fbpx
Wikipedia

Keël

'n Keël is 'n driedimensionele geometriese vorm wat deur twee parameters beskryf word. Dit kan vergelyk word met die vorm van 'n (afgeslote) heksehoed.

'n Keël met radius r, hoogte h en lengte van skuinssy l.

Indien r {\displaystyle r} die straal van die sirkelvormige basis van die keël is, h {\displaystyle h} die hoogte is en l {\displaystyle l} die lengte van die skuinste van die punt van die keël tot die sirkelvormige rand, dan is:

Oppervlak kegel = π l r = π r ( r 2 + h 2 ) {\displaystyle {\text{Oppervlak kegel}}=\pi lr=\pi r{\sqrt {(r^{2}+h^{2})}}}
Oppervlak basis = π r 2 {\displaystyle {\text{Oppervlak basis}}=\pi r^{2}}
Totale oppervlak = π l r + π r 2 = π r ( r + ( r 2 + h 2 ) ) {\displaystyle {\text{Totale oppervlak}}=\pi lr+\pi r^{2}=\pi r\left(r+{\sqrt {(r^{2}+h^{2})}}\,\right)}
Volume = 1 3 π r 2 h {\displaystyle {\text{Volume}}={\frac {1}{3}}\pi r^{2}h}

Keël
keël, lees, ander, taal, wysig, driedimensionele, geometriese, vorm, deur, twee, parameters, beskryf, word, vergelyk, word, vorm, afgeslote, heksehoed, radius, hoogte, lengte, skuinssy, oppervlak, volume, wysigindien, displaystyle, straal, sirkelvormige, basis. Keel Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig n Keel is n driedimensionele geometriese vorm wat deur twee parameters beskryf word Dit kan vergelyk word met die vorm van n afgeslote heksehoed n Keel met radius r hoogte h en lengte van skuinssy l Oppervlak en Volume WysigIndien r displaystyle r die straal van die sirkelvormige basis van die keel is h displaystyle h die hoogte is en l displaystyle l die lengte van die skuinste van die punt van die keel tot die sirkelvormige rand dan is Oppervlak kegel p l r p r r 2 h 2 displaystyle text Oppervlak kegel pi lr pi r sqrt r 2 h 2 Oppervlak basis p r 2 displaystyle text Oppervlak basis pi r 2 Totale oppervlak p l r p r 2 p r r r 2 h 2 displaystyle text Totale oppervlak pi lr pi r 2 pi r left r sqrt r 2 h 2 right Volume 1 3 p r 2 h displaystyle text Volume frac 1 3 pi r 2 h Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir keel Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Keel amp oldid 1749084,