fbpx
Wikipedia

Nasa

Die National Aeronautics and Space Administration, afgekort as NASA, is 'n onafhanklike agentskap van die federale owerheid in die Verenigde State van Amerika (VSA), wat verantwoordelik is vir die VSA se menslike ruimtevaartprogram. NASA doen ook navorsing, en koördineer navorsing op die gebied van lug- en ruimtevaart.

NASA se hoofkantoor in Washington, D.C.

Die Amerikaanse president Dwight D. Eisenhower het die National Aeronautics and Space Administration in 1958 gestig met 'n duidelike burgerlike (eerder as 'n militêre) oriëntasie om vreedsame aansoeke in die ruimtelike wetenskap aan te moedig. Die NASA-wet is op 29 Julie 1958 aanvaar en het die NASA se voorganger, die National Advisory Committee for Aeronautics (NACA), ontbind. Die nuwe agentskap het op 1 Oktober 1958 amptelik in werking getree.

NASA het verskeie navorsing sentrums reg oor die VSA (bv. Johnson Space Center,Jet Propulsion Laboratory, JPL, Kennedy Space Center, Goddard Space Flight Center, Glenn Research Center) en ook verskeie vuurpyl lanseer plekke, die bekendste is Kaap Canaveral in Florida.

Inhoud

  • NASA se logo

  • NASA se seël

  • NASA se vlag

  1. (en) . Eisenhower Memorial. 2013. Besoek op27 November 2013.
  2. (in Engels). NASA. 2005. vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op29 Augustus 2007.
  3. (en) Bilstein, Roger E. (1996). "From NACA to NASA". . NASA. pp. 32–33. ISBN 978-0-16-004259-1. Besoek op6 Mei 2013.
Wikimedia Commons bevat media in verband met NASA.
  • (en)
  • (en)


Hierdie lugvaartartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Nasa
nasa, lees, ander, taal, wysig, national, aeronautics, space, administration, afgekort, nasa, onafhanklike, agentskap, federale, owerheid, verenigde, state, amerika, verantwoordelik, menslike, ruimtevaartprogram, nasa, doen, navorsing, koördineer, navorsing, g. Nasa Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Die National Aeronautics and Space Administration afgekort as NASA is n onafhanklike agentskap van die federale owerheid in die Verenigde State van Amerika VSA wat verantwoordelik is vir die VSA se menslike ruimtevaartprogram NASA doen ook navorsing en koordineer navorsing op die gebied van lug en ruimtevaart NASA se hoofkantoor in Washington D C Die Amerikaanse president Dwight D Eisenhower het die National Aeronautics and Space Administration in 1958 1 gestig met n duidelike burgerlike eerder as n militere orientasie om vreedsame aansoeke in die ruimtelike wetenskap aan te moedig Die NASA wet is op 29 Julie 1958 aanvaar en het die NASA se voorganger die National Advisory Committee for Aeronautics NACA ontbind Die nuwe agentskap het op 1 Oktober 1958 amptelik in werking getree 2 3 NASA het verskeie navorsing sentrums reg oor die VSA bv Johnson Space Center Jet Propulsion Laboratory JPL Kennedy Space Center Goddard Space Flight Center Glenn Research Center en ook verskeie vuurpyl lanseer plekke die bekendste is Kaap Canaveral in Florida Inhoud 1 Simbole 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsSimbole Wysig NASA se logo NASA se seel NASA se vlagSien ook WysigEuropese Ruimtevaartorganisasie die Europese ruimte agentskap European Space Agency ESA Verwysings Wysig en Ike in History Eisenhower Creates NASA Eisenhower Memorial 2013 Besoek op 27 November 2013 The National Aeronautics and Space Act in Engels NASA 2005 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020 Besoek op 29 Augustus 2007 en Bilstein Roger E 1996 From NACA to NASA NASA SP 4206 Stages to Saturn A Technological History of the Apollo Saturn Launch Vehicles NASA pp 32 33 ISBN 978 0 16 004259 1 Besoek op 6 Mei 2013 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met NASA en NASA se amptelike webtuiste en NASA se kantoor van geskiedenis Hierdie lugvaartartikel is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nasa amp oldid 2261404,