Wikipedia
Lambda
Lambda (hoofletter Λ, kleinletter λ) is die elfde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 30. Die Latynse L en die Cyrilliese Л is van die Griekse lambda afkomstig. Die Griekse alfabet Α α Alfa Β β Beta Γ γ Gamma Δ δ Delta Ε ε Epsilon Ζ ζ Zeta Η η Eta Θ θ Theta Ι ι Iota Κ κ Kappa Λ λ Lambda Μ μ Mu Ν ν Nu Ξ ξ Ksi Ο ο Omikron Π π Pi Ρ ρ Rho Σ σ ς Sigma Τ τ Tau Υ υ Ypsilon Φ φ Phi Χ χ Chi Ψ ψ Psi Ω ω Omega Letters nie meer in gebruik nie Digamma Koppa Stigma Sampi Heta Sho San
