Nasionale Olimpiese Komitee
'n Nasionale Olimpiese Komitee (NOK) is 'n organisasie wat die belange van individuele lande in die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) behartig. Die "Olimpiese Beweging" in die betrokke land verteenwoordig, en stel die span wat aan die Olimpiese Spele gaan deelneem saam. Die 205 NOK's word verenig in die Assosiasie van die Nasionale Olimpiese Komitees (ANOK), wat in vyf kontinentale organisasies opgedeel is. Die ANOK kom elke twee jaar bymekaar. Suid-Afrika se NOK is die Suid-Afrikaanse Sport Konfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK). Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • Olimpiese Spele 1916 • 1920 • 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • 1940 • 1944 • 1948 • 1952 • 1956 • 1960 • 1964 • 1968 • 1972 • 1976 • 1980 • 1984 • 1988 • 1992 • 1996 • 2000 • 2004 • 2008 • 2012 • 2016 • 2020 • 2024 • 2028 • 2032 1940 • 1944 • 1948 • 1952 • 1956 • 1960 • 1964 • 1968 • 1972 • 1976 • 1980 • 1984 • 1988 • 1992 • 1994 • 1998 • 2002 • 2006 • 2010 • 2014 • 2018 • 2022 • 2026 • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.