fbpx
Wikipedia

Koma

'n Koma is 'n diepe toestand van langdurige bewusteloosheid waarin 'n persoon nie wakker kan word nie, nie normaal reageer op pynlike stimuli, lig of geluid nie, 'n normale wakker-slaap siklus het en nie vrywillige aksies begin nie.

Koma
SpesialiteitNeurologie, psigiatrie
Simptomebewusteloosheid
KomplikasiesAanhoudende vegetatiewe toestand, dood
Mediese waarskuwing

Die term 'koma' beteken diep slaap, wat reeds in die Hippokratiese korpus en later deur Galen gebruik is.

Algemene simptome van 'n persoon in 'n koma-toestand is:

  • Onvermoë om vrywillig die oë oop te maak
  • 'n Onbestaande slaapwakker siklus
  • Gebrek aan reaksie op fisiese (pynlike) of verbale stimuli
  • Depressiewe breinstamreflekse, soos dat pupille nie op lig reageer nie
  • Onreëlmatige asemhaling
  • Tellings tussen 3 en 8 op die Glasgow Coma Scale

Koma
koma, lees, ander, taal, wysig, diepe, toestand, langdurige, bewusteloosheid, waarin, persoon, wakker, word, normaal, reageer, pynlike, stimuli, geluid, normale, wakker, slaap, siklus, vrywillige, aksies, begin, spesialiteitneurologie, psigiatriesimptomebewust. Koma Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig n Koma is n diepe toestand van langdurige bewusteloosheid waarin n persoon nie wakker kan word nie nie normaal reageer op pynlike stimuli lig of geluid nie n normale wakker slaap siklus het en nie vrywillige aksies begin nie KomaSpesialiteitNeurologie psigiatrieSimptomebewusteloosheidKomplikasiesAanhoudende vegetatiewe toestand doodMediese waarskuwingEtimologie WysigDie term koma beteken diep slaap wat reeds in die Hippokratiese korpus en later deur Galen gebruik is Tekens en simptome WysigAlgemene simptome van n persoon in n koma toestand is Onvermoe om vrywillig die oe oop te maak n Onbestaande slaapwakker siklus Gebrek aan reaksie op fisiese pynlike of verbale stimuli Depressiewe breinstamreflekse soos dat pupille nie op lig reageer nie Onreelmatige asemhaling Tellings tussen 3 en 8 op die Glasgow Coma ScaleOntsluit van https af wikipedia org w index php title Koma amp oldid 2384540,