanhabaaiStompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape SealDanger PointHangklipKaap AgulhasKaap InfantaKaap Sint BlaizeQuoin PointYstervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle PointDeal-vuurtoringDonkin HillGroot-VispuntHood PointKaap HermesKaap MorganKaap RecifeM’bashe PointSeal PointSouth Sand BluffVoëleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebouCooperDurnford PointGreen Point (Clansthal)IfafastrandJesser PointKaap St. LuciaKaap VidalNorth Sand BluffOu Bluff-vuurtoringPort ShepstoneRichardsbaai-Noord-breekwaterRichardsbaaiUmhlanga Rocks

North Head-vuurtoring, Saldanhabaai
north, head, vuurtoring, saldanhabaai, vuurtoring, suid, afrika, taal, wysig, north, head, vuurtoring, saldanhabaai, meter, voet, hoë, ronde, betontoring, fokale, vlak, voet, geverf, swart, spriaalbande, lewer, drie, flitse, elke, sekondes, vuurtoring, staan, . North Head vuurtoring Saldanhabaai vuurtoring in Suid Afrika Taal Hou dop Wysig Die North Head vuurtoring in Saldanhabaai is n 21 meter 70 voet hoe ronde betontoring met n fokale vlak van 34 m 112 voet 1 Dit is geverf met swart en wit spriaalbande en lewer drie wit flitse elke 20 sekondes 2 Die vuurtoring staan op die noordelike oewer by die ingang van Saldanhabaai hawe Dit is een van twee vuurtorings by die ingang van die hawe Die ander toring is die South Head vuurtoring aan die suidelike kant van die hawe ingang Die reguit lyn tussen die twee vuurtorings is die amptelike aankomslyn vir skepe wat die hawe binnegaan 3 Geskiedenis WysigDie eerste vuurtoring by North Head Saldanhabaai wat in 1939 opgerig is was n gaslantern met n mishoring wat op n vierkantige betonpilaar gemonteer was Dit was voldoende om klein vissersbote in en uit Saldanhabaai hawe te begelei maar namate groter skepe die hawe begin gebruik het vir die uitvoer van ystererts was dit nodig om die vuurtoring op te gradeer 3 In 1969 is die vuurtoring opgegradeer na n 21 meter hoe tralietoring met n elektriese lig 3 Die tralietoring is in 2005 vervang met die huidige betontoring 3 Sien ook WysigVuurtorings van Suid AfrikaVerwysings Wysig PUB 113 List of Lights Radio Aids and Fog Signals Prepared and published by the National Geospatial Intelligence Agency Springfield VA2011 pg444 dooie skakel besoek 24 Junie 2012 Lighthouses of Western South Africa besoek 24 Junie 2012 3 0 3 1 3 2 3 3 SA Venues North Head Lighthouse Saldanha Bay besoek 24 Junie 2012 Koordinate 33 03 00 S 17 54 42 O 33 05000 S 17 91167 O 33 05000 17 91167 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Vuurtorings van Suid AfrikaAtlantiese Kus en Valsbaai Dasseneiland Doringbaai Groenpunt Groenriviermond Hondeklipbaai Kaap Columbine Kaappunt Diaspunt Kaappunt Kaap Maclear Kaapstadhawe breekwater Kaap St Martin Milnerton Mouillepunt North Head Saldanhabaai Port Nolloth Robbeneiland Roman Rock Simonstad skeepswerf Slangkop South Head Saldanhabaai StompneuspuntKaapse Suidkus Cape Seal Danger Point Hangklip Kaap Agulhas Kaap Infanta Kaap Sint Blaize Quoin Point YstervarkpuntOos Kaap Castle Point Deal vuurtoring Donkin Hill Groot Vispunt Hood Point Kaap Hermes Kaap Morgan Kaap Recife M bashe Point Seal Point South Sand Bluff VoeleilandKwaZulu Natal Anglo American gebou Cooper Durnford Point Green Point Clansthal Ifafastrand Jesser Point Kaap St Lucia Kaap Vidal North Sand Bluff Ou Bluff vuurtoring Port Shepstone Richardsbaai Noord breekwater Richardsbaai Umhlanga RocksOntsluit van https af wikipedia org w index php title North Head vuurtoring Saldanhabaai amp oldid 2440087,