fbpx
Wikipedia

Katowice

Katowice
Kattowitz

Kaart Wapen
Vlag
Land Pole
Woiwodskap Silesië
Koördinate 50°16′N19°1′O /50.267°N 19.017°O /50.267; 19.017
Stigting (eerste verwysing) (Voor) 1299
Stadstatus 1865
Oppervlakte:
- Totaal 164,6 vk km
Hoogte bo seevlak 266 m
Bevolking:
- Totaal (30 Junie 2009) 308 724
- Bevolkingsdigtheid 1 874,8/vk km
- Metropolitaanse gebied 3 500 000
Tydsone MET (UTC +1)
- Somertyd MEST (UTC +2)
Klimaat
- Tipe Gematigde maritiem-
kontinentale klimaat
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur 7,9 °C
- Gem. temp. Januarie/Julie -
- Gemiddelde jaarlikse neerslae 723 mm
Burgemeester Marcin Krupa
Amptelike Webwerf

Katowice (uitspraak: , Bo-Silesies Katowicy, in Duits ook bekend as Kattowitz) is die administratiewe hoofstad van die Poolse woiwodskap Silesië en ook sy grootste stedelike gebied.

Katowice is sowat 70 kilometer noordwes van Krakau in die "Bo-Silesiese Steenkoolbekken" geleë en vorm die middelpunt van 'n metropolitaanse gebied met 'n bevolking van 3,5 miljoen. Die nywerheidsgebied rondom Katowice met swaar nywerhede soos metallurgiese bedrywe het oorspronklik danksy die plaaslike mynboubedryf ontwikkel wat steenkool en ystererts ontgin het. Die ekonomiese swaartepunt van die gewes, wat nog steeds een van die belangrikste industriële streke van Pole is, het intussen na elektriese nywerhede en inligtingstegnologie begin verskuif.

Tussen 1922 en 1939 het Katowice as die administratiewe sentrum van die Outonome Woiwodskap Silesië gefungeer. Tydens die Duitse besetting is Katowice in 1941 tot die hoofstad van die Reichsgau Bo-Silesie verklaar en het later weer die administratiewe sentrum van die woiwodskap Silesië geword.

Die stad het ter ere van Josef Stalin tussen 1953 en 1956 die naam Stalinogród gedra. Vandag is Katowice 'n universiteitsstad en die setel van 'n Rooms-Katolieke aartsbiskop en 'n Evangelies-Augsburgse biskop.

Inhoud

I. Stad

  • 1. Śródmieście
  • 2. Koszutka
  • 3. Bogucice
  • 4. Osiedle Paderewskiego - Muchowiec

II. Noordelike stad

  • 5. Załęże
  • 6. Osiedle Witosa
  • 7. Osiedle Tysiąclecia
  • 8. Dąb
  • 9. Wełnowiec - Józefowiec

III. Westelike stad

  • 10. Ligota - Panewniki
  • 11. Brynów - Osiedle Zgrzebnioka
  • 12. Brynów - Załęska Hałda

IV. Oostelike stad

  • 13. Zawodzie
  • 14. Dąbrówka Mała
  • 15. Szopienice - Burowiec
  • 16. Janów - Nikiszowiec
  • 17. Giszowiec

V. Suidelike stad

  • 18. Murcki
  • 19. Piotrowice - Ochojec
  • 20. Zarzecze
  • 21. Kostuchna
  • 22. Podlesie
  1. (PDF). (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2010. Besoek op15 Februarie 2010.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Katowice.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Katowice
katowice, taal, wysig, kattowitzkaart, wapenvlag, land, pole, woiwodskap, silesië, koördinate, stigting, eerste, verwysing, voor, 1299, stadstatus, 1865, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, junie, 2009, bevolkingsdigtheid, metropolitaanse,. Katowice Taal Hou dop Wysig Katowice KattowitzKaart WapenVlag Land Pole Woiwodskap Silesie Koordinate 50 16 N 19 1 O 50 267 N 19 017 O 50 267 19 017 Stigting eerste verwysing Voor 1299 Stadstatus 1865 Oppervlakte Totaal 164 6 vk km Hoogte bo seevlak 266 m Bevolking Totaal 30 Junie 2009 308 724 1 Bevolkingsdigtheid 1 874 8 vk km Metropolitaanse gebied 3 500 000 Tydsone MET UTC 1 Somertyd MEST UTC 2 Klimaat Tipe Gematigde maritiem kontinentale klimaat Gemiddelde jaarlikse temperatuur 7 9 C Gem temp Januarie Julie Gemiddelde jaarlikse neerslae 723 mm Burgemeester Marcin Krupa Amptelike Webwerf www um katowice pl Katowice uitspraak katɔ vʲitsɛ Bo Silesies Katowicy in Duits ook bekend as Kattowitz is die administratiewe hoofstad van die Poolse woiwodskap Silesie en ook sy grootste stedelike gebied Katowice is sowat 70 kilometer noordwes van Krakau in die Bo Silesiese Steenkoolbekken gelee en vorm die middelpunt van n metropolitaanse gebied met n bevolking van 3 5 miljoen Die nywerheidsgebied rondom Katowice met swaar nywerhede soos metallurgiese bedrywe het oorspronklik danksy die plaaslike mynboubedryf ontwikkel wat steenkool en ystererts ontgin het Die ekonomiese swaartepunt van die gewes wat nog steeds een van die belangrikste industriele streke van Pole is het intussen na elektriese nywerhede en inligtingstegnologie begin verskuif Tussen 1922 en 1939 het Katowice as die administratiewe sentrum van die Outonome Woiwodskap Silesie gefungeer Tydens die Duitse besetting is Katowice in 1941 tot die hoofstad van die Reichsgau Bo Silesie verklaar en het later weer die administratiewe sentrum van die woiwodskap Silesie geword Die stad het ter ere van Josef Stalin tussen 1953 en 1956 die naam Stalinogrod gedra Vandag is Katowice n universiteitsstad en die setel van n Rooms Katolieke aartsbiskop en n Evangelies Augsburgse biskop Inhoud 1 Distrikte 2 Bekende mense uit Katowice 3 Die susterstede van Katowice 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsDistrikte WysigI Stad 1 Srodmiescie 2 Koszutka 3 Bogucice 4 Osiedle Paderewskiego Muchowiec II Noordelike stad 5 Zaleze 6 Osiedle Witosa 7 Osiedle Tysiaclecia 8 Dab 9 Welnowiec Jozefowiec III Westelike stad 10 Ligota Panewniki 11 Brynow Osiedle Zgrzebnioka 12 Brynow Zaleska Halda IV Oostelike stad 13 Zawodzie 14 Dabrowka Mala 15 Szopienice Burowiec 16 Janow Nikiszowiec 17 Giszowiec V Suidelike stad 18 Murcki 19 Piotrowice Ochojec 20 Zarzecze 21 Kostuchna 22 PodlesieBekende mense uit Katowice WysigHans Bellmer surrealistiese fotograaf Henryk M Broder joernalis Maria Goeppert Mayer Kurt Goldstein neuroloog Jerzy Kukuczka Kazimierz Kutz Franz Leopold Neumann Hans Sachs Alexander UlfigDie susterstede van Katowice WysigKeulen Duitsland Groningen Nederland Miskolc Hongarye Mobile Alabama VSA Odense Denemarke Ostrava Tsjeggie Saint Etienne Frankryk Verwysings Wysig Sentrale Statistieke Buro PDF Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2010 Besoek op 15 Februarie 2010 Eksterne skakels Wysig https web archive org web 20050912015837 http www um katowice pl eng index php Geargiveer 12 September 2005 op Wayback Machine Die Munisipaliteit van of Katowice Die kommersiele webwerf of Katowice Katowice Silesia https web archive org web 20050829202515 http www um katowice pl eng k ce kamera html Geargiveer 29 Augustus 2005 op Wayback Machine n Webkamera uitsig Katowice https web archive org web 20070927020455 http www zlotehotele pl katowice eng Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine Hotel in Katowice Trem in KatowiceWikimedia Commons bevat media in verband met Katowice Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Katowice amp oldid 2437176,