fbpx
Wikipedia

North British Locomotive Company

Die North British Locomotive Company (NBL, NB Loco of North British) is geskep in 1903 deur die samesmelting van drie Glasgowse lokomotiefvervaardigingsmaatskappye; Sharp, Stewart and Company (Atlaswerke), Neilson, Reid and Company (Hyde Parkwerke) en Dubs and Company (Queens Parkwerke), dit skep toe die grootste lokomotiefproduksiemaatskappy in Europa en die Britse Ryk.

North British Locomotive Company
Tipe Privaat
Gestig 1903
Hoofkantoor Springburn, Glasgow, Skotland, Verenigde Koninkryk
SleutelpersoneWilliam Lorimer (voorsitter)
Sir Hugh Reid (Besturende Direkteur)
IndustrieSpoorvervoer
ProdukteLokomotiewe
Werknemers8 000 (1907)
2 658 (1960)
Ontbind1962

Die belangrikste fabrieke was geleë op die naburige Atlas- en Hyde Parkwerke in sentrale Springburn, sowel as die Queens Parkwerke in Polmadie. 'n Nuwe sentrale administratiewe- en tekenkantoor is vir die gekombineerde maatskappy oorkant die pad van die Hyde Parkwerke in Flemingtonstraat deur James Miller gebou in 1909.

Die twee ander spoorwegwerke in Springburn was St. Rollox spoorwegwerke van Caledonian Railway en Cowlairs spoorwegwerke, destyds deur die North British Railway besit.

In 1918 het NBL ook die eerste prototipe van die Anglo-Amerikaanse Merk VIII-slagveldtenk vir die geallieerde magte gebou, maar na die wapenstilstand het dit nooit produksie bereik nie.


Hierdie treinartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
North British Locomotive Company
north, british, locomotive, company, taal, wysig, loco, north, british, geskep, 1903, deur, samesmelting, drie, glasgowse, lokomotiefvervaardigingsmaatskappye, sharp, stewart, company, atlaswerke, neilson, reid, company, hyde, parkwerke, dubs, company, queens,. North British Locomotive Company Taal Hou dop Wysig Die North British Locomotive Company NBL NB Loco of North British is geskep in 1903 deur die samesmelting van drie Glasgowse lokomotiefvervaardigingsmaatskappye Sharp Stewart and Company Atlaswerke Neilson Reid and Company Hyde Parkwerke en Dubs and Company Queens Parkwerke dit skep toe die grootste lokomotiefproduksiemaatskappy in Europa en die Britse Ryk North British Locomotive CompanyTipe PrivaatGestig 1903Hoofkantoor Springburn Glasgow Skotland Verenigde KoninkrykSleutelpersoneWilliam Lorimer voorsitter Sir Hugh Reid Besturende Direkteur IndustrieSpoorvervoerProdukteLokomotieweWerknemers8 000 1907 2 658 1960 Ontbind1962 Die belangrikste fabrieke was gelee op die naburige Atlas en Hyde Parkwerke in sentrale Springburn sowel as die Queens Parkwerke in Polmadie n Nuwe sentrale administratiewe en tekenkantoor is vir die gekombineerde maatskappy oorkant die pad van die Hyde Parkwerke in Flemingtonstraat deur James Miller gebou in 1909 Die twee ander spoorwegwerke in Springburn was St Rollox spoorwegwerke van Caledonian Railway en Cowlairs spoorwegwerke destyds deur die North British Railway besit In 1918 het NBL ook die eerste prototipe van die Anglo Amerikaanse Merk VIII slagveldtenk vir die geallieerde magte gebou maar na die wapenstilstand het dit nooit produksie bereik nie Hierdie treinartikel is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title North British Locomotive Company amp oldid 1622355,