fbpx
Wikipedia

Kassiopeia (sterrebeeld)

Kassiopeia is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat genoem is na die ydel koningin met dieselfde naam in die Griekse mitologie. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit kan maklik uitgeken word aan sy W-patroon wat deur vyf helder sterre gevorm word.

Kassiopeia
Latynse naam Cassiopeia
Genitief Cassiopeiae
Afkorting Cas
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 1h
Deklinasie -60º
Grootte 598 vk. grade (25ste)
Kwadrant NQ1
Besonderhede
Hoofsterre 5
Helderste ster Alpha Cassiopeiae (Schedar)
Naaste ster Eta Cassiopeiae (Achird)
Sterre helderder as 3 m 4
Sterre met planete 4
Messier-voorwerpe 2
Bayer-/Flamsteed-sterre 53
Simboliek Koningin Kassiopeia (Griekse mitologie)
Meteoorreëns Perseids
Aangrensende sterrebeelde
Kameelperd, Kefeus, Akkedis, Andromeda, Perseus
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die son sou naby aan Kassiopeia gelê het as ’n mens dit van Alpha Centauri af kon sien.

Cassiopeia bevat twee sterre wat met die blote oog sigbaar is. Hulle is van die helderste sterre in die Melkweg: Rho Cassiopeiae en V509 Cassiopeiae, albei van die baie skaars tipe geel hiperreuse. Eta Cassiopeiae is ’n nabygeleë dubbelster wat uit ’n sonagtige geel dwerg en ’n oranje dwerg bestaan.

Binne die W-patroon van die sterrebeeld lê Cassiopeia A. Dit is die oorblyfsel van ’n supernova wat sowat 300 jaar gelede plaasgevind het (soos nou van die Aarde af gesien 10 000 ligjare ver). Dit is die sterkste radiobron wat buite ons sonnestelsel waargeneem kan word. In sy wolk is die radioaktiewe isotoop titaan-44 aangetref.

Messier 52 (NGC 7654) en Messier 103 (NGC 581) is twee oop sterreswerms in Kassiopeia. Hulle het albei ’n helderheid van 7 mag en kan maklik met verkykers gesien word.

As ’n mens ons son van ons naaste ster, Alpha Centauri, af kon sien, sou die son ’n geel-wit ster met ’n helderheid van 0,5 mag gewees het. Die bekende W-patroon sou ’n sagsag-patroon gewees het met die son op die linkerkantse punt, die naaste aan Epsilon Cassiopeiae.

Die sterrebeeld is genoem na koningin Kassiopeia in die Griekse mitologie. Sy was die vrou van Kefeus, koning van Aithiopië, en die ma van prinses Andromeda. Die drie is naby mekaar tussen die sterre geplaas. Kassiopeia is daar gesit omdat sy gespog het Andromeda is mooier as die Nereïdes.

  1. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe (1ste uitg.). Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.|access-date= requires |url= (help)
  2. Handbook of Isotopes in the Cosmos: Hydrogen to GalliumDonald Clayton Cambridge University Press, 2003, ISBN 0-521-53083-0, ISBN 978-0-521-53083-5


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Kassiopeia (sterrebeeld)
kassiopeia, sterrebeeld, taal, wysig, kassiopeia, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, genoem, ydel, koningin, dieselfde, naam, griekse, mitologie, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, maklik, uitgeken, w. Kassiopeia sterrebeeld Taal Hou dop Wysig Kassiopeia is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat genoem is na die ydel koningin met dieselfde naam in die Griekse mitologie Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Dit kan maklik uitgeken word aan sy W patroon wat deur vyf helder sterre gevorm word KassiopeiaLatynse naam CassiopeiaGenitief CassiopeiaeAfkorting CasWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 1hDeklinasie 60ºGrootte 598 vk grade 25ste Kwadrant NQ1BesonderhedeHoofsterre 5Helderste ster Alpha Cassiopeiae Schedar Naaste ster Eta Cassiopeiae Achird Sterre helderder as 3 m 4Sterre met planete 4Messier voorwerpe 2Bayer Flamsteed sterre 53Simboliek Koningin Kassiopeia Griekse mitologie Meteoorreens PerseidsAangrensende sterrebeeldeKameelperd Kefeus Akkedis Andromeda PerseusPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Mitologie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe Wysig Die son sou naby aan Kassiopeia gele het as n mens dit van Alpha Centauri af kon sien Cassiopeia bevat twee sterre wat met die blote oog sigbaar is Hulle is van die helderste sterre in die Melkweg Rho Cassiopeiae en V509 Cassiopeiae albei van die baie skaars tipe geel hiperreuse Eta Cassiopeiae is n nabygelee dubbelster wat uit n sonagtige geel dwerg en n oranje dwerg bestaan Binne die W patroon van die sterrebeeld le Cassiopeia A Dit is die oorblyfsel van n supernova wat sowat 300 jaar gelede plaasgevind het soos nou van die Aarde af gesien 10 000 ligjare ver 1 Dit is die sterkste radiobron wat buite ons sonnestelsel waargeneem kan word In sy wolk is die radioaktiewe isotoop titaan 44 aangetref 2 Messier 52 NGC 7654 en Messier 103 NGC 581 is twee oop sterreswerms in Kassiopeia Hulle het albei n helderheid van 7 mag en kan maklik met verkykers gesien word As n mens ons son van ons naaste ster Alpha Centauri af kon sien sou die son n geel wit ster met n helderheid van 0 5 mag gewees het Die bekende W patroon sou n sagsag patroon gewees het met die son op die linkerkantse punt die naaste aan Epsilon Cassiopeiae Mitologie WysigDie sterrebeeld is genoem na koningin Kassiopeia in die Griekse mitologie Sy was die vrou van Kefeus koning van Aithiopie en die ma van prinses Andromeda Die drie is naby mekaar tussen die sterre geplaas Kassiopeia is daar gesit omdat sy gespog het Andromeda is mooier as die Nereides Verwysings Wysig Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe 1ste uitg Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 access date requires url help Handbook of Isotopes in the Cosmos Hydrogen to Gallium Donald Clayton Cambridge University Press 2003 ISBN 0 521 53083 0 ISBN 978 0 521 53083 5Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Cassiopeia The clickable Cassiopeia Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine Star Tales Cassiopeia Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kassiopeia sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Kassiopeia sterrebeeld amp oldid 2437131,