fbpx
Wikipedia

Kwintessens

Kwintessens is in fisika ’n hipotetiese vorm van donker energie, meer presies ’n skalaarveld, wat voorgestel is as rede dat die uitdying van die heelal al hoe vinniger geskied. Die eerste voorbeeld van hierdie scenario in in 1988 deur Bharat Ratra en Jim Peebles voorgestel.

Die begrip is uitgebrei na algemener soorte tydvariërende donker energie en die term "kwintessens" is die eerste keer gebruik in ’n geskrif deur Robert R. Caldwell, Rahul Dave en Paul Steinhardt. Sommige fisici glo dit is dalk ’n vyfde basiese natuurkrag.

Kwintessens verskil van die verduideliking van donker energie aan die hand van die kosmologiese konstante deurdat dit dinamies is; dit beteken dit verander mettertyd, anders as die kosmologiese konstante wat, soos die naam aandui, nie verander nie. Kwintessens kan óf aantrekkend óf afstotend wees, na gelang van die verhouding van kinetiese en potensiële energie. Fisici wat laasgenoemde idee voorstaan, glo kwintessens het sowat 10 miljard jaar gelede, sowat 3,5 miljard jaar ná die Oerknal, afstotend geword.

  1. Ratra, P.; Peebles, L. (1988). "Cosmological consequences of a rolling homogeneous scalar field". Physical Review D. 37 (12): 3406. Bibcode:. doi:.
  2. Caldwell, R.R.; Dave, R.; Steinhardt, P.J. (1998). "Cosmological Imprint of an Energy Component with General Equation-of-State". Phys. Rev. Lett. 80 (8): 1582–1585. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  3. Wetterich, C. (PDF). Heidelberg-universiteit.
  4. Dvali, Gia; Zaldarriaga, Matias. (PDF). CERN.
  5. Cicoli, Michele; Pedro, Francisco G.; Tasinato, Gianmassimo (23 Julie 2012). – via arXiv.org.
  6. Wanjek, Christopher. . Astronomy Today (in Engels). vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op12 Desember 2019.
  • – Martin Kilbinger, Marco Hetterscheidt, Universiteit van Bonn, 12/2003
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kwintessens
kwintessens, taal, wysig, fisika, hipotetiese, vorm, donker, energie, meer, presies, skalaarveld, voorgestel, rede, uitdying, heelal, vinniger, geskied, eerste, voorbeeld, hierdie, scenario, 1988, deur, bharat, ratra, peebles, voorgestel, begrip, uitgebrei, al. Kwintessens Taal Hou dop Wysig Kwintessens is in fisika n hipotetiese vorm van donker energie meer presies n skalaarveld wat voorgestel is as rede dat die uitdying van die heelal al hoe vinniger geskied Die eerste voorbeeld van hierdie scenario in in 1988 deur Bharat Ratra en Jim Peebles voorgestel 1 Die begrip is uitgebrei na algemener soorte tydvarierende donker energie en die term kwintessens is die eerste keer gebruik in n geskrif deur Robert R Caldwell Rahul Dave en Paul Steinhardt 2 Sommige fisici glo dit is dalk n vyfde basiese natuurkrag 3 4 5 Kwintessens verskil van die verduideliking van donker energie aan die hand van die kosmologiese konstante deurdat dit dinamies is dit beteken dit verander mettertyd anders as die kosmologiese konstante wat soos die naam aandui nie verander nie Kwintessens kan of aantrekkend of afstotend wees na gelang van die verhouding van kinetiese en potensiele energie Fisici wat laasgenoemde idee voorstaan glo kwintessens het sowat 10 miljard jaar gelede sowat 3 5 miljard jaar na die Oerknal afstotend geword 6 Verwysings Wysig Ratra P Peebles L 1988 Cosmological consequences of a rolling homogeneous scalar field Physical Review D 37 12 3406 Bibcode 1988PhRvD 37 3406R doi 10 1103 PhysRevD 37 3406 Caldwell R R Dave R Steinhardt P J 1998 Cosmological Imprint of an Energy Component with General Equation of State Phys Rev Lett 80 8 1582 1585 arXiv astro ph 9708069 Bibcode 1998PhRvL 80 1582C doi 10 1103 PhysRevLett 80 1582 Wetterich C Quintessence a fifth force from variation of the fundamental scale PDF Heidelberg universiteit Dvali Gia Zaldarriaga Matias Changing a With Time Implications For Fifth Force Type Experiments And Quintessence PDF CERN Cicoli Michele Pedro Francisco G Tasinato Gianmassimo 23 Julie 2012 Natural Quintessence in String Theory via arXiv org Wanjek Christopher Quintessence accelerating the Universe Astronomy Today in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019 Besoek op 12 Desember 2019 Eksterne skakels WysigDark Energy dominates the Universe Martin Kilbinger Marco Hetterscheidt Universiteit van Bonn 12 2003 Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kwintessens amp oldid 2437874,